{"id":32214,"date":"2015-06-04T07:55:21","date_gmt":"2015-06-04T05:55:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32214"},"modified":"2015-06-04T07:55:21","modified_gmt":"2015-06-04T05:55:21","slug":"vsa-gebruik-sterwende-fifa-lid-om-organisasie-by-te-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32214","title":{"rendered":"VSA gebruik sterwende FIFA-lid om organisasie by te kom"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Voormalige FIFA-lid van die uitvoerende komitee, Chuck Blazer het getuig dat omkoopgeld betrokke was met die stemme van twee W\u00eareldbeker-gