{"id":32449,"date":"2015-06-17T08:37:22","date_gmt":"2015-06-17T06:37:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32449"},"modified":"2015-06-17T08:38:57","modified_gmt":"2015-06-17T06:38:57","slug":"zimbabwe-kripeer-sonder-kos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32449","title":{"rendered":"Zimbabwe kripeer sonder kos"},"content":{"rendered":"<p>Die feit dat Zimbabwe sowat $300 miljoen se voedselhulp nodig het hierdie jaar as gevolg van &#8216;n massiewe daling in produksie van mielies is te danke aan die verflenterde landboubeleid van die regerende party, het die opposisieparty Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>President Robert Mugabe het vroe\u00ebr wit boere van hul plase afgejaag en hul grond gekonfiskeer om stemme te werf vir sy party.<\/p>\n<p>Die situasie in Zimbabwe kan nie &#8220;meer desperaat raak as wat dit nou is nie&#8221;, het Obert Gutu, &#8216;n woordvoerder vir die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC) ges\u00ea. Die MDC word steeds deur Morgan Tsvangirai gelei.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nZimbabwe was bekend as die broodmandjie van Suider-Afrika. Op Maandag, vise-president Emmerson Mnangagwa ges\u00ea $300 miljoen is nodig vir kosinvoere.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nMnangagwa, wat aan die woord was by die bekendstelling van &#8216;n verslag deur die World Food Programme van die VN, het ges\u00ea mielieproduksie het afgeneem met 49% en hy hoop die volgende oes sal &#8220;aansienlik beter as hierdie een&#8221; wees.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie Amerikaanse organisasie <em>Famine Early Warning Systems Network<\/em> het gewaarsku dat voedseltekorte krisisvlakke kan bereik in Julie as daar geen voedselhulp is nie.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nPresident Robert Mugabe se regering dring daarop aan dat die swak oeste as gevolg van droogte is. Die 91-jarige, wat reeds sewe termyne dien, het vroe\u00ebr vanjaar erken dat nuwe swart boere nie in staat is om hul plase te bestuur nie.<\/p>\n<p>Hy is egter steeds openlik anti-wit.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nGutu het in &#8216;n verklaring ges\u00ea: &#8220;Robert Mugabe en sy skelm administrasie is bankrot en nie in staat om voldoende finansi\u00eble hulpbronne te benut ten einde die mielies wat nou dringend nodig is in te voer nie.&#8221;<\/p>\n<p>Ten spyte van die volksmoord wat Mugabe teen die Ndebeles en wit boere gepleeg het, is daar geen lasbrief uitgereik vir sy inhegtenisname nie.<br \/>\n\u00a0<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die feit dat Zimbabwe sowat $300 miljoen se voedselhulp nodig het hierdie jaar as gevolg van &#8216;n massiewe daling in produksie van mielies is te danke aan die verflenterde landboubeleid van die regerende party, het die opposisieparty Dinsdag ges\u00ea. President Robert Mugabe het vroe\u00ebr wit boere van hul plase afgejaag en hul grond gekonfiskeer om [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5810,6034,9298,2251],"class_list":["post-32449","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-krisis","tag-robert-mugabe","tag-voedselhulp","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32449","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32449"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32449\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32449"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32449"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32449"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}