{"id":3252,"date":"2008-10-27T06:42:38","date_gmt":"2008-10-27T06:42:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3252"},"modified":"2008-10-27T06:42:38","modified_gmt":"2008-10-27T06:42:38","slug":"regstelsel-faal-verkragtingslagoffers-erg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3252","title":{"rendered":"Regstelsel faal verkragtingslagoffers erg"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:WordDocument>   <w:View>Normal<\/w:View>   <w:Zoom>0<\/w:Zoom>   <w:PunctuationKerning\/>   <w:ValidateAgainstSchemas\/>   <w:SaveIfXMLInvalid>false<\/w:SaveIfXMLInvalid>   <w:IgnoreMixedContent>false<\/w:IgnoreMixedContent>   <w:AlwaysShowPlaceholderText>false<\/w:AlwaysShowPlaceholderText>   <w:Compatibility>    <w:BreakWrappedTables\/>    <w:SnapToGridInCell\/>    <w:WrapTextWithPunct\/>    <w:UseAsianBreakRules\/>    <w:DontGrowAutofit\/>   <\/w:Compatibility>   <w:BrowserLevel>MicrosoftInternetExplorer4<\/w:BrowserLevel>  <\/w:WordDocument> <\/xml><![endif]--><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:LatentStyles DefLockedState=\"false\" LatentStyleCount=\"156\">  <\/w:LatentStyles> <\/xml><![endif]--> <!--  \/* Style Definitions *\/  p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal \t{mso-style-parent:\"\"; \tmargin:0cm; \tmargin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:12.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-fareast-font-family:\"Times New Roman\";} @page Section1 \t{size:595.3pt 841.9pt; \tmargin:72.0pt 90.0pt 72.0pt 90.0pt; \tmso-header-margin:35.4pt; \tmso-footer-margin:35.4pt; \tmso-paper-source:0;} div.Section1 \t{page:Section1;} --> <!--[if gte mso 10]> \n\n<style>  \/* Style Definitions *\/  table.MsoNormalTable \t{mso-style-name:\"Table Normal\"; \tmso-tstyle-rowband-size:0; \tmso-tstyle-colband-size:0; \tmso-style-noshow:yes; \tmso-style-parent:\"\"; \tmso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt; \tmso-para-margin:0cm; \tmso-para-margin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:10.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-ansi-language:#0400; \tmso-fareast-language:#0400; \tmso-bidi-language:#0400;} <\/style>\n\n <![endif]-->    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Van die kommerwekkende feite is dat van elke 25 mans wat vir verkragting aangekla word, daar 24 vry rondloop, en een uit elke 8 verkragtingbeskuldigdes is onder die ouderdom van 17 jaar.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Dit is net &#39;n paar van die feite wat deur die grootste studie ooit oor verkragting aan die lig gebring is. Daar is duidelike tekens dat die plaaslike polisie en regstelsel die verkragtingslagoffers ernstig in die steek laat.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die studie het verder die volgende getoon: <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Slegs 4,1 %van alle verkragtingsake eindig met &lsquo;n skuldigbevinding.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Een uit 10 kinderverkragtingsgevalle wat by die polisie aangemeld word, eindig in skuldigbevinding.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die helfte van alle aangemelde sake het arrestasie tot gevolg, maar net 42,8 % word in die hof aangekla.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Een uit 5 gevalle van verkragting wat aangemeld word, lei tot &lsquo;n verhoor in die hof.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Een uit drie beweerde verkragters word borgtog toegestaan.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Van die 34 veroordeelde verkragters wat lewenslank kon kry, het slegs vier &lsquo;n lewenslange vonnis gekry.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Meer as &lsquo;n derde van die verkragtingslagoffers was onder die ouderdom van 17 jaar, met kinders onder die ouderdom van 7 wat 14,6 % van alle slagoffers uitmaak. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die verslag het ook swak polisiewerk oopgevlek. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Meer as &lsquo;n derde van beweerde slagoffers trek hul klagtes terug.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In een uit 5 gevalle word die saak teruggetrek omdat die polisie na bewering nie die beweerde slagoffers kan opspoor nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die gemiddelde hoeveelheid pogings van die polisie om die beweerde slagoffers te kontak voordat hulle s&ecirc; dat sy nie opgespoor kan word nie, is 3 keer. In sommige gevalle is daar geen poging aangewend nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Verslae wat resultate van DNS-toetse bevat, was beskikbaar in net 2% van die verkragtingsle&ecirc;rs. Dit is ten spyte daarvan dat bewyse versamel is in 67 % van gevalle en dat dit in 51 % van die gevalle na die polisie se laboratoriums toe gestuur word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die verdagte se bloed word net in 8,2% van gevalle getrek. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In meer as die helfte van verkragtingsake moet die beampte in beheer van die saak herhaaldelik aangespreek word om die verdagte te gaan arresteer. In byna &lsquo;n derde van die gevalle het die verdagte reeds verdwyn wanneer die polisiebeampte wel opdaag om hom te arresteer. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Terwyl die polisie<span>&nbsp; <\/span>9 uit 20 verkragtingsake sluit omdat die oortreders nie ge&iuml;dentifiseer kan word nie, is daar bevind dat daar<\/span><span> in meer as driekwart van die aangemelde sake <\/span><span>geen beskrywing van die beweerde verkragter was nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die studie volg net twee maande nadat Mokotedi Mpshe van die nasionale vervolgingsgesag onder eed verklaar het dat die regstelsel kinderverkragtingslagoffers in die steek gelaat het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In plaas daarvan dat daar vordering gemaak is sedert 2000, het die toegewyde kinderhowe verminder. Familiegeweld, kinderbeskermingseenhede en seksoortredingseenhede is herontplooi. Opgeleide forensiese maatskaplike werkers wat by die polisie in diens was, is baie skaars. Sommige landdroste werk nie 100% saam nie, die stelsel van distriksgeneeshere is ontbind en daar is steeds behoefte aan opleiding. Verder is daar hindernisse wat taal betref met sulke delikate sake wat dinge verder bemoeilik, het hy ges&ecirc;.<span>&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\/stomatologicheski-klinika\">\u0440\u0430\u0439\u043e\u043d\u043d\u0430\u044f \u0441\u0442\u043e\u043c\u0430\u0442\u043e\u043b\u043e\u0433\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u0430\u044f \u043f\u043e\u043b\u0438\u043a\u043b\u0438\u043d\u0438\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span>&lsquo;n Studie wat 2 068 verkragtingsgevalle gevolg het in 70 polisiestasies in Gauteng, deur die regstelsel vanaf 2003 tot op hede, word deur die SAPS ondersteun en gaan vrygestel word deur die Tswanarang-regssentrum en die Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening. <\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,3109,21108],"class_list":["post-3252","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-regstelsel-faal-verkragtingslagoffers-erg","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3252","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3252"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3252\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3252"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3252"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3252"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}