{"id":32402,"date":"2015-06-12T09:51:17","date_gmt":"2015-06-12T07:51:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32402"},"modified":"2015-06-12T09:51:17","modified_gmt":"2015-06-12T07:51:17","slug":"irak-mislukking-met-nuwe-amerikaanse-oorlogsgier-beantwoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32402","title":{"rendered":"Irak-mislukking met nuwe Amerikaanse oorlogsgier beantwoord"},"content":{"rendered":"<p>Tot 450 Amerikaanse milit\u00eare raadgewers gaan na Irak gestuur word om die land te help om sy soldate op te lei.<\/p>\n<p>Tot dusver het die VSA se buitelandse beleid tot niks in die streek gelei nie. Ontleders het met verbasing gereageer op die aankondiging en ges\u00ea dit lyk asof Amerikaanse mislukkings met &#8216;n nuwe oorlogsgier uitgebrei sal word.<\/p>\n<p>Die Withuis s\u00ea in \u2018n verklaring president Barack Obama het die besluit geneem n\u00e1 \u2018n versoek deur die Irakse eerste minister, Haider Al-Abadi.<\/p>\n<p>Die groep sal gesetel wees by \u2018n milit\u00eare basis in die Anbar-provinsie waarvan die hoofstad, Ramadi, in Mei deur militantes van die Islamitiese Staat beset is.<\/p>\n<p>Dit sal die getal Amerikaanse opleidingskampe in Irak op vyf te staan bring en sowat 9000 Irakse soldate is reeds by die vier bestaandes opgelei.<\/p>\n<p>Die meeste van di\u00e9 toerusting en opleiding het egter intussen die opkoms van ISIS in die streek <a href=\"http:\/\/www.wnd.com\/2014\/06\/officials-u-s-trained-isis-at-secret-base-in-jordan\/\">ondersteun<\/a>, toe oudsoldate in Irak in groot getalle by die groep aangesluit het.<\/p>\n<p>&#8216;n Londense taxi-bestuurder is selfs daaraan skuldig bevind dat hy bomme vervaardig het wat Amerikaanse soldate in Irak geteiken het. Anis Abib Sardar is die eerste persoon wat in &#8216;n Britse hof skuldig bevind is aan &#8216;n misdaad in die Irakse konflik. <\/p>\n<p>Die hof het gehoor dat minstens een van sy bomme in 2007 die lewe van &#8216;n Amerikaanse soldaat wes van Bagdad ge\u00ebis het. Die Amerikaanse Federale Speurdiens het Sadar se vingerafdrukke op twee van die bomme gekry. <\/p>\n<p>Kort nadat President Barack Obama van Amerika die ontplooiing van &#8216;n bykomende 450 Amerikaanse milit\u00eare opleidingspersoneel na die Anbar-provinsie in Irak goedgekeur het, is hy deur die Australiese premier Tony Abbott ondersteun in &#8216;n oproep om djihadiste te beveg.<\/p>\n<p>Die Islamitiese Staat het die afgelope tyd groot oorwinnings in die gebied behaal. Abbott s\u00ea die ISIS is ambisieus en het sy oog op verskeie dele van die w\u00eareld. <\/p>\n<p>Minstens agtien mense is di\u00e9 week dood in \u2018n reeks bomaanvalle  in die Irakse hoofstad Bagdad.<\/p>\n<p>Agt van die slagoffers is dood toe \u2018n bom naby  \u2018n restaurant  ontplof het. Die militante Islamitiese Staat word glo van die jongste terreuraanvalle verdink.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tot 450 Amerikaanse milit\u00eare raadgewers gaan na Irak gestuur word om die land te help om sy soldate op te lei. Tot dusver het die VSA se buitelandse beleid tot niks in die streek gelei nie. Ontleders het met verbasing gereageer op die aankondiging en ges\u00ea dit lyk asof Amerikaanse mislukkings met &#8216;n nuwe oorlogsgier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32402\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Irak-mislukking met nuwe Amerikaanse oorlogsgier beantwoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20267,7402,17039,15225,9575,2848],"class_list":["post-32402","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-djihad","tag-irak","tag-isis","tag-konflik","tag-oorlog","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32402","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32402"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32402\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32402"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32402"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32402"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}