{"id":325,"date":"2007-04-18T08:26:24","date_gmt":"2007-04-18T08:26:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=325"},"modified":"2007-04-18T08:26:24","modified_gmt":"2007-04-18T08:26:24","slug":"spioen-in-karo-vasgetrek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=325","title":{"rendered":"Spioen in Ka?ro vasgetrek"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die prokureur-generaal het ook bevestig dat die aangeklaagde reeds skuld op die aanklag beken het. Mahmoed, werknemer by die Kommissie, het tussen Februarie 2006 en Februarie 2007 blykbaar vertroulike inligting&nbsp;aan die Mossad verkoop vir die bedrag van 17 000 dollar.<\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Egipte het in September verlede jaar aangekondig dat hy sy kernprogram sal hervat, nadat dit vir 20 jaar opgeskort was. Di&eacute; land beoog om ten minste een kernsentrale&nbsp;teen 2020 in werking te kan h&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die verdagte is op 18 Februarie in hegtenis geneem op die lughawe van Ka&iuml;ro nadat hy teruggekeer het van Hong Kong. Hy het daarna die Ier as Brian Peter en die Japanner as Shiro Aizo ge&iuml;dentifiseer, volgens die prokureur-generaal.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Mahmoed is in 2005 in Hong Kong deur die Ier en Japanner genader en versoek om inligting aangaande die werksaamhede van die Egiptiese Kernkragkommissie aan hulle te verskaf.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Daarna het Mahmoed verslae uit die navorsingsentrum van Inchass, die Kommissie se kantore waar hy werksaam was, laat verdwyn. Die Prokureur vir Staatsekuriteit, Hicham Badaoui, wat ook teenwoordig was by die perskonferensie, het dit bevestig.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die ambassades van Ierland en Japan in Ka&iuml;ro was gister nog nie bewus van die inhegtenisname nie en kon geen inligting aangaande hul landsgenote bevestig of ontken nie.&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Israel het by monde van hul diplomatieke verteenwoordiger die bestaan van &#8216;n spioenasienetwerk ten sterkste ontken. Mark Regev, Israelse buitelandse woordvoerder, het ges&ecirc; dat daar&nbsp; dikwels sulke verhale sonder bewyse in die Egiptiese hoofstad opduik.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Benny Sharoni het namens die Israelse ambassade ges&ecirc; dat sy missie niks anders weet as wat in die pers verskyn het nie en dat die Egiptiese owerhede nog geen amptelike korrespondensie betreffende die saak aan Israel gerig het nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Egipte was in die tagtigerjare op die punt om &#8216;n kernkragsentrale van 1 000 megawatt in Dabaa, oos van Alexandri&euml;, op te rig toe die ontploffing in Tsjernobil in 1986 die projek op die lange baan geskuif het.&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Intussen het Egipte voortgegaan met navorsing op die gebied van verrykte uraan en in 1997 het &#8216;n 22 megawatt-reaktor noord van Ka&iuml;ro die lig gesien. Die reaktor voorsien&nbsp;geen elektrisiteit nie en is slegs op die ontleding van kernkrag gemik. Dit is met die hulp van die Argentynse liggaam INVAP opgerig.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.masters19.ru\/gypsum-columns\/\">\u043a\u043e\u043b\u043e\u043d\u043d\u044b \u0438\u0437 \u0433\u0438\u043f\u0441\u0430 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeTv9mi0NPY\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/egiptiesesp.JPG\" width=\"163\" height=\"213\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Abdel Megied Mahmoed<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Egiptiese owerhede het Dinsdag bevestig dat &lsquo;n spioenasienetwerk wat deur Israel bedryf is, oopgevlek is. &#8216;n Egiptiese ingenieur, &#8216;n Ier en &#8216;n Japanner was daarby betrokke, volgens &#8216;n justisiewoordvoerder. <\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\">Die prokureur-generaal, Abdel Megied Mahmoed, het die aankondiging van die inhegtenisname van die Egiptiese burger gedoen en bygevoeg dat die twee ander verdagtes ontsnap het.<\/p>\n<p align=\"justify\">Mohammed Sayyed Saber, 35 jaar oud, word daarvan aangekla dat hy inligting aan die Mossad, die Israelse inligtingsdiens, verkoop het. Di&eacute; inligting behels &ldquo;die verskillende aktiwiteite&rdquo; van die Kernkragkommissie van Egipte.  <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-325","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/325","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=325"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/325\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=325"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=325"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=325"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}