{"id":3227,"date":"2008-10-23T09:34:59","date_gmt":"2008-10-23T09:34:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3227"},"modified":"2008-10-23T09:34:59","modified_gmt":"2008-10-23T09:34:59","slug":"seerowers-bedreig-roete-tusse-asi-en-europa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3227","title":{"rendered":"Seerowers bedreig roete tusse Asi? en Europa"},"content":{"rendered":"<p>Die seerowers is &lsquo;n bedreiging vir handelsvaartuie wat op die roete beweeg tussen Asi&euml; en Europa, het die IMB ges&ecirc;, en ook regerings aangemoedig om voorkomende aksie te neem teen seerowers. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Aanvalle van seerowers aan die kus van Somali&euml; is op &lsquo;n ongekende ho&euml; vlak, en dit is duidelik dat die seerowers in die Golf van Aden dink dat hulle ongestraf kan voortgaan met hulle aanvalle op ander vaartuie, het Pottengal Mukundan, direkteur van die IMB ges&ecirc; vanuit die organisasie se hoofkantoor in Kuala Lumpur.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die organisasie het ges&ecirc; dat &lsquo;n totaal van 199 voorvalle van seerowery w&ecirc;reldwyd plaasgevind het tussen Januarie en September, waarvan 63 gevalle aan die Somaliese ooskus en in die Golf van Aden was. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Wat nou nodig is, is sterk aksie teen die seerowers se moederskepe voordat hulle daarin slaag om ander skepe aan te val, het Mukundan ges&ecirc;. Hy het &lsquo;n beroep gedoen op regerings om aan hulle vlote opdrag te gee om die aktiwiteite van die seerowers en hulle moederskepe te ontwrig. Hy het bygevoeg dat die liggings en beskrywings van die moederskepe wel bekend is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Nigeri&euml; is geskat as die tweede gevaarlikste plek wat seerowery betref, met 24 insidente, waarvan 20 om Lagos, die hoofstad plasgevind het. Die organisasie s&ecirc; egter dat die aanvalle om Nigeri&euml; net &lsquo;n klein persentasie van die werklike aanvalle verteenwoordig.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Indonesi&euml; was derde op die lys, met 23 aangemelde aanvalle, maar die organisasie het ges&ecirc; die aanvalle is versprei, en almal, behalwe vir twee gevalle was &ldquo;lae vlak&rdquo; insidente, wat diefstal van waardevolle goedere en voorrade van skepe af behels het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Wetteloosheid is vinnig besig om te versprei terwyl Somali&euml; verval in die ergste gevegte in 20 jaar. Dit voed weer &lsquo;n golf van seerowery wat vaartuie in die Golf van Aden, een van die belangrikste waterwe&euml; in die w&ecirc;reld bedreig.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Somaliese beamptes s&ecirc; die groot lospryse wat deur die skeepseienaars betaal word blaas korrupsie aan, tesame met &lsquo;n opbloeiing in seerowery wat hulle nie tans kan wen nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die verskuiwing van die fokus van die seerowers van die ooskus van Somali&euml; na die golf van Aden plaas &lsquo;n groot bedreiging op die handel tussen Asi&euml; en Europa.<span>&nbsp;&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span><span>&nbsp;&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\">\u0441\u0442\u043e\u043c\u0430\u0442\u043e\u043b\u043e\u0433\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kp.ua\/incidents\/587793-v-kharkove-ot-holoda-y-poboev-umer-trekhletnyi-malchyk\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px; width: 290px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/kaart_golf_van_aden.png\" width=\"290\" height=\"208\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Golf van Aden, aan die kus van Somali?<\/div>\n<\/div>\n<p>Die Golf van Aden en die ooskus van Somali&euml; word nou gereken as di&eacute; plekke waar seerowery die meeste voorkom. Byna &lsquo;n derde van alle aanvalle op skepe die jaar het in die gebied voorgekom, het die Internasionale Maritieme Buro (IMB) op Donderdag ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,3086],"class_list":["post-3227","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-seerowers-bedreig-roete-tusse-asi-eneuropa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3227","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3227"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3227\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3227"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3227"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3227"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}