{"id":32312,"date":"2015-06-08T09:54:29","date_gmt":"2015-06-08T07:54:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32312"},"modified":"2015-06-10T08:04:52","modified_gmt":"2015-06-10T06:04:52","slug":"cameron-dreig-anti-eu-ministers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32312","title":{"rendered":"Cameron dreig anti-EU ministers"},"content":{"rendered":"<p>Die Britse Eerste Minister, David Cameron staar &#8216;n rebellie binne sy regerende Konserwatiewe Party in die gesig oor voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie. <\/p>\n<p>Cameron is deur &#8216;n groep van meer as vyftig parlementslede uitgedaag in &#8216;n veldtog om die EU te verlaat indien daar nie radikale verandering plaasvind nie. <\/p>\n<p>Die anti-EU ministers het &#8216;n nuwe groep gestig, by name die Konserwatiewes vir Brittanje. <\/p>\n<p>Cameron het die afvallige ministers gewaarsku om op te hou met die veldtog om die Verenigde Koninkryk uit die Europese Unie te wil kry.<\/p>\n<p>Hy het by die G7-beraad in Beiere, ges\u00ea die VK sal nie &#8220;neutraal&#8221; wees tydens die in-uit referendum-veldtog nie.<\/p>\n<p>Cameron is van plan om Europese leiers te oorreed om tot Brittanje se eise vir hervorming in te stem, voordat hy &#8216;n referendum oor lidmaatskap sal hou.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het &#8216;n duidelike beeld: heronderhandel, en kry &#8216;n ooreenkoms wat in belang van Brittanje is,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>En as &#8216;n waarskuwing het Cameron bygevoeg: &#8220;As jy wil deel wees van die Regering, moet jy die siening huldig dat ons besig is met &#8216;n oefening van heronderhandeling vir &#8216;n referendum wat sal lei tot &#8216;n suksesvolle uitkoms.&#8221;<\/p>\n<p>Brittanje hoop om &#8216;n veto-reg oor die EU te kan uitoefen, as &#8216;n Amerikaanse bondgenoot, maar die kanse daarvoor is besonder skraal.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Britse Eerste Minister, David Cameron staar &#8216;n rebellie binne sy regerende Konserwatiewe Party in die gesig oor voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie. Cameron is deur &#8216;n groep van meer as vyftig parlementslede uitgedaag in &#8216;n veldtog om die EU te verlaat indien daar nie radikale verandering plaasvind nie. Die anti-EU ministers het &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32312\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cameron dreig anti-EU ministers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[20581,4905,10759,7836,9733],"class_list":["post-32312","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-anti-eu","tag-brittanje","tag-david-cameron","tag-referendum","tag-vk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32312","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32312"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32312\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32312"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32312"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32312"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}