{"id":32275,"date":"2015-06-08T09:30:12","date_gmt":"2015-06-08T07:30:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32275"},"modified":"2015-06-08T09:32:34","modified_gmt":"2015-06-08T07:32:34","slug":"supermikromotors","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32275","title":{"rendered":"Supermikromotors"},"content":{"rendered":"<p>Mikromotors is die heel kleinste modernste motors in die segment. Let wel, ons s\u00ea nie die goedkoopste nie, want in Suid-Afrika se geval is dit nie die goedkoopste klas nie. Daar is \u2018n geneigdheid onder die motormaatskappye om ou tegnologie of vorigegenerasiemotors plaaslik as nuut te verkoop. Daar is wel \u2018n mark hiervoor want gewone motors is so duur dat byna geen salariestrekker die goed kan bekostig nie. Die bemarkingsafdelings van elke vervaardiger kom dan met baie slim planne voorendag om die duur motors van die hand te sit, maar inderwaarheid is die motors net eenvoudig te duur in Suid Afrika. Nou en dan dan verskaf \u2018n vervaardiger ons met \u2018n nuwe motor teen die prys of selfs goedkoper as die vorige generasie ou \u201cnuwe\u201d motors wat hulle plaaslik bemark.<\/p>\n<figure id=\"attachment_32293\" aria-describedby=\"caption-attachment-32293\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-32293\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-300x169.jpg\" alt=\"Opel Adam se syprofiel\" width=\"300\" height=\"169\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-300x169.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-1024x576.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-148x83.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-31x17.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-38x21.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-382x215.jpg 382w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-777x437.jpg 777w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-260x146.jpg 260w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel-120x67.jpg 120w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-syprofiel.jpg 1280w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32293\" class=\"wp-caption-text\">Opel Adam se syprofiel<\/figcaption><\/figure>\n<p>Net om duidelikheid te skep oor wat ons bedoel met ougenerasie- nuwe motors. Dit is motors soos die Ford Figo, wat maar net \u2018n vorigegenerasie-Fiesta is, die Polo Vivo, die Opel Corsa Lite, Toyota Etios, ensovoorts. Dan is daar uitskieters soos die Renault Sandero wat splinternuwe tegnologie gebruik maar baie goed meeding\u00a0met selfs motors wat twee keer soveel soos hy kos.<\/p>\n<figure id=\"attachment_32279\" aria-describedby=\"caption-attachment-32279\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-32279\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel-300x166.jpg\" alt=\"Citroen C1 se syprofiel\" width=\"300\" height=\"166\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel-300x166.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel-148x82.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel-31x17.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel-38x21.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel-390x215.jpg 390w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel-120x67.jpg 120w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-sy-profiel.jpg 551w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32279\" class=\"wp-caption-text\">Citroen C1 se syprofiel<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die mikromotors of dan superminimotors is gewoonlik die nuutste wat in die w\u00eareld beskikbaar is en in Europa en Brittanje gewoonlik ook die goedkoopste modelle in die verskeie reekse. Ons kon drie mikromotors in die hande kry om uit tevind wat \u2018n mens nou eintlik kry vir jou geld en of hierdie motors werklik die moeite werd is om te koop. Ek bedoel, hoekom sou enige mens \u2018n klein motortjie met min spasie, krag en baie keer karakter bo \u2018n bewese goedkoper, getroue en in die meeste gevalle groter ouergenerasie- \u201cnuwe\u201d motors soos die Ford Figo koop?<\/p>\n<figure id=\"attachment_32299\" aria-describedby=\"caption-attachment-32299\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-32299 size-medium\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel-300x226.jpg\" alt=\"VW Move Up se syprofiel\" width=\"300\" height=\"226\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel-300x226.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel-148x111.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel-31x23.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel-38x29.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel-286x215.jpg 286w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel-160x120.jpg 160w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-syprofiel.jpg 429w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32299\" class=\"wp-caption-text\">VW Move Up se syprofiel<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die drie motortjies op ons lysie is die splinternuwe Citroen C1, Opel se Adam en Volkswagen se Up. Die drie motors is veronderstel om in direkte mededinging met mekaar te verkeer, maar met die prysstrategie\u00eb in ons plaaslike motormark kan mens eintlik nie die drie vergelyk nie. Ons grond\u00a0hierdie vergelyking dus op logika en d\u00edt wat \u2018n mens kry vir wat jy betaal.