{"id":32429,"date":"2015-06-15T11:43:15","date_gmt":"2015-06-15T09:43:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32429"},"modified":"2015-06-15T11:45:15","modified_gmt":"2015-06-15T09:45:15","slug":"vergete-wit-zoeloe-deur-die-koningshuis-onthou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32429","title":{"rendered":"Vergete &#8216;Wit Zoeloe&#8217; deur die Koningshuis onthou"},"content":{"rendered":"<p>Die Britse Ho\u00ebkommissaris in Suid-Afrika, Judith Macgregor, het aangekondig dat Koningin Elizabeth die Tweede die Orde van die Britse Ryk (OBE) aan die Suid-Afrikaanse musikant en anti-apartheidsaktivis, Johnny Clegg, toegeken het.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea in \u2018n verklaring dit is in erkenning vir Clegg se dienste aan die kunste, mense en kinders wat kwesbaar is en vir &#8220;demokrasie&#8221; in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Die 62-jarige Clegg, &#8216;n Jood, voorheen bekend as die &#8220;Wit Zoeloe&#8221;, was veral bekend vir sy musiekgroepe, Juluka en Savuka.<\/p>\n<p>Clegg het deurentyd seker gemaak dat hy die gesig van die groep bly en sy swart musikante is op die agtergrond gehou en glo swak betaal.<\/p>\n<p>Sy musiek was vir &#8216;n wit gehoor bedoel. Swartes het geen aanklank daarby gevind nie en hy is vandag grootliks vergete.<\/p>\n<p>&#8220;Dit was &#8216;n lang reis van meer as 30 jaar, toe ek die eerste keer begin het om te eksperimenteer met eg-Suid-Afrikaanse oorloopmusiek, en terselftertyd besig was om &#8216;n kulturele aktivis in die stryd teen apartheid te wees,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons musiek is verbied op nasionale radio,&#8221; het Clegg ges\u00ea, maar vergeet om by te voeg dat sy plate vryelik beskikbaar was.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea hy is ook deur die veiligheidpolisie gejag.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea hy het aan die <em>End Conscription Campaign<\/em>, het die vakbondbeweging, die <em>Bevryding van kinders in aanhouding<\/em>-veldtog deelgeneem in pogings om die gedwonge verskuiwings van landelike gemeenskappe die hoof te bied.<\/p>\n<p>Hy het ook met sy musiek fondse ingesamel vir die <em>United Democratic Fron<\/em>t, het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Britse Ho\u00ebkommissaris in Suid-Afrika, Judith Macgregor, het aangekondig dat Koningin Elizabeth die Tweede die Orde van die Britse Ryk (OBE) aan die Suid-Afrikaanse musikant en anti-apartheidsaktivis, Johnny Clegg, toegeken het. Sy s\u00ea in \u2018n verklaring dit is in erkenning vir Clegg se dienste aan die kunste, mense en kinders wat kwesbaar is en vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32429\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vergete &#8216;Wit Zoeloe&#8217; deur die Koningshuis onthou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,4938,16736,20646,20648,20647,20645],"class_list":["post-32429","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-apartheid","tag-johnny-clegg","tag-musikant","tag-tweede-die-orde-van-die-britse-ryk-obe","tag-veiligheidpolisie","tag-wit-zoeloe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32429","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32429"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32429\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32429"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32429"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32429"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}