{"id":32614,"date":"2015-06-24T08:29:17","date_gmt":"2015-06-24T06:29:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32614"},"modified":"2015-06-24T08:42:37","modified_gmt":"2015-06-24T06:42:37","slug":"griekeland-al-dieper-in-die-rooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32614","title":{"rendered":"Griekeland al dieper in die rooi"},"content":{"rendered":"<p>Die Griekse minister van ekonomie, Giorgios Stathakis, het besonderhede bekend gemaak van nuwe voorstelle  om die dooiepunt in die skuldkrisis te be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Hoop dat &#8216;n ooreenkoms binnekort met die leiers van die Eurosone-lande bereik kan word, verflou aangesien die linkse premier Alexis Tsipras se gewildheid dermate afgeneem het dat hy geen ooreenkoms op sy landgenote sal kan afdwing nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Opstand dreig tuis teen die Griekse leier omdat hy die besuinigingsvoorstelle aanvaar het, alhoewel dit onder meer nuwe belasting op sakeondernemings en rykes insluit.<\/p>\n<p>As Tsipras se regering tot &#8216;n val kom sal dit maande duur om &#8216;n nuwe leier aan te wys wat boonop nie die mees onlangse Europese skuldmaatre\u00ebls sal kan afdwing sonder &#8216;n mandaat nie.<\/p>\n<p>Die ministers van finansies van die Eurosone het na berig word die plan verwelkom en ges\u00ea &#8216;n ooreenkoms kan binne dae bereik word.<\/p>\n<p>Die Duitse kanselier, Angela Merkel verkeer onder groot druk omdat Rusland kan intree om Griekeland te help met &#8216;n gastoevoerprojek, terwyl sy klaarblyklik aan die VSA belowe het Russiese invloed te help beperk in Europa.<\/p>\n<p>Griekeland loop die gevaar om nie te voldoen aan die Europese Unie se vereistes nie, indien hy nie &#8216;n vorige hulppakket van 1,6 miljard euro teen 30 Junie aan die Internasionale Monet\u00eare Fonds terugbetaal nie.<\/p>\n<p>Sou Griekeland besluit om uit te tree uit die eurosone, sal hulle waarskynlik weer die drachma as geldeenheid instel en inflasie gebruik om hul skuldprobleem op te los. <\/p>\n<p>Dit sal beteken dat EU-belastingbetalers nie langer sal hoef te betaal vir Griekse wanbestuur nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Griekse minister van ekonomie, Giorgios Stathakis, het besonderhede bekend gemaak van nuwe voorstelle om die dooiepunt in die skuldkrisis te be\u00ebindig. Hoop dat &#8216;n ooreenkoms binnekort met die leiers van die Eurosone-lande bereik kan word, verflou aangesien die linkse premier Alexis Tsipras se gewildheid dermate afgeneem het dat hy geen ooreenkoms op sy landgenote &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32614\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Griekeland al dieper in die rooi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32616,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7290,19415,4869,12933,7930,14776],"class_list":["post-32614","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-belasting","tag-besuiniging","tag-eu","tag-euro","tag-griekeland","tag-skuldkrisis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32614"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32614\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32616"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}