<\/p>\n<p><b>Bakwerk<\/b><\/p>\n<p>Wanneer dit by die praktiese sy van dinge kom, lyk dit dan op die oog af of die Citroen met sy 5 deure die Ada, en Up troef wat albei slegs drie deure het, maar eintlik het ons die Volkswagen Up as die mees praktiese van die drie motors ervaar. Die Up lyk baie kompak van buite, heelwat kleiner as die Adam maar groter as die C1. In werklikheid is die Up slegs 7 cm langer as die C1 en 20cm korter as die Adam. Dit beteken wesentlik dat die Up die volmaakte\u00a0lengte vir \u2018n klein motortjie vir die stad is. Daarteenoor is die C1 so kort dat daar byna geen persoon agter in die motor kan pas nie en sou jy dit regkry om \u2018n kleinerige kind agter te laat sit, gaan daar byna geen plek vir skooltasse in die begasieruim wees nie; 196 liter is al wat daar is. Jy kan natuurlik die agterste sitplekke platvou om die begasieruim na 780 liter te vergroot, maar dan kan jy glad nie passsiers saamneem nie. Die ander ding wat ons gepla het, was die feit dat die agterste kantruite ook nie kan afdraai nie, nie eens met die hand nie, dus is dit in elk geval net so prakties soos \u2018n driedeurmotor.<\/p>\n<figure id=\"attachment_32297\" aria-describedby=\"caption-attachment-32297\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-32297\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim-300x227.jpg\" alt=\"VW Move Up se bagasieruim\" width=\"300\" height=\"227\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim-300x227.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim-148x112.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim-31x23.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim-38x29.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim-284x215.jpg 284w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim.jpg 577w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-begasieruim-160x120.jpg 160w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32297\" class=\"wp-caption-text\">VW Move Up se bagasieruim<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die Opel Adam is die langste van die drie, maar bied die minste bagasieruim met slegs 170 liter se pakplek met die agterste sitplekke opgeslaan en 663 liter met die sitplekke afgeslaan. Die feit is egter dat daar heelwat meer beenruimte agter in die Adam is as in die C1 en jy sal darem drie kinders met hul tasse daar kan inkry. Die Volkswagen Up bied 251 liter se begasieruim met die agterste sitplekke in plek en 959 liter se plek met die sitplekke weggevou. Die Up is ook so ruim binne dat jy ho\u00ebrskoolkinders agter in die motor kan rondry en almal se skooltasse darem ook sal kan vervoer.<\/p>\n<p><b>Afwerking en toerusting<\/b><\/p>\n<figure id=\"attachment_32292\" aria-describedby=\"caption-attachment-32292\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-32292\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord-300x169.jpg\" alt=\"Opel Adam-paneelbord\" width=\"300\" height=\"169\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord-300x169.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord-148x83.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord-31x17.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord-38x21.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord-382x215.jpg 382w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord-260x146.jpg 260w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord-120x67.jpg 120w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-paneelbord.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32292\" class=\"wp-caption-text\">Opel Adam-paneelbord<\/figcaption><\/figure>\n<p>Al drie hierdie motortjies is volledig toegerus met al die veiligheidseienskappe wat \u2018n mens in veel duurder en groter motors te\u00ebkom, soos\u00a0ABS-remme met remverspreiding en genoeg lugsakke om al die insittendes te beskerm. Die Citroen C1 het \u2018n groot oopskuifmateriaalsondak. Dit is so tipies Franse styl en sjarme, maar na ons mening heeltemal oorbodig vir di\u00e9 tipe motor. Ek weet ook nie hoe veilig dit is met die misdaad in Suid-Afrika nie; \u2018n skerp mes en gewillge motordief en voil\u00e0! Die afwerking binne die Citroen is jonk en vars, maar nie naastenby op dieselfde vlak as die twee Duitsers nie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_32298\" aria-describedby=\"caption-attachment-32298\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-paneelbord.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-32298\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-paneelbord-300x180.jpg\" alt=\"W Move Up-paneelbord\" width=\"300\" height=\"180\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-paneelbord-300x180.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-paneelbord-148x89.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-paneelbord-31x19.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-paneelbord-38x23.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-paneelbord-359x215.jpg 359w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-paneelbord.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32298\" class=\"wp-caption-text\">VW Move Up-paneelbord<\/figcaption><\/figure>\n<p>Van die drie motortjies het die Opel Adam die meeste soos \u2018n groot Astra gevoel; daar is \u2018n volwasse gevoel binne in die Adam. Die Volkswagen Up het my ongelooflik aan die oorspronklike VW Kewer laat dink. Natuurlik is die materiaal wat VW gebruik het uit die boonste rakke en alles voel en lyk solied en van ho\u00eb gehalte. Dit is net asof die Up weereens die meer afgeronde dog jonk en vars afwerking het. Die balans tussen sportief, volwasse en jeugdig kan beskryf word as gesofistikeerd of, anders gestel, verfynd sonder om te vroulik of te jonk te voel. Ek dink \u2018n afgetrede man of dame asook\u00a0\u2018n student of \u2018n jong gesin sal almal in die Up tuisvoel. Die Adam het \u2018n meer manlike gevoel en is heeltemal te bedeesd vir \u2018n student of \u2018n vroulike bestuurder. Ons Up-toetsmotor was dan ook met VW se winterpakket wat verwarmers vir die voorste sitplekke insluit, toegerus. Dit is \u2018n opsionele ektra, maar selfs met di\u00e9 ekstra troef die Up die ander twee motors se prysetikette.