{"id":32328,"date":"2015-06-09T09:28:38","date_gmt":"2015-06-09T07:28:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32328"},"modified":"2015-06-10T09:22:24","modified_gmt":"2015-06-10T07:22:24","slug":"32328","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32328","title":{"rendered":"Onafhanklike kragprodusente aangemoedig"},"content":{"rendered":"<p>Private belegging in hernubare energie het R193 miljard bereik, het die minister van Energie aangekondig.<\/p>\n<p>Die name van 13 bykomende voorkeurbie\u00ebrs in die hernubare energieverkrygingsprogram wat onafhanklike kragprodusente aanmoedig om krag te voorsien, is bekendgemaak.<\/p>\n<p>Tina Joemat-Pettersson s\u00ea die program se bod Venster 4 sal &#8216;n bykomende 1084MW van elektrisiteit voorsien aan die nasionale netwerk. Sy het bygevoeg dat die departement van energie 92 hernubare energie-projekte goedgekeur het so ver, en dat die openbare-private vennootskappe in hernubare energie gelei het tot &#8216;n ekstra 6327MW van kapasiteit sedert 2011.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nSy het ges\u00ea dat R19.1 miljard is ook bewillig vir sosio-ekonomiese ontwikkeling, wat bestee sal word oor die 20 jaar wat die projekte sal duur, sowel as R6 miljard vir die ondernemingsontwikkelingsinisiatiewe wat sal bydra tot ekonomiese groei, werkskepping, energie-sekuriteit en die toenemende opwekking van skoon elektrisiteit.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nRegering het sy verbintenis tot hernubare energie-oplossings herbevestig, en die gebruik van onafhanklike kragprodusente sal werkskepping stimuleer, terwyl groen elektrisiteit meer bekostigbaar sal word, het die departement ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die leiers van die G7 groep van nywerheidslande het intussen aangedui dat hulle beplan om die gebruik van fossielbrandstof in die huidige eeu te be\u00ebindig in &#8216;n poging om klimaatsverandering teen te werk. <\/p>\n<p>Die leiers het in &#8216;n gesamentlike verklaring aan die einde van hulle spitsberaad in Duitsland ges\u00ea steenkoolverbruik moet in die mediumtermyn verminder word. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea ook koolstofdioksieduitsette moet teen die middel van die eeu met tussen 40 en 70 persent globaal afneem. <\/p>\n<p>Armer lande, veral in Afrika moet volgens die G7 bygestaan word om skoon tegnologie te ontwikkel en om by klimaatsverandering aan te pas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Private belegging in hernubare energie het R193 miljard bereik, het die minister van Energie aangekondig. Die name van 13 bykomende voorkeurbie\u00ebrs in die hernubare energieverkrygingsprogram wat onafhanklike kragprodusente aanmoedig om krag te voorsien, is bekendgemaak. Tina Joemat-Pettersson s\u00ea die program se bod Venster 4 sal &#8216;n bykomende 1084MW van elektrisiteit voorsien aan die nasionale netwerk. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32328\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onafhanklike kragprodusente aangemoedig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32334,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5342,19926,17158,20597,20596],"class_list":["post-32328","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-elektrisiteit","tag-groen","tag-hernubare-energie","tag-kragopwekking","tag-skoon-energie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32328","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32328"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32328\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32334"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32328"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32328"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32328"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}