{"id":32524,"date":"2015-06-19T10:00:40","date_gmt":"2015-06-19T08:00:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32524"},"modified":"2015-06-19T10:21:12","modified_gmt":"2015-06-19T08:21:12","slug":"oproeriges-ontwrig-verkeer-op-addo-pad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32524","title":{"rendered":"DA-leier in PE smeek ANC op sy knie\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Oproeriges moes met traanrook in die voorportaal uitgedryf word in die Nelson Mandelabaai-metro se vergadering waar die metro se begroting voorgel\u00ea is.<\/p>\n<p>&#8216;n Aantal oproermakers het die ou Wolraad-gebou in Sentraal voor middagete Donderdag binnegestorm. Hulle is deur veiligheidswagte voorgekeer, maar het aan die deure na die raadsaal gehamer.<\/p>\n<p>Voorleggings is ontwrig toe die oproermakers al hoe luidrugtiger geraak het.<\/p>\n<p>Retief Odendaal, DA-leier, het op sy knie\u00eb gegaan om te smeek om vergifnis nadat hy deur die ANC uitgejou is omdat hy nie &#8220;apartheid&#8221; verstaan nie. Odendaal wou aanvanklik nie die begroting ondersteun nie en het daarna buite stemming gebly.<\/p>\n<p>Die betogers, lede van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu), het later aan Die Burger ges\u00ea hulle wil sekerheid h\u00ea dat \u2019n nasionale ingrypingspan ni\u00e9 hul werk gaan oorneem nie.<\/p>\n<p>Gordhan s\u00ea dienslewering en werkskepping moet prioriteit geniet sodat die streek ekonomiese ontwikkeling kan geniet. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea hy is vol vertroue dat die nuwe burgemeesterspan probleme in die metro sal uitstryk.<\/p>\n<p>Oproeriges het ook verkeer op die besige Addo-weg naby Motherwell in Port Elizabeth ontwrig weens griewe oor dienslewering.<\/p>\n<p>Inwoners van Wells Estate beskuldig die Nelson Mandela-baai Metro daarvan dat ontwikkelingprojekte slegs op Fase Een fokus. <\/p>\n<p>Hulle beweer dat die installering van geysers, herstelwerk aan gekraakte huise en die instandhouding van paaie nie na Fase Twee en Drie vorder nie. <\/p>\n<p>&#8216;n Inwoner s\u00ea die protesoptrede volg nadat hulle die munisipaliteit Woensdag 24 uur gegee het om op hulle griewe te reageer.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea Pravin Gordhan die Nelson Mandelabaai-metro kan sy ekonomiese potensiaal slegs ontgin as korrupsie uitgeroei word. <\/p>\n<p>Die minister van samewerkende regering het raadslede toegespreek tydens die metro se begroting in Port Elizabeth. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oproeriges moes met traanrook in die voorportaal uitgedryf word in die Nelson Mandelabaai-metro se vergadering waar die metro se begroting voorgel\u00ea is. &#8216;n Aantal oproermakers het die ou Wolraad-gebou in Sentraal voor middagete Donderdag binnegestorm. Hulle is deur veiligheidswagte voorgekeer, maar het aan die deure na die raadsaal gehamer. Voorleggings is ontwrig toe die oproermakers &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32524\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA-leier in PE smeek ANC op sy knie\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32532,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20690,5380,5488,10081],"class_list":["post-32524","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-addo-pad","tag-dienslewering","tag-oproer","tag-port-elizabeth"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32524","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32524"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32524\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32532"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32524"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32524"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32524"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}