{"id":32445,"date":"2015-06-17T08:18:44","date_gmt":"2015-06-17T06:18:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32445"},"modified":"2015-06-18T08:22:52","modified_gmt":"2015-06-18T06:22:52","slug":"jenner-en-dolezal-se-knuppels-in-die-linkse-hoenderhok","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32445","title":{"rendered":"Jenner en Dolezal se knuppels in die linkse hoenderhok"},"content":{"rendered":"<p>Kyk, as daar \u00e9\u00e9n ding is wat jy nie vir \u2018n feminis moet s\u00ea nie, sou dit wees dat die manlike en die vroulike brein wesentlik verskil. Volgens feministe is dit \u2018n infame leuen, en is daar hoegenaamd geen onderskeid in terme van denke en emosies te tref tussen die manlike en vroulike psiges nie. \u2018n Vrou, volgens die feminis, is in \u2018n elke iedere opsig nie net mans se gelykes nie, ook op verstandelike vlak, maar inderdaad ook mans se meerderes. (Het Frans Ludeke tog net hierna geluister voor die huidige seisoen, dan kon die Bulle se patetiese voorry versterk gewees het met \u2018n paar draers van plat skoene van die teenoorgestelde geslag!)<\/p>\n<p>Voorts hou die linkses vol dat ras \u2018n blote sosiale konstruk is. Met ander woorde: \u2018n Pikswart Kongolees is 100% dieselfde as \u2018n Chinees en \u2018n blonde Sweed, buiten vir sy velkleur. Dit is blote sosiale indoktrinasie wat ons maak dink dat hierdie drie persone hoegenaamd verskil agv hulle ras.<\/p>\n<p>Maar o, we\u00eb, toe kom die 65-jarige oupa en voormalige Olimpiese atleet, Bruce Jenner, asook die voormalige sproetgesig blondine, Rachel Dolezal, en gooi lelike knuppels in die linkses se hoenderhok.<\/p>\n<p>Jenner het onlangs op die tydskrif Vanity Fair se voorblad gepryk as ene Caitlin, wat volgens Jenner die ware Jakop is; die eintlike Bruce is nie Bruce nie, maar Caitlin. Jenner beweer dat hy van kleins af besef het hy is in werklikheid \u2018n vrou. Caitlin het weliswaar, en op teenstrydige wyse, beduidende hoeveelhede hulp nodig gehad om haarself te omvorm na iemand wat hy glo werklik was. Niemand se natuurlike vel lyk op 65 soos Caitlin se vel op die voorblad van Vanity Fair nie.  Daar is miljoene rande se silikoon, hormooninspuitings, Photoshop en grimering gebruik om die groteske \u201cvrou\u201d met sy vierkantige kakebeen en gespierde skouers op die voorblad van Vanity Fair te kry. Tog vreemd, nie waar nie, dat Jenner beweer Caitlin is wie hy al die tyd was, maar dat dit \u2018n enorme hoop geld en inspanning vereis het om sy beweerde eintlike self na vore te bring. Jenner is egter nog nie heeltemal Caitlin nie. Jenner het nog nie heeltemal so ver gegaan nie. Bruce se knuppel is as\u2019t ware nog steeds in sy hoenderhok.<\/p>\n<p>Nietemin het die hoofstroommedia, nes \u2018n verwarde spul hoenders, geskarrel om hul klakkelose bewondering vir Caitlin uit te spreek. Enige iemand wat gegril het vir die groteske bespotting wat Jenner van ware vrouens gemaak het, is uitgekryt as agterlik en bevooroordeeld. Nes die geval is met ras as \u2018n beweerde sosiale konstruk, verkondig die media ook wyd en syd dat daar in werklikheid \u2018n legio sogenaamde geslagte is, en dat elke individu sommer namens hom-, haar- of ditself kan besluit wat hy\/sy\/dit is. Facebook in die VSA het \u2018n allemintige 56 sogenaamde \u201cgenders\u201d, waaronder belaglikhede soos \u201ccisgender\u201d en \u201cgenderqueer\u201d tel. Die mediese wetenskap, daarenteen, herken slegs drie moonlikhede: Persone met twee X-chromosome, \u2018n X en \u2018n Y chromosoom, of dan gevalle soos Caster Semenya, wat bekendstaan as interseks.<\/p>\n<p>Jenner is nie laasgenoemde nie. Hy is nie \u2018n Caster Semenya-geval nie. Nee, Jenner het gemaak soos die linkses aanbeveel, en sommer vanself besluit hy is \u2018n vrou, en toe miljoene rande daaraan spandeer om homself reg te bewys. Maar, en hier is waar Jenner asook die klakkelose media erg van die wa afval, volgens die feminisme is daar geen verskil die tussen manlike en vroulike brein nie. Hoe nou gemaak? Jenner beweer dat sy brein, maar nie sy liggaam nie, van meet af aan vroulik was. Albei kan gevolglik nie reg wees nie.  Ek wag in spanning vir die feministiese propagandiste, onder andere die individu met die blou hare wat vir Women24 skryf, om hierdie teenstrydigheid vir ons te op te klaar.