<\/p>\n<p><b>Enjin en brandstoverbruik<\/b><\/p>\n<figure id=\"attachment_32278\" aria-describedby=\"caption-attachment-32278\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-32278\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord-300x225.jpg\" alt=\"Citroen C1-paneelbord\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord-300x225.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord-148x111.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord-31x23.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord-38x29.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord-287x215.jpg 287w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord-160x120.jpg 160w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-paneelbord.jpg 640w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32278\" class=\"wp-caption-text\">Citroen C1-paneelbord<\/figcaption><\/figure>\n<p>Citroen se C1 is toegerus met 1,2-liter-, 3-silinderenjin wat 60 Kw en 116 Nm lewer. Brandstofverbruik is dan ook die mees ekonomiese van die drie teen 4,3 l\/100km en die C1 se uitlaatgassyfer is 99g CO2 per km. Ons kon nie heeltemal by Citroen se brandstofverbruiksyfer uitkom nie, maar het \u2018n 5,1 l\/100km aangeteken. Die Opel Adam wat ons bestuur het, was die 1,4-literweergawe met 74 Kw en 130 Nm se wringkrag. Opel gee die brandstofverbruik aan as 5,3l\/100km en ons kon 5,5l\/100km aanteken. Die feit dat die Adam se enjin heelwat groter as die C1 se enjin is, dink ons het gehelp om die syfer nader aan di\u00e9 van die vervaardiger te laat strek. Uitlaatgassyfers vir die Adam is ook 125g\/km, juis omdat die enjin groter is en dus meer brandstof verbrand.<\/p>\n<figure id=\"attachment_32296\" aria-describedby=\"caption-attachment-32296\" style=\"width: 169px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-beenspasie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-32296 size-medium\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-beenspasie-169x300.jpg\" alt=\"VW Move Up-beenspasie\" width=\"169\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-beenspasie-169x300.jpg 169w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-beenspasie-83x148.jpg 83w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-beenspasie-17x31.jpg 17w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-beenspasie-21x38.jpg 21w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-beenspasie-121x215.jpg 121w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VW-Move-Up-beenspasie.jpg 360w\" sizes=\"auto, (max-width: 169px) 100vw, 169px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32296\" class=\"wp-caption-text\">VW Move Up-beenspasie<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die VW Up het ons weereens die meeste verbaas. Die Move Up-weergawe wat ons bestuur het se 1,0-liter 3-silinderenjintjie is seepglad en voel en klink sommer baie sterker as wat die syfers aantoon. Die enjin lewer 55 KW en 95 Nm se wringkrag, maar op die pad was daar nie eers \u2018n vergelyking met die ander twee motors nie. Beide die C1 en die Adam voel asof die enjins hard moet werk om die optimale verrigting daaruit te kry en in die heuwels van Waterkloofrif kon \u2018n mens gou-gou agterkom die Citroen en die Opel is eintlik slegs vir die stadsverkeer gepas. Die Up aan die ander kant ry en voel soos \u2018n groot motor, daar is geen aanduiding dat die enjin hard werk of sukkel nie. Die Up se uitlaatgassyfer is dan ook 108g\/km en VW gee die verbruik aan as 4,7\/100km. Ons kon \u2018n syfer van 4,8 km\/100 aanteken. Dit beteken ek het van Pretoria na Bloemfontein en weer terug gereis en slegs 44 liter brandstof gebruik!<\/p>\n<p><b>Prys<\/b><\/p>\n<figure id=\"attachment_32281\" aria-describedby=\"caption-attachment-32281\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-32281\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie-300x200.jpg\" alt=\"Opel Adam-beenspasie\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie-148x99.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie-31x21.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie-38x25.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie-322x215.jpg 322w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie-120x80.jpg 120w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Opel-Adam-beenspasie.jpg 640w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32281\" class=\"wp-caption-text\">Opel Adam-beenspasie<\/figcaption><\/figure>\n<p>Mens sien die motors en dink wel hierdie motor behoort nie meer as soveel te kos nie, dan beskou jy die prys en besef net eintlik hoe belaglik duur motors is. Die Citroen C1 VTi82 Airscape het \u2018n prysetiket van R194\u00a0900. Die Opel Adam 1.4 kos R189\u00a0900 terwyl\u00a0die Volkswagen Move Up jou R143 000 uit die sak gaan jaag. Nou, om dit in perspektief te stel, vir R194\u00a0030 wat die C1 jou sal kos, kan jy \u2018n veel groter Ford Fiesta 1,4 Ambiente koop. Vir die Opel Adam se R189\u00a0900 kan jy \u2018n Mazda 2 1,5 Active teen R188\u00a0000 of die splinternuwe Opel Corsa 1.0T Essentia teen R185\u00a0500 aanskaf, wat beide groter motors is en oor sterker en moderner enjins beskik.<\/p>\n<figure id=\"attachment_32276\" aria-describedby=\"caption-attachment-32276\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-32276 size-medium\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie-300x225.jpg\" alt=\"Citroen C1-beenspasie\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie-300x225.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie-148x111.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie-31x23.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie-38x29.