{"id":32592,"date":"2015-06-23T09:53:20","date_gmt":"2015-06-23T07:53:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32592"},"modified":"2015-06-23T09:53:20","modified_gmt":"2015-06-23T07:53:20","slug":"hofaansoek-teen-operasie-fiyela","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32592","title":{"rendered":"Hofaansoek teen Operasie Fiyela"},"content":{"rendered":"<p>Die &#8220;menseregte-organisasie&#8221; <em>Lawyers for Human Rights<\/em>, wat deur George Soros befonds word, gaan &#8216;n aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria indien teen die ANC-regering se &#8220;misbruik van die SAPD&#8221;.<\/p>\n<p>Die organisasie beoog om Operasie Fiyela as onwettig en ongrondwetlik verklaar te kry. <\/p>\n<p>Operasie Fiyela is &#8216;n nasionale inisiatief wat deur die polisie, weermag en amptenare van Binnelandse Sake bedryf word om onwettige immigrante uit te snuffel.<\/p>\n<p>Dit is op die been gebring nadat skoktonele oor die mishandeling van buitelandse burgers koerantvoorblaaie gehaal het tydens &#8216;n hernude vlaag van geweld teen hulle.<\/p>\n<p>LHR se woordvoerder David Cote s\u00ea die operasie is &#8216;n doelbewuste wanaanwending van die Suid-Afrikaanse Polisiediens.<\/p>\n<p>Die groep s\u00ea die operasie word sonder enige agting vir die reg en sonder lasbriewe uitgevoer. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea Fiyela skend die Grondwet wat die reg op privaatheid verseker, asook die reg dat &#8216;n woonplek nie sonder magtiging deurgesoek mag word nie.<\/p>\n<p>Die Europese Unie waar die onwettige immigranteprobleem reeds tot die voorste nasionale kwessie in byna elke lidland gevorder het, dra ook by tot die LHR.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die &#8220;menseregte-organisasie&#8221; Lawyers for Human Rights, wat deur George Soros befonds word, gaan &#8216;n aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria indien teen die ANC-regering se &#8220;misbruik van die SAPD&#8221;. Die organisasie beoog om Operasie Fiyela as onwettig en ongrondwetlik verklaar te kry. Operasie Fiyela is &#8216;n nasionale inisiatief wat deur die polisie, weermag en amptenare [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7588,4869,10660,12614,10985,20716,20715,8995,7568],"class_list":["post-32592","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-buitelanders","tag-eu","tag-george-soros","tag-immigrante","tag-lasbriewe","tag-lhr","tag-operasie-fiyela","tag-plundery","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32592","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32592"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32592\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32592"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32592"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32592"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}