<\/p>\n<p>Die tweede linkse bedrie\u00ebr wat my maand aansienlik opgehelder het, is die telgie van twee ekstreemlinkse, selfhatende blanke ouers van Tsjeggiese en Duitse herkoms, Rachel Dolezal. Sy het haarself, baie soos Jenner, probeer omvorm in wat die Amerikaners \u2018n \u201ccolored\u201d sou noem, kompleet met \u2018n gevlegde boskaas, wat sekerlik \u2018n formidabele parasietlading dra, asook \u2018n oranje vel wat skynbaar die resultaat van verbruiningsprodukte is. Haar linkse ouers het nie minder nie as vier swart wesies aangeneem, iets wat klaarblyklik permanente letsels op Dolezal gelaat het. Was haar ouers teleurgesteld dat hulle biologiese kind onverklaarblaar ook blank gebore is? Sy het selfs met \u2018n swart man getrou.<\/p>\n<p>Nie net het Dolezal haar voorkoms probeer verander nie, maar ook die kenmerkende slagoffermentaliteit van sekere rasgroepe haar eie gemaak. Sy het in 2014 die voorsitster van \u2018n tak van die National Association for the Advancement of Colored People, die NAACP, geword, en daarin geslaag om di\u00e9 spul professionele slagoffers vir twee jaar vir die gek te hou. Ten spyte van haar blou o\u00eb het niemand skynbaar lont geruik nie, en kon Dolezal selfs daarop aanspraak maak dat sy, \u2018n blanke persoon, die slagoffer was van rassehaat. Sy het so ver gegaan om haar werkgewer te dagvaar vir diskriminasie op grond van haar (swart) velkleur.<\/p>\n<p>Die uiteinde was egter dat Dolezal moes bedank as voorsitster van haar tak van die NAACP. Skynbaar is ras nie altyd \u2018n sogenaamde sosiale konstruk nie, en het dit tog \u2018n biologiese grondslag, maar slegs wanneer dit die linkses pas.<\/p>\n<p>Daar is talle ooreenkomste tussen Jenner en Dolezal se bedrog. Beide het self probeer besluite neem oor hul genetiese lot in die lewe, en hul genetiese toekoms as\u2019t ware in hul eie hande geneem. Dolezal en Jenner het egter in die proses, en heel waarskynlik sonder dat dit enigsins hulle bedoeling was, briljant daarin geslaag om op \u2018n genadelose wyse die draak te steek met die linkses se waansin.<\/p>\n<p>Jenner is ni\u00e9 \u201cCaitlin\u201d nie \u2013 hy is \u2018n verwarde oupa van 65, wat op sy oudag jimpel geraak het. Sy poging om homself te omvorm in \u2018n vrou, dryf bloot op groteske wyse die spot met elke regte, biologiese vrou, dws meer as 50% van alle mense op aarde. Nie net dryf die groteske Caitlin die spot met vrouens nie, maar ook met Facebook se 56 \u201cgenders\u201d asook met diegene wat sulke propaganda in ons almal se kele wil afdruk.<\/p>\n<p>Dolezal het op haar beurt gewys hoe verspot maklik dit is om gek te skeer met die industrie van professionale swart slagoffers. Waarom is sy egter in die pad gesteek? Ras is immers glo \u2018n sosiale konstruk. As die linkses hul eie snert geglo het, is Dolezal net so swart soos die donkerste Kongolees. Hoekom? Want Dolezal s\u00ea so.<\/p>\n<p>\u2018n Voormalige werwingsplakkaat van die Amerikaanse le\u00ebr het gelui: \u201cBe all you can be.\u201d Vir die hedendaagse kranksinnige en dom linkse (is daar enige ander soort?) het di\u00e9 slogan egter verander in:  \u201cBe anything you want to be.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kyk, as daar \u00e9\u00e9n ding is wat jy nie vir \u2018n feminis moet s\u00ea nie, sou dit wees dat die manlike en die vroulike brein wesentlik verskil. Volgens feministe is dit \u2018n infame leuen, en is daar hoegenaamd geen onderskeid in terme van denke en emosies te tref tussen die manlike en vroulike psiges nie. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":11,"featured_media":32446,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[20656,11140,17314,20655,266,15208],"class_list":["post-32445","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-bruce-jenner","tag-feminisme","tag-naacp","tag-rachel-dolezal","tag-rassisme","tag-velkleur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32445","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/11"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32445"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32445\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32446"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32445"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32445"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32445"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}