{"id":32493,"date":"2015-06-18T08:44:21","date_gmt":"2015-06-18T06:44:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32493"},"modified":"2015-06-18T08:45:56","modified_gmt":"2015-06-18T06:45:56","slug":"karoo-leeu-bly-spoorsnyers-se-moses","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32493","title":{"rendered":"Karoo-leeu bly spoorsnyers se moses"},"content":{"rendered":"<p>Die leeumannetjie wat byna twee weke gelede uit die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes ontsnap het, bevind hom nou in die Nuweveldberge naby die grens met die Noord-Kaap.<\/p>\n<p>Die kraagmannetjie, ongeveer drie jaar oud, het uit die Karoo Nasionale Park deur &#8216;n gat in die westelike heining ontsnap, klaarblyklik deur &#8216;n stormwaterpyp wat na een van die plase in die omgewing gelei het.<\/p>\n<p>Ondanks die feit dat &#8216;n span van kundiges, onder leiding van ervare spoorsnyers, die groot kat agterna gesit het, bly hy hulle ontwyk.<\/p>\n<p>Hy bly steeds voor sy agtervolgers en het selfs een keer uit die bosse gespring en vir hulle gebrul, maar vasvat is min.<\/p>\n<p>Negentien spoorsnyers gesteun deur \u2018n helikopter kon nog nie die leeu aankeer nie. Daar was aanvanklik  20 spoorsnyers, maar een van hulle het verlede Donderdag geval en sy ribbes gekraak.<\/p>\n<p>SANparke se woordvoerder Fay Ludick s\u00ea drie polisiebeamptes \u2013 twee van Kaapstad en een van Beaufort-Wes wat by veediefstal-eenhede betrokke is \u2013 het by die soekgeselskap aangesluit.<\/p>\n<p>Volgens berigte het die leeu reeds onder skape ingeklim en Vrydag \u2019n koedoebul op die plaas Tafelberg tussen Beaufort-Wes en Leeu-Gamka platgetrek.<\/p>\n<p>Die leeumannetjie het die veertien skape op die plaas Palmietfontein doodgebyt.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leeumannetjie wat byna twee weke gelede uit die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes ontsnap het, bevind hom nou in die Nuweveldberge naby die grens met die Noord-Kaap. Die kraagmannetjie, ongeveer drie jaar oud, het uit die Karoo Nasionale Park deur &#8216;n gat in die westelike heining ontsnap, klaarblyklik deur &#8216;n stormwaterpyp wat na een &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32493\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Karoo-leeu bly spoorsnyers se moses&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32495,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20673,11790,20675,20674,20592,20676],"class_list":["post-32493","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-groot-katte","tag-karoo","tag-karoo-nasionale-park","tag-koedoebul","tag-leeu","tag-nuweveldberge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32493","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32493"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32493\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32495"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32493"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32493"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32493"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}