{"id":3256,"date":"2008-10-27T09:14:47","date_gmt":"2008-10-27T09:14:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3256"},"modified":"2008-10-27T09:14:47","modified_gmt":"2008-10-27T09:14:47","slug":"grondhervorming-hongersnood-agterna-gewaarborg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3256","title":{"rendered":"Grondhervorming? Hongersnood agterna gewaarborg"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:WordDocument>   <w:View>Normal<\/w:View>   <w:Zoom>0<\/w:Zoom>   <w:PunctuationKerning\/>   <w:ValidateAgainstSchemas\/>   <w:SaveIfXMLInvalid>false<\/w:SaveIfXMLInvalid>   <w:IgnoreMixedContent>false<\/w:IgnoreMixedContent>   <w:AlwaysShowPlaceholderText>false<\/w:AlwaysShowPlaceholderText>   <w:Compatibility>    <w:BreakWrappedTables\/>    <w:SnapToGridInCell\/>    <w:WrapTextWithPunct\/>    <w:UseAsianBreakRules\/>    <w:DontGrowAutofit\/>   <\/w:Compatibility>   <w:BrowserLevel>MicrosoftInternetExplorer4<\/w:BrowserLevel>  <\/w:WordDocument> <\/xml><![endif]--><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:LatentStyles DefLockedState=\"false\" LatentStyleCount=\"156\">  <\/w:LatentStyles> <\/xml><![endif]--> <!--  \/* Style Definitions *\/  p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal \t{mso-style-parent:\"\"; \tmargin:0cm; \tmargin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:12.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-fareast-font-family:\"Times New Roman\";} @page Section1 \t{size:612.0pt 792.0pt; \tmargin:72.0pt 90.0pt 72.0pt 90.0pt; \tmso-header-margin:36.0pt; \tmso-footer-margin:36.0pt; \tmso-paper-source:0;} div.Section1 \t{page:Section1;} --> <!--[if gte mso 10]> \n\n<style>  \/* Style Definitions *\/  table.MsoNormalTable \t{mso-style-name:\"Table Normal\"; \tmso-tstyle-rowband-size:0; \tmso-tstyle-colband-size:0; \tmso-style-noshow:yes; \tmso-style-parent:\"\"; \tmso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt; \tmso-para-margin:0cm; \tmso-para-margin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:10.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-ansi-language:#0400; \tmso-fareast-language:#0400; \tmso-bidi-language:#0400;} <\/style>\n\n <![endif]-->    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In 1994 het die regering die beginsel van gewilligekoper-en-verkoper aanvaar, na die model wat die W&ecirc;reldbank volg. Die model was die markverwante benadering waar die regering minder van &lsquo;n rol gespeel het om die grond, waarvan 87% aan &lsquo;n wit minderheid behoort het, reg te stel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die beleid van gewillige koper en verkoper het al baie teenstand binne en buite die regering gekry, en word beskou as die rede dat slegs 5% van grond wat voorheen in blanke besit was nou aan swart Suid-Afrikaners behoort. Die regering het &lsquo;n teiken gestel dat 30% van die grond teen 2014 aan swartes moet behoort. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In onlangse maande was daar grootskaalse veranderinge in die regering, en volgens politieke kommentators het die neiging na links beweeg. Daar is ook tekens dat die regering se vennote groter invloed het oor beleidsrigting. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&lsquo;n Tweedae-ekonomieseberaad van die alliansie, ANC, SAKP en Cosatu,<span> <\/span>het besluit dat Suid-Afrika weer moet terugkeer na sy posisie as voedseluitvoerland en dat grondhervorming versnel moet word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die mees onlangse syfers toon dat uitvoere in die laaste 12 maande tot Maart 2008 R33,7 miljard beloop het, terwyl invoere gestyg het tot R 34 miljard.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Suid-Afrika het verander van &lsquo;n uitvoerland na een wat voedsel moet invoer. Beleid moet verander word om voedselproduksie te verhoog en te beveilig sodat ons met minder invoere kan klaarkom&rdquo;, het die alliansie ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Volgens statistieke word die toegang tot voedsel in al die provinsies meer van &lsquo;n bekommernis. In KwaZulu-Natal staar 1,2 miljoen van die provinsie se 10 miljoen mense voedselskaarstes in die gesig, en moet hulle met minder as R200 per maand klaarkom. D&iacute;t, terwyl die departement van landbou beweer dat die helfte, 5,3 miljoen mense, in armoede lewe. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&lsquo;n Skerp styging in voedselpryse van ongeveer 17,8 % tussen Julie 2007 en Julie 2007 het volgens die Nasionale Landboubemarkingsraad vlakke van armoede verder verhoog. Die plaaslike geldeenheid wat waarde verloor het, het ook die probleem vererger.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die ANC het hom daartoe verbind om teen di&eacute; agtergrond die twee sake van voedselproduksie te verhoog en&nbsp; grondhervorming te versnel. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris generaal en SAKP se nasionale sekretaris, het ges&ecirc; dat daar programme is waarop daar voortgebou kan word, om beide verandering en kontinu&iuml;teit te bevorder. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Heel bo-aan die lys van die regering is die planne om die gewilligekoper-en-verkoperbeginsel te skrap. Mantashe het aangedui dat grondhervorming nie kan plaasvind met di&eacute; beginsel nie, en dat onteiening &lsquo;n groter rol sal speel vorentoe. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die ANC en vennote blameer blanke grondeienaars dat hulle te ho&euml; pryse vir die grond wil h&ecirc;, en dat hulle op di&eacute; manier grondhervorming vertraag. