{"id":32342,"date":"2015-06-09T11:30:02","date_gmt":"2015-06-09T09:30:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32342"},"modified":"2015-06-10T08:03:48","modified_gmt":"2015-06-10T06:03:48","slug":"koerdiese-minderheid-wen-groot-in-turkse-verkiesing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32342","title":{"rendered":"Koerdiese minderheid wen groot in Turkse verkiesing"},"content":{"rendered":"<p>Meer as 50 miljoen Turkse burgers het teen die regering van president Tayyip Erdogan in die nasionale verkiesing gestem. <\/p>\n<p>Die regerende AKP-party het sowat 10% steun verloor, wat veroorsaak het dat hulle hul parlement\u00eare meerderheid verloor het. <\/p>\n<p>Baie Turke het in die pasafgelope stemmery as &#8216;n waterskeidingsverkiesing vir di\u00e9 land se nasionale politiek beskou.<\/p>\n<p>Een uit elke vyf kiesers in Turkye is Koerde. Die Koerde is die mees godsdienstige gemeenskap in die land, en tog het hulle nie Erdogan se Islamitiese party ondersteun nie. <\/p>\n<p>Dit was ten spyte van die feit dat dit Erdogan was wat gesorg het vir &#8216;n dramatiese verandering van status vir Koerdiese minderheid Turkye, iets wat selfs sy politieke teenstanders erken.<\/p>\n<p>Die Sowjet-Unie het die Koerde in hul opstand teen die sentrale mag voorheen deur die verskaffing van wapens ondersteun. <\/p>\n<p>N\u00e1 die USSR se ineenstorting, het Israel geleidelik verhoudinge met Koerdiese minderhede in die Midde-Ooste versterk.<\/p>\n<p>As die Koerde se nuwe beskermheer in die streek, met die troefkaart van &#8216;n onafhanklike Koerdiese staat teen sy teenstanders, is die uitslag van die verkiesing &#8216;n groot oorwinning vir Israel.<\/p>\n<p>Israel ondersteun Koerdiese nasionalisme as &#8216;n nuttige instrument om Turkye en sy ambisieuse leier in toom te hou.<\/p>\n<p>Die gay-gemeenskap in Turkye se aandrang op regte het verdamp en die verkiesing het bewys dat etniese minderhede belangriker vir kiesers was as seksuele voorkeure.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 50 miljoen Turkse burgers het teen die regering van president Tayyip Erdogan in die nasionale verkiesing gestem. Die regerende AKP-party het sowat 10% steun verloor, wat veroorsaak het dat hulle hul parlement\u00eare meerderheid verloor het. Baie Turke het in die pasafgelope stemmery as &#8216;n waterskeidingsverkiesing vir di\u00e9 land se nasionale politiek beskou. Een [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[20608,5174,10406,10632,18080,8793,4631],"class_list":["post-32342","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-etniese-minderhede","tag-israel","tag-koerde","tag-onafhanklikheid","tag-tayyip-erdogan","tag-turkye","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32342","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32342"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32342\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32342"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32342"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32342"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}