{"id":32307,"date":"2015-06-08T09:41:55","date_gmt":"2015-06-08T07:41:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32307"},"modified":"2015-06-08T10:15:28","modified_gmt":"2015-06-08T08:15:28","slug":"jeugliga-kongres-deur-geweld-gekenmerk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32307","title":{"rendered":"Jeugliga-kongres deur geweld gekenmerk"},"content":{"rendered":"<p>Die eerste dag van die KwaZulu-Natalase ANC-jeugliga in Port Shepstone is gekenmerk deur geweld, ontwrigtings en vertragings.<\/p>\n<p>Die tweedaagse kongres was geskeduleer om gistermiddag om eenuur te begin, maar dit het eers vandag in die vroe\u00eb oggendure begin nadat ontevrede lede by die hekke deur die polisie voorgekeer is omdat hulle ontwrigtings veroorsaak het.<\/p>\n<p>Die kongres het twaalf ure laat begin.<\/p>\n<p>Die polisie het ook rubberkoe\u00ebls en traanrook gebruik om hulle uiteen te jaag.<\/p>\n<p>Die oproer het uitgebreek toe diegene wat nie geregistreer het nie te laat probeer het om dit te doen. Die verkiesingskonferensie duur voort. <\/p>\n<p>Die liga in die provinsie het intussen gedreig om die EFF kort te vat. <\/p>\n<p>Die pasaangewese voorsitter van die jeugliga, Thami Ngubane het die EFF as politieke kleuters beskryf sonder enige geskiedenis of toekoms. Hy s\u00ea die party aap ANC-resolusies na en hou dit dan as hul eie voor. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea dit is omdat hulle nie vir hulself kan dink nie. <\/p>\n<p>Die vurige nuwe leier het sy teenstander, Sipho Hlomuka in die verkiesing geklop. Die kongres het twaalf ure laat begin. <\/p>\n<p>Twee mense, vermoedelik lede van die Hlomuka-faksie, is met rubberkoe\u00ebls geskiet in &#8216;n onderonsie met die polisie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste dag van die KwaZulu-Natalase ANC-jeugliga in Port Shepstone is gekenmerk deur geweld, ontwrigtings en vertragings. Die tweedaagse kongres was geskeduleer om gistermiddag om eenuur te begin, maar dit het eers vandag in die vroe\u00eb oggendure begin nadat ontevrede lede by die hekke deur die polisie voorgekeer is omdat hulle ontwrigtings veroorsaak het. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32307\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jeugliga-kongres deur geweld gekenmerk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6957,10876,1665,5488,7132],"class_list":["post-32307","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc-jeugliga","tag-eff","tag-geweld","tag-oproer","tag-rubberkoeels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32307","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32307"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32307\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32307"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32307"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32307"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}