{"id":32364,"date":"2015-06-11T08:48:00","date_gmt":"2015-06-11T06:48:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32364"},"modified":"2015-06-11T09:30:24","modified_gmt":"2015-06-11T07:30:24","slug":"vrae-oor-danny-jordaan-se-betrokkenheid-by-fifa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32364","title":{"rendered":"Vrae oor Danny Jordaan se betrokkenheid by FIFA"},"content":{"rendered":"<p>Die nuwe burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro, Danny Jordaan, het &#8216;n ope brief ontvang met vrae oor sy betrokkenheid by &#8216;n FIFA-skandaal. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse speurdiens, die FBI bekyk onder meer bewerings dat Suid-Afrika tien miljoen dollar se omkoopgeld betaal het om die sokkerw\u00eareldbekertoernooi aan te bied.<\/p>\n<p>Die sekretaris-generaal van FIFA, Jerome Valcke het Suid-Afrika en FIFA verontskuldig in beweerde wanbesteding. Hy het ges\u00ea die ontvanger van die skenking, die sokkerliggaam, CONCACAF, eerder moet verduidelik.<\/p>\n<p>Die bodproses om die 2026 Sokkerw\u00eareldbeker aan te bied is intussen opgeskort. <\/p>\n<p>Valcke s\u00ea die huidige klimaat van korrupsiebewerings het di\u00e9 stap genoop. Die proses sou in Mei 2017 in Kuala Lumpur begin. <\/p>\n<p>Rusland en Katar se komende toernooie is tans onder die vergootglas weens beweerde ongerymdhede. Die VSA, wat net-net teen Katar verloor het in sy bod vir 2022, blyk nou die gunsteling te wees om in 2026 gasheer te speel.<\/p>\n<p>Die DA-lid van die provinsiale wetgewer, Atholl Trollip het in die ope brief aan Jordaan &#8216;n beroep op die sokkerbaas gedoen om te reageer op bewerings dat Suid-Afrika omkoopgeld van R120 miljoen betaal het om die 2010 Sokkerw\u00eareldbeker aan te bied.<\/p>\n<p>Trollip s\u00ea Jordaan se aanstelling hou, benewens die FIFA-skandaal, ook die samestelling van &#8216;n burgemeesterkomitee, sowel as die stad se begroting terug. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die vertragings weens Jordaan se aanstelling sal &#8216;n impak op dienslewering in die stad h\u00ea. <\/p>\n<p>Zimbabwe het die Amerikaanse ondersoek na korrupsie by FIFA veroordeel.  <\/p>\n<p>Die Zimbabwiese Minister van Buitelandse Sake, Samuel Mumbengegwi s\u00ea Suid-Afrika het verdien om die bod te wen en het een van die beste toernooie n\u00f3g aangebied.<\/p>\n<p>Die voormalige vise-president van die w\u00eareldsokker beheerliggaam, Jack Warner, word nou ook verbind met die verdwyning van geld wat vir die slagoffers van die aardbewing in Haiti in 2010 bestem was.<\/p>\n<p>Die BBC berig dat dokumente onder sy aandag gebring is wat toon dat noodfondse van $750 000 na \u2018n rekening onder Warner se beheer, vir sy persoonlike gebruik oorgeplaas is.<\/p>\n<p>Daar kon vier jaar later nog nie rekenskap van die geld gegee word nie.<\/p>\n<p>Warner het na bewering $7 miljoen van Egipte gevra in ruil vir hulp met die land se bod vir die W\u00eareldbeker-sokkertoernooi in 2010.<\/p>\n<p>Volgens die voormalige hoof van Egipte se sokkervereniging, Al-Dahsjoeri Harb, het Warner daarin belang gestel het om \u2019n raadgewer vir Egipte se bod te wees.<\/p>\n<p>\u2018n Argentynse sakeman  wat vroe\u00ebr deur die Amerikaanse owerhede gesoek word in verband met  die ondersoek na korrupsie by FIFA het hom aan die polisie in Itali\u00eb oorgegee.<\/p>\n<p>Alejandro Burzaco, die president van \u2018n Argentynse sportbemarkings-maatskappy is een van 14 persone wat  van korrupsie  aangekla word.<\/p>\n<p>Burzaco het verdwyn  na die arrestasie van sewe FIFA uitvoerende lede  op 27 Mei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nuwe burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro, Danny Jordaan, het &#8216;n ope brief ontvang met vrae oor sy betrokkenheid by &#8216;n FIFA-skandaal. Die Amerikaanse speurdiens, die FBI bekyk onder meer bewerings dat Suid-Afrika tien miljoen dollar se omkoopgeld betaal het om die sokkerw\u00eareldbekertoernooi aan te bied. Die sekretaris-generaal van FIFA, Jerome Valcke het Suid-Afrika &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32364\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrae oor Danny Jordaan se betrokkenheid by FIFA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8285,7713,20621,2300,20620,21133,20622,2251],"class_list":["post-32364","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-danny-jordaan","tag-fbi","tag-jack-warner","tag-korrupsie","tag-skandaal","tag-c115-sokker","tag-sokkerbod","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32364","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32364"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32364\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32364"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32364"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32364"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}