{"id":32617,"date":"2015-06-24T07:43:56","date_gmt":"2015-06-24T05:43:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32617"},"modified":"2015-06-24T08:49:53","modified_gmt":"2015-06-24T06:49:53","slug":"zuma-veroordeel-heksejag-teen-hom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32617","title":{"rendered":"Zuma veroordeel heksejag teen hom"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma voer in hofdokumente aan dat die poging van die DA om strafregtelike aanklagte teen hom in te stel, sal misluk  omdat dit volgens hom \u2018n politieke heksejag is.<\/p>\n<p>Die president het intussen sy betooghoofde by die hooggeregshof in Pretoria ingedien.<\/p>\n<p>Die hofaansoek van die DA volg nadat die party vir ses jaar \u2018n regstryd gevoer het om aanklagte teen Zuma weer ingestel te kry.<\/p>\n<p>Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan Vrydag sy hofstukke indien.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea pogings van die DA om die besluit in 2009 te hersien &#8211; dat aanklagte teen hom laat vaar word &#8211; is ook polities gemotiveerd. <\/p>\n<p>Die president s\u00ea verder in hofstukke die DA ignoreer ook die feit dat die Nasionale Vervolgingsgesag bepaal het dat die regsproses vir politieke redes misbruik is. <\/p>\n<p>Hy het gevra dat die aansoek met koste van die hand gewys word. Die hofaansoek van die DA volg nadat die party vir ses jaar &#8216;n regstryd gevoer het om aanklagte teen Zuma weer ingestel te kry. <\/p>\n<p>Die party was uiteindelik suksesvol om die sogenaamde spioenasiebande beskikbaar gestel te kry. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma voer in hofdokumente aan dat die poging van die DA om strafregtelike aanklagte teen hom in te stel, sal misluk omdat dit volgens hom \u2018n politieke heksejag is. Die president het intussen sy betooghoofde by die hooggeregshof in Pretoria ingedien. Die hofaansoek van die DA volg nadat die party vir ses jaar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,18281,6723,15636,18730],"class_list":["post-32617","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-heksejag","tag-jacob-zuma","tag-nvg","tag-spioenasiebande"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32617","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32617"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32617\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32617"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32617"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32617"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}