{"id":32350,"date":"2015-06-10T08:57:09","date_gmt":"2015-06-10T06:57:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32350"},"modified":"2015-06-10T08:57:09","modified_gmt":"2015-06-10T06:57:09","slug":"brics-kan-g7-binnekort-inhaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32350","title":{"rendered":"BRICS kan G7 binnekort inhaal"},"content":{"rendered":"<p>Die BBP van die BRICS-lande kan di\u00e9 van die G7 binne twee of drie jaar oortref, het die Doema se hoof van Buitelandse Betrekkinge, Aleksei Pusjkof ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;In 2014, het die totale bruto binnelandse produk van BRICS-lande 30 persent bereik [van die BBP van die w\u00eareld]. Dit is minder as di\u00e9 van die G7, maar die verskil is sewe of agt persent. Die gekombineerde BBP van die BRICS-lande, volgens die Internasionale Monet\u00eare Fonds is $32,5 triljoen [met koopkragpariteit bereken]. Die G7 s&#8217;n is $34,7 triljoen. Gegewe dat die BRICS-lede meestal veel ho\u00ebr groeikoerse as die G7 toon, kan ons aanvaar dat in die volgende twee of drie jaar die totale BBP van die BRICS-lande meer as die G7 sal wees,&#8221; het Pusjkof aan verslaggewers by die eerste BRICS Parlement\u00eare Forum in Moskou ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het verder ges\u00ea dat BRICS die Forum verkieslik jaarlikse moet hou, en as dit gebeur, sal dit help om die w\u00eareld meer regverdig en multipol\u00ear te maak, gebaseer nie op die superioriteit van een land oor die ander nie, maar op die balans van belange.<\/p>\n<p>Die ekonomiese sentrum van die w\u00eareld is aan die verander, en die ontwikkelde Weste sal sy invloed en gesag in die internasionale arena met spelers soos BRICS moet deel, het Pusjkof ges\u00ea.<\/p>\n<p>Westerse lande het ten minste \u20ac40 miljard verloor weens Amerikaans-geleide sanksies teen Rusland.<\/p>\n<p>Duitsland word veral belemmer om produktiewe samewerking uit te brei.<\/p>\n<p>Die EU verloor ten minste \u20ac21 milard weens die sanksies volgens die Spaanse minister van buitelandse sake. Volgens skattings van Japanese ekonome kan die syfer tot soveel as \u20ac30 miljard wees.<\/p>\n<p>Die sanksies is ingestel nadat die MH17-vlug bo die Oekra\u00efene afgeskiet is en die VSA Rusland vir die tragedie blameer het.<\/p>\n<p>Rusland het ontken dat hulle verantwoordelik is vir die ramp en dadelik inligting vrygestel wat hulle van blaam onthef. Die VSA weier steeds om inligting oor die gebeurtenis bekend te maak, maar hou steeds vol met sanksies.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die BBP van die BRICS-lande kan di\u00e9 van die G7 binne twee of drie jaar oortref, het die Doema se hoof van Buitelandse Betrekkinge, Aleksei Pusjkof ges\u00ea. &#8220;In 2014, het die totale bruto binnelandse produk van BRICS-lande 30 persent bereik [van die BBP van die w\u00eareld]. Dit is minder as di\u00e9 van die G7, maar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32350\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;BRICS kan G7 binnekort inhaal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20609,12724,10577,12655,5227,9820,2078,9592],"class_list":["post-32350","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aleksei-pusjkof","tag-bbp","tag-brics","tag-doema","tag-duitsland","tag-ekonomiese-groei","tag-rusland","tag-sanksies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32350","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32350"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32350\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32350"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32350"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32350"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}