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie-287x215.jpg 287w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie-160x120.jpg 160w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/Citroen-C1-beenspasie.jpg 640w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-32276\" class=\"wp-caption-text\">Citroen C1-beenspasie<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die VW Move Up aan die anderkant is \u2018n wenner met sy prys, vir dieselfde geld gaan jy sukkel om selfs \u2018n ougenerasie- \u201cnuwe\u201d motor met dieselfde spesifikasie en veiligheid te koop. Fiat se Panda 1.2 Lounge kos R169\u00a0000, Honda se Brio 1,2 Comfort is R148\u00a0000 en Hyundai se Grand i10 1.25 Motion sal jou R149\u00a0900 uit die sak jaag en nie een van die drie motors bied die rygerief of krag-tot-massaverhouding of brandstofverbruik, om nie eers van die Volkswagen-naam te praat nie. Selfs nie eers VW se eie goedkoopste ougenerasie- \u201cnuwe\u2019 Polo Vivo 1,4 Conceptline bied wat die Move Up bied nie en die Vivo is bykans R2000 duurder (R144\u00a0900) as die Move Up.<\/p>\n<p><b>Gevolgtrekking<\/b><\/p>\n<p>Na ons mening sal enige iemand wat \u2018n splinternuwe motor wil aanskaf en nie die VW Move Up ernstig oorweeg nie \u2018n baie groot fout begaan. Die motor is net in \u2018n klas van sy eie. Ons enigste klagte teenoor die Move Up is die feit dat hy slegs in 3-deurgewaad beskikbaar is. In Europa is hy wel in die 5-deur beskikbaar en sou hy plaaslik bekendgestel word, sal ek persoonlik eerste in die ry staan vir een!<\/p>\n<p><span style=\"font-size: medium;\"><b>Citroen C1 VTi82 Airscape<\/b><\/span><\/p>\n<table width=\"340\" cellspacing=\"0\" cellpadding=\"7\">\n<colgroup>\n<col width=\"240\" \/>\n<col width=\"70\" \/> <\/colgroup>\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Prys<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">2 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Voorkoms buite <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Binneruimgehalte en afwerking<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">3 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Ruimte\u00a0en praktiese toepassing<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">3 uit 5 <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Agter die stuur<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">3 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Enjin en ratkas<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Op die pad<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Veiligheid<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Totaal <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">28 uit 40<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><span style=\"font-size: medium;\"><b>Opel Adam 1.4<\/b><\/span><\/p>\n<table width=\"340\" cellspacing=\"0\" cellpadding=\"7\">\n<colgroup>\n<col width=\"240\" \/>\n<col width=\"70\" \/> <\/colgroup>\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Prys<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">3 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Voorkoms buite <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Binneruimgehalte en afwerking<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Ruimte\u00a0en praktiese toepassing<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">3 uit 5 <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Agter die stuur<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">3 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Enjin en Ratkas<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Op die pad<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Veiligheid<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Totaal <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">30 uit 40<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span style=\"font-size: medium;\"><b>Volkswagen Move Up!<\/b><\/span><\/p>\n<table width=\"340\" cellspacing=\"0\" cellpadding=\"7\">\n<colgroup>\n<col width=\"240\" \/>\n<col width=\"70\" \/> <\/colgroup>\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Prys<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Voorkoms buite <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Binneruimgehalte en afwerking<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Ruimte\u00a0en praktiese toepassing<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5 <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Agter die stuur<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Enjin en ratkas<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Op die pad<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Veiligheid<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Totaal <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria, serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">38 uit 40<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mikromotors is die heel kleinste modernste motors in die segment. Let wel, ons s\u00ea nie die goedkoopste nie, want in Suid-Afrika se geval is dit nie die goedkoopste klas nie. Daar is \u2018n geneigdheid onder die motormaatskappye om ou tegnologie of vorigegenerasiemotors plaaslik as nuut te verkoop. Daar is wel \u2018n mark hiervoor want gewone [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":32295,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[25,103],"tags":[20579,20580,20578],"class_list":["post-32275","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-s28-motors","category-c94-padtoetse","tag-citroen-c1","tag-opel-adam","tag-volkswagen-move-up"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32275","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32275"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32275\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32295"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32275"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32275"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32275"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}