{"id":32318,"date":"2015-06-08T10:11:32","date_gmt":"2015-06-08T08:11:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32318"},"modified":"2015-06-09T09:36:45","modified_gmt":"2015-06-09T07:36:45","slug":"twee-vas-vir-kuruman-plaasmoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32318","title":{"rendered":"Twee vas vir Kuruman-plaasmoord"},"content":{"rendered":"<p>Twee swart mans is in hegtenis geneem in verband met die moord van &#8216;n 64-jarige boer van Kuruman in die Noord-Kaap.<\/p>\n<p>Christo Kruger is in koele bloede vermoor op sy plaas Byron op 28 Mei vandeesjaar. Niks is tydens die aanval gesteel nie.<\/p>\n<p>Kruger is deur die swart aanvallers in die bors geskiet deur die geslote sekuriteitshek van sy huis. <\/p>\n<p>Kruger en sy 55-jarige vrou, Vera, was alleen by hul huis. Sy was fisies ongedeerd tydens die voorval.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nNoord-Kaapse polisiewoordvoerder Sergio Kock s\u00ea die twee is Saterdagnag in die Bankara-lokasie gevang.<\/p>\n<p>Die een is 19 en ander een 22.<\/p>\n<p>Hulle sal vandag in die landdroshof in Kuruman verskyn.<\/p>\n<p>Sedert die moord op Kruger is agt nuwe aanvalle aangeteken waarin drie mense gedood is.<\/p>\n<p>\u25a0\u2009Danie Robertse (43), van Buffelspoort in Noordwes, is steeds in die hospitaal aan nadat hy in sy skouer, linker- en regterbeen geskiet is.<\/p>\n<p>\u25a0\u2009In Ladybrand is Bill Clark (45) van die plaas Zuurbult met &#8216;n mes gesteek.<\/p>\n<p>\u25a0\u2009Andries Snyman (59) is in sy huis op \u2019n hoewe in Rashoop naby Brits met \u2019n mes doodgesteek. <\/p>\n<p>\u25a0\u2009Peter Johnston (56) van \u2019n suikerrietplaas in die Nyoni-omgewing by Eshowe in KwaZulu-Natal is dood nadat hy in die bors geskiet is. Sy broer Ian (54) is in die gesig geskiet.<\/p>\n<p>\u25a0\u2009Gewapende rowers het Erick Meiring (64), \u2019n plaasbestuurder in die Komatipoort-omgewing, oorval, vasgebind en aangehou.<\/p>\n<p>\u25a0\u2009\u2019n 57-jarige vrou van Bokfontein buite Brits is deur gewapende rowers oorval.<\/p>\n<p>\u25a0\u2009Rodger van Parys (71) van \u2019n plaas tussen Mooinooi en Rustenburg is in \u2019n kritieke toestand nadat sy aanvallers \u2019n swaard in sy keel afgedruk het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee swart mans is in hegtenis geneem in verband met die moord van &#8216;n 64-jarige boer van Kuruman in die Noord-Kaap. Christo Kruger is in koele bloede vermoor op sy plaas Byron op 28 Mei vandeesjaar. Niks is tydens die aanval gesteel nie. Kruger is deur die swart aanvallers in die bors geskiet deur die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32318\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee vas vir Kuruman-plaasmoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32320,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[7299,6335,6336,266,2261],"class_list":["post-32318","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-etniese-suiwering","tag-plaasaanvalle","tag-plaasmoorde","tag-rassisme","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32318","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32318"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32318\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32320"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32318"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32318"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32318"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}