{"id":32560,"date":"2015-06-22T07:52:36","date_gmt":"2015-06-22T05:52:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32560"},"modified":"2015-06-22T07:53:10","modified_gmt":"2015-06-22T05:53:10","slug":"duitse-popster-wil-namibiese-renosters-red","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32560","title":{"rendered":"Duitse popster wil Namibiese renosters red"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Derde witrenoster is op die wildsplaas Okamahoro wes van Okahandja in Namibi\u00eb gestroop, het die Republikein berig.<\/p>\n<p>Volgens die polisie van die Otjozondjupastreek is die renoster met 10 geweerskote neergevel. In Mei is ook twee witrenosters op di\u00e9 plaas gestroop. Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort.<\/p>\n<p>Intussen het die opbrengs van \u2019n potjie poker op Swakopmund die boerpot van die Red die Renosterfonds (SRT) geword.<\/p>\n<p>Die wedgeld beloop N$100 000 en is deur \u2019n merkwaardige seun van di\u00e9 dorp tot die laaste sent vir die bewaring van die bedreigde swartrenosterspesie geskenk.<\/p>\n<p>Die jong man, Christoph Thesen, \u2019n Duitse popster met die verhoognaam T-Zon, se pa, mnr. Werner Thesen van Swakopmund, het die oorhandiging van die geld aan die voorsitter van die SRT, mnr. Simson !Uri?Khob, waargeneem.<\/p>\n<p>Saam met die oorhandiging was daar \u2019n onderneming van die jong kunstenaar met Duitsland aan sy voete dat soortgelyke ondersteuning ook in die toekoms van hom verwag kan word.<\/p>\n<p>Die potjie poker is vanjaar in Mei in Hamburg gespeel en Christoph was as \u201cbaie belangrike kunstenaar\u201d genooi om daar op te tree. Dit was \u2019n spel in belang van liefdadigheid wat deur \u2019n internetmaat\u00adskappy, pokerstar.de, aan\u00adgebied is. Toe stap Christoph met die wedgeld weg.<\/p>\n<p>\u201cDis \u2019n mannetjie met \u2019n groot hart,\u201d het sy pa tydens die oorhandiging ges\u00ea. \u201cHy is deurentyd bewus van sy welsynsverpligtinge. Hy het gehoor van die renosterstropery in sy geboorteland en het onmiddellik besluit om tot die bewaring van die swartrenosters by te dra.\u201d<\/p>\n<p>Christoph is in 1993 op Swakopmund gebore en het n\u00e1 drie jaar in Windhoek in 2011 aan die DHPS gematrikuleer. As 12-jarige seun het hy reeds sy eerste liedjies geskryf en vrygestel. In 2012 het hy by die Makro Media-akademie in Keulen ingeskryf en in 2015 was hy gekwalifiseer om spesiale geleenthede aan te bied.<\/p>\n<p>Sy loopbaan het as YouTube\/rap\/hip-hop kunstenaar ontwikkel. In 2014 het sy eerste album, <em>Doppelleben<\/em>.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr vanjaar het hy meer as 20 verhoogoptredes in Duitsland en Oostenryk gelewer. Sy tweede album is op pad en teen September behoort sy tweede Europese toer te begin.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Derde witrenoster is op die wildsplaas Okamahoro wes van Okahandja in Namibi\u00eb gestroop, het die Republikein berig. Volgens die polisie van die Otjozondjupastreek is die renoster met 10 geweerskote neergevel. In Mei is ook twee witrenosters op di\u00e9 plaas gestroop. Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort. Intussen het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32560\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse popster wil Namibiese renosters red&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15073,5227,14833,11432,11609,20698,17637],"class_list":["post-32560","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bewaring","tag-duitsland","tag-oostenryk","tag-renosters","tag-stropers","tag-t-zon","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32560","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32560"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32560\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32560"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32560"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32560"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}