{"id":32395,"date":"2015-06-12T09:03:17","date_gmt":"2015-06-12T07:03:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32395"},"modified":"2015-06-12T09:03:17","modified_gmt":"2015-06-12T07:03:17","slug":"swart-studente-weet-nie-van-vigs","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32395","title":{"rendered":"Swart studente weet nie van Vigs"},"content":{"rendered":"<p>Wat is MIV\/Vigs? Swart studente en personeel in ho\u00ebr onderwysinstellings beweer hulle weet nie van die virus nie.<\/p>\n<p>Hierdie openbaring blyk uit &#8216;n studie oor MIV\/TB gedrag. Die bevindings is voorgel\u00ea by die Suid-Afrikaanse Vigs-konferensie by die Internasionale Konferensiesentrum in Durban.<\/p>\n<p>Sewe en twintig persent van die studente en 10 persent van die personeel by Tegniese, Beroepsopleiding, Onderwys en Opleiding (TVET) kolleges in die land het ges\u00ea hulle het nog nooit gehoor van die siekte nie.<\/p>\n<p>Sommige van die ander bevindinge toon &#8216;n roekelose benadering tot die gebruik van kondome, met byna die helfte van die studente wat aangedui het dat hulle dit alleen sal gebruik vir beskerming indien hul maat wil.<\/p>\n<p>Die ander helfte maak nie gebruik daarvan nie.<\/p>\n<p>Die president van TVET-kolleges, Helen Ntlatleng s\u00ea sy was geskok dat 500 van die 800 studente by een van die kolleges positief getoets het vir MIV, maar hulle is blykbaar nie bewus van hul status nie.<\/p>\n<p>Ho\u00ebr Onderwys en Opleiding Minister, Blade Nzimande, s\u00ea die oorwinning oor MIV\/Vigs sal &#8216;n gesamentlike poging verg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat is MIV\/Vigs? Swart studente en personeel in ho\u00ebr onderwysinstellings beweer hulle weet nie van die virus nie. Hierdie openbaring blyk uit &#8216;n studie oor MIV\/TB gedrag. Die bevindings is voorgel\u00ea by die Suid-Afrikaanse Vigs-konferensie by die Internasionale Konferensiesentrum in Durban. Sewe en twintig persent van die studente en 10 persent van die personeel by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32395\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart studente weet nie van Vigs&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8986,9306,4817,20631,20632,9307],"class_list":["post-32395","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kondome","tag-mivvigs","tag-onderwys","tag-opleidingskolleges","tag-tvet-kolleges","tag-virus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32395","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32395"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32395\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32395"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32395"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32395"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}