{"id":3251,"date":"2008-10-27T05:43:16","date_gmt":"2008-10-27T05:43:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3251"},"modified":"2008-10-27T05:43:16","modified_gmt":"2008-10-27T05:43:16","slug":"mynbou-in-madagaskar-n-koste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3251","title":{"rendered":"Mynbou in Madagaskar, &#8216;n koste"},"content":{"rendered":"<p>Die Indiese-Oseaan eiland is een van die w&ecirc;reldse armste lande, maar die eiland het van die w&ecirc;reld se grootste minerale rykdomme wat betref saffiere, nikkel, bouksiet, en ander minerale. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Mynbou maak net 4 % van die land se BBP uit, maar die groot onontginde mineralebronne het die land aantreklik gemaak vir vele buitelandse maatskappye sedert die bronne se teenwoordigheid daar raakgesien is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Rio Tinto, &lsquo;n Brits-Australiese firma en Sherritt, van Kanada het onderskeidelik die w&ecirc;reld se grootste ilmeniet- en nikkelmyne daar begin, en is maar net &lsquo;n paar van die mynreuse wat op die &ldquo;groot rooi eiland&rdquo; toesak. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Kruiptrekkers is besig om Sherritt se 4 miljard dollar nikkelmyn, een van die 5 grootste projekte mynprojekte ter w&ecirc;reld te skep, terwyl &lsquo;n pyplyn ook gebou word deur die krimpende natuurlike habitat van een van die bedreigde lemur spesies van die land.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Dit is naby aan die hart van die prim&ecirc;re woud, byna teenaan die stuk gebied wat geoormerk is vir beskerming, het Leon Rajaobelina, visevoorsitter van Beskerming Internasionaal se Madagaskar tak ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In 2006 het die regering reeds aan Sherritt toestemming gegee vir die Ambatovy projek, wat ook kobalt en Ammonium sulfaat gaan ontgin, vanaf 2010 vir &rsquo;n tydperk van 27 jaar.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Volgens &lsquo;n ondersoek gaan tussen 1300en 1700 hektaar grond wat 1378 blommespesies huisves, aan die myn afgestaan word. Van die spesies is 47 endemies aan die gebied. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die plantelewe van Ambatovy is van die mees bedreigde spesies in Madagaskar se woude, het Rainer Dolch van die organisasie Mitsinjo ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die regering hou vol dat daar &lsquo;n balans gevind is tussen die beskerming van die eiland se biodiversiteit, die toerisme bedryf ingesluit, en die aggressiewe mynbouontwikkeling. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Tot onlangs toe was Fort-Dauphin, &lsquo;n vissersdorpie wat sy bestaan gemaak het uit kreef vang, &lsquo;n klein, rustige plekkie wat oor drie baaie uitgekyk het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>In 2005 het Rio Tinto &lsquo;n drywende myn daar opgerig wat ilmeniet ontgin uit die sand. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die grootte van die myn het die dorpie se rustigheid vernietig, en die bevolking het verdubbel na 70 000 mense, en nuwe hotelle staan sy aan sy met ou koloniale styl geboue. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Coplan Andrianarijaona, &lsquo;n kok in die plekkie s&ecirc; pryse van kos is met 40 % op en haar huur het in twee jaar drievoudig verhoog. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die protes word gelei deur die vissermanne wat kla dat hulle oorlewing wat op kreef gebaseer was, deur die myn bedreig word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Daar is ook risiko&rsquo;s vir die regering, wat regte aan die mynmaatskappye gegee het wat geen ander lande sou toestaan nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die kontrakte wat met Rio Tintoe en Sherritt geteken is, stipuleer geen persentasies wat aan die regering betaal hoef te word nie, en die maatskappye se winste is belastingvry vir die eerste 5 jaar van hulle handeldrywende tydperke. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Ons word gekritiseer dat ons te toegeeflik was, het Gerard Rakototafika, die land se mynhoof ges&ecirc;, maar hy het uitgewys dat dieooreenoms met Tinto reeds in 1998 geteken is, en dat Madagaskar toe niks gehad het om aan te bied vir infrastruktuur nie, en dus kon hulle nie meer vra nie.<span>&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">jackpot slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span>Madagaskar werp nou alles in sy mynsektor om armoede te probeer uitwis, maar daardeur verhoog die risiko&rsquo;s vir die land se maatskaplike sektor en omgewing geweldig. Dit is ook geen uitgemaakte saak dat die insette die winste sal regverdig nie.<\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,3107,21089,3108],"class_list":["post-3251","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-mynbou-in-madagaskar-verhoog","tag-nuus","tag-ten-koste-van-ander-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3251","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3251"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3251\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3251"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3251"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3251"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}