{"id":32409,"date":"2015-06-14T09:25:44","date_gmt":"2015-06-14T07:25:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32409"},"modified":"2015-06-14T09:25:44","modified_gmt":"2015-06-14T07:25:44","slug":"fw-wou-nie-luister-nie-genl-constand-viljoen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32409","title":{"rendered":"&#8216;FW wou nie luister nie&#8217; &#8211; genl. Constand Viljoen"},"content":{"rendered":"<p>&#8220;Die ou NP en selfs mnr de Klerk was polities steriel en het nie geluister na raad en lesse uit die baie insurgensiebotsings nie.&#8221; S\u00f3 s\u00ea genl. Constand Viljoen, voormalige hoof van die SAW in &#8216;n epos wat aan verskeie Afrikaanse organisasies en aktiviste gerig is. Hy het insgelyks die standpunt van dr. Dan Roodt van PRAAG beaam dat die NP onder De Klerk strategies onbeholpe was. Genl. Viljoen s\u00ea:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;Die beginpunt (van Afrikanerherlewing) is om saam te stem dat daar in 1994 ongelooflike strategiese flaters gemaak is. Die ou NP en selfs mnr De Klerk was polities steriel en het nie geluister na raad en lesse uit die baie insurgensiebotsings nie. Natuurlik moes in ons land verandering kom. Maar die inploffing was nie nodig nie, veral die rigting na &#8216;n unit\u00eare staat een-mens-een-stem-wenner-neem-alles. Ons weet almal dat die toenmalige regering onder druk van orals was. Maar die milit\u00eare vermo\u00eb was nog so sterk dat ons onderhandeling meer <em>brinkmanship<\/em> kon openbaar het.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n<p>Genl. Viljoen, wat die stigter van die Vryheidsfront in aanloop tot die 1994-verkiesing was, het hom verder teen Afrikanerbinnegevegte in die huidige tydvak uitgespreek en dit as &#8220;volkselfmoord&#8221; bestempel. In sy epos s\u00ea hy:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;Interne gevegte op hierdie stadium is volkselfmoord. Dit gaan ons n\u00earens bring nie. Ek glo in die laaste boodskap van Paul Kruger: Erken eers uit die verlede wat ons in hierdie situasie laat beland het, kom dan bymekaar en soek na alterniewe en daar is sulke moontlikhede. Ek het nie meer baie jare voor nie maar is bereid om alles in te sit om ons volk uit hierdie ellende te kry.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n<p>Hy het hom ten gunste van onderlige gesprek tussen Afrikaners uitgespreek en meen dat &#8220;ons vyand nie meer bang of respekvol is nie&#8221;:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;Waarna ek soek, is ernstige onderlinge gesprek en die hoop dat daaruit verstandige, werkbare alternatiewe \u00a0sal voortspruit. wat genoegsame steun sal kry om skrumkrag binne ons volk te genereer. Ons vyand is nie meer bang of respekvol \u00a0nie. &#8216;n Flentergat-Afrikanergroepering gaan nie indruk maak nie.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die ou NP en selfs mnr de Klerk was polities steriel en het nie geluister na raad en lesse uit die baie insurgensiebotsings nie.&#8221; S\u00f3 s\u00ea genl. Constand Viljoen, voormalige hoof van die SAW in &#8216;n epos wat aan verskeie Afrikaanse organisasies en aktiviste gerig is. Hy het insgelyks die standpunt van dr. Dan Roodt &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32409\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;FW wou nie luister nie&#8217; &#8211; genl. Constand Viljoen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":31762,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[17829,5631,8262,8616],"class_list":["post-32409","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-constand-viljoen","tag-fw-de-klerk","tag-gesprek","tag-oorgawe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32409","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32409"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32409\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/31762"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32409"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32409"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32409"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}