{"id":32496,"date":"2015-06-18T08:57:33","date_gmt":"2015-06-18T06:57:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32496"},"modified":"2015-06-19T07:31:45","modified_gmt":"2015-06-19T05:31:45","slug":"witte-brand-op-swart-kerkgangers-los-in-vsa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32496","title":{"rendered":"Witte brand op swart kerkgangers los in VSA"},"content":{"rendered":"<p>Nege swartes is dood toe &#8216;n wit aanvaller in die geskiedkundige Charleston-kerk in die Amerikaanse staat Suid-Carolina op mense losgebrand het. Die swart kerk is 150 jaar oud.<\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea reeds dit was &#8216;n &#8220;haatmisdaad&#8221;, terwyl die aanvaller steeds op vrye voet is. Hy word beskryf as kort en blond.<\/p>\n<p>Hulle het ook ges\u00ea hy is die &#8220;enigste verdagte&#8221;. Die FBI was ook dadelik op die toneel.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die NAACP in Charleston, Dot Scott s\u00ea die man het volgens ooggetuies eers &#8216;n rukkie in die kerk gesit en toe opgestaan en begin skiet.<\/p>\n<p>Die voorval was omstreeks drie-uur vanoggend Suid-Afrikaanse tyd in die Emanuel African Methodiste Episkopale kerk.<\/p>\n<p>Afro-Amerikane aanbid hoofsaaklik in die kerk. Die verdagte, wat as &#8216;n wit man beskryf word, word deur die owerhede gesoek.<\/p>\n<p>Volgens ooggetuies het die man agt swart kerkgangers doodgeskiet en twee gewond. Een van die twee het later aan skietwonde beswyk. Daar word vermoed dat dit &#8216;n rassevoorval was.<\/p>\n<p>&#8216;n Senator en sy suster is na bewering onder die slagoffers. &#8216;n Bomdreigement is later ook naby die toneel van die skietery ontvang.<\/p>\n<p>Die Charleston polisie soek na &#8216;n wit man in sy twintiger-jare. Die burgemeester van Charleston, Joe Riley, het dit as &#8216;n hartverskeurende tragedie bestempel.<\/p>\n<p>Die kerk was een van die grootste en oudste swart gemeentes in die streek. Die kerkgebou is in 1891 gebou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nege swartes is dood toe &#8216;n wit aanvaller in die geskiedkundige Charleston-kerk in die Amerikaanse staat Suid-Carolina op mense losgebrand het. Die swart kerk is 150 jaar oud. Die polisie s\u00ea reeds dit was &#8216;n &#8220;haatmisdaad&#8221;, terwyl die aanvaller steeds op vrye voet is. Hy word beskryf as kort en blond. Hulle het ook ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32496\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Witte brand op swart kerkgangers los in VSA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32499,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20678,8302,12152,20679,20677],"class_list":["post-32496","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-charleston","tag-rassevoorval","tag-skietery","tag-suid-carolina","tag-swart-kerk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32496","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32496"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32496\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32499"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32496"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32496"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32496"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}