{"id":32399,"date":"2015-06-12T09:24:58","date_gmt":"2015-06-12T07:24:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32399"},"modified":"2015-06-14T12:16:43","modified_gmt":"2015-06-14T10:16:43","slug":"jansen-wil-verswarting-van-universiteite-bespoedig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32399","title":{"rendered":"Jansen wil verswarting van universiteite bespoedig"},"content":{"rendered":"<p>Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Donderdag op \u2019n vergadering van die Kaapstadse Kamer van Koophandel en Nywerheid ges\u00ea die verswarting van universiteite moet bespoedig word.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die &#8220;swart woede&#8221; by universiteite is aangevuur omdat daar nie genoeg swart professors op kampusse is nie, en veral geen swart vroueprofessors nie.<\/p>\n<p>Die verlinkse Jansen is besig om steun te verloor onder Afrikaners weens sy idees oor transformasie. Hy het tydens sy toespraak &#8216;n powere poging aangewend om die middelgrond te probeer beset en ges\u00ea hy word \u201cvan links \u00e9n regs geklap\u201d en dis waarom hy &#8220;staande bly&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het die gehoor probeer heuning om die mond smeer met stellings soos &#8220;sommige postkoloniale universiteite wat nou le\u00eb doppe is&#8221; veroordeel en ges\u00ea hy sal klem l\u00ea op &#8220;gehalte&#8221;. Jansen het waarskynlik na Zimbabwe verwys.<\/p>\n<p>PRAAG, by monde van dr Dan Roodt, het al meermale voorgestel dat diegene wat aan &#8216;n ho\u00eb transformasiekoors ly gerus by die universiteit van Zimbabwe kan gaan inskryf aangesien hulle transformasie volvoer het.<\/p>\n<p>Daar is ook druk op universiteite van die ANC om meer swart studente op te lei ten spyte van hul swak prestasie en Jansen het ges\u00ea hy kan 39\u2009000 teen 2019 inneem, &#8220;maar nie ten koste van die gehalte nie&#8221;.<\/p>\n<p>\u201cJy vra my om die samelewing te help ineenstort. Ter wille van die land se arbeidsmag sal ek dit nie doen nie.\u201d<\/p>\n<p>Jansen het reeds aangedui dat Afrikaans in die slag sal bly om sy doelwit te bereik. Hy het &#8216;n dwarsklap uitgedeel na dosente wat in die Afrikaanse Landbouweekblad publiseer en nie in &#8220;gehalte&#8221; publikasies nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Donderdag op \u2019n vergadering van die Kaapstadse Kamer van Koophandel en Nywerheid ges\u00ea die verswarting van universiteite moet bespoedig word. Hy s\u00ea die &#8220;swart woede&#8221; by universiteite is aangevuur omdat daar nie genoeg swart professors op kampusse is nie, en veral geen swart vroueprofessors nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32399\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jansen wil verswarting van universiteite bespoedig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32400,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[167,4892,4975,20637,4835,12631],"class_list":["post-32399","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrikaans","tag-jonathan-jansen","tag-kovsies","tag-landbouweekblad","tag-transformasie","tag-universiteit-van-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32399","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32399"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32399\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32400"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32399"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32399"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32399"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}