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&lsquo;n Onlangse verslag van Edward Lahiff van die ekstreem-linkse Program vir land en grondstudies (PLAAS), het verskeie kere die klagte na vore gesien gekom, maar het ges&ecirc; daar is baie min bewyse wat di&eacute; stelling ondersteun.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>PLAAS, wat by die universiteit van die Weskaap gestasioneer is, maak melding in die verslag dat baie grondeienaars polities gekant is teen grondhervorming, en dat hulle nie vertroue het in die sisteem nie, veral die slakkepas waarteen onderhandelinge plaasvind en betalings gemaak word. Hulle verkies om aan ander kopers te verkoop waar dit moontlik is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Alhoewel die regering se vermo&euml; om grond te koop heelwat versterk is, is dit steeds moeilik om die ander kwessies vooraf te weet, soos wie die grond gaan kry, en die aanpassing van die grond by die beoogde nuwe bewoners.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die verslag noem dat grondonteiening die grond wat beskikbaar is om uit te deel sal vermeerder, en dat die ontvangers dan &#39;n beter keuse sal h&ecirc; oor watter grond hulle die beste sal pas. Dit sal ook die vergoeding wat aan die grondeienaars betaalbaar is, verminder. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Suid-Afrika het ongeveer &lsquo;n derde van die getal gronduitbreidingsbeamptes wat nodig is, en 80% van die huidige personeel is nie voldoende opgelei nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die sukses van die benadering gaan afhang van die leiding wat die beamptes kry ten opsigte van watter kategorie&euml; van grond hulle moet teiken, en die manier waarop hulle hul magte sal uitoefen. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Sake wat wel in die hof kan verskyn as gevolg van verskille oor aanbiedings kan wel die saak vertraag, en kan die prys van die grond heelwat opstoot, wat dit dus onwaarskynlik maak dat onteiening die enigste metode sal wees waarop grond bekom word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Verskeie studies het getoon dat die staat gefaal het om die ontvangers van grond te ondersteun. Hulle het probleme met toegang tot krediet, opleiding, advies, vervoer en ander dienste, en sukkel ook met toegang tot inset- en produktemarkte.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In November 2005 het die minister van landbou aan die parlement ges&ecirc; dat 70 % van grondhervormingsprojekte in Limpopo misluk het weens swak ontwerp, negatiewe groepsdinamika en gebrek aan ondersteuning n&aacute; die grond oorgeneem is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>PLAAS het bevind dat die betrokke instansies eers reg moet werk voordat hulle die beleid rondom grondhervorming behoort te hersien. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die Landbank, wat op sy webwerf aanspraak maak daarop dat hulle grondhervorming ondersteun, is betrokke by &lsquo;n multimiljarddollarskandaal.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Drie senior Landbankamptenare is vroe&euml;r vanjaar geskors, insluitende die hoofuitvoerendebeampte, Alan Mukoki, nadat drie onafhanklike rekenkundige verslae ongerymdhede uitgewys het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die groepe wat na die belange van kommersi&euml;le boere omsien, het nie die wanorde wat weens grondhervorming ontstaan het, misgekyk nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Chris van Zyl, woordvoerder vir die TLU, het ges&ecirc; dat &lsquo;n verhoging in voedselproduksie beide infrastruktuur en ervare boere gaan verg. Die toekenning van grond aan voorheen benadeelde mense, wat dalk nie eers daar wil boer nie, gaan net die produksie van voedsel verlaag. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In Suid-Afrika het die kwessie van grondherverdeling reeds verlagings in produksie teweeggebring, en die huidige dramatiese verhogings in insetkoste het die probleem vererger.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Slegs 13% van ons grond het &lsquo;n ho&euml; landboupotensiaal en ons moet alles in ons vermo&euml; doen om dit te beskerm; die huidige grondhervormingsbeleid plaas net die grond voor onnodige risiko&rsquo;s,&rdquo; het van Zyl ges&ecirc;.<span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/tekhno_vektor_4_stendy_s_kordovoy_svyazyu\/\">\u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u0442\u0435\u0445\u043d\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/nacp_6db6853a-316d-40e3-b386-777573bedb6b\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/grondhervorming2.jpg\" width=\"110\" height=\"79\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>15:59:37 Dit lyk asof linkse groepe begin terugdeins van grondhervorming. Volgens die VN (lank &#39;n vyand van Suider-Afrikaanse blankes), &quot;forseer &lsquo;n kombinasie van politieke onrus, ho&euml;r voedselpryse en die regerende party se mislukking oor die laaste 14 jaar om apartheid se nalatenskap te herstel, die saak van grondhervorming weer heel bo-aan die agenda net &#39;n paar maande voor Suid-Afrika se volgende demokratiese verkiesing&quot;.<\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3113,21089,21108],"class_list":["post-3256","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-grondhervorming-hongersnood-agterna-gewaarborg","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3256","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3256"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3256\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3256"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3256"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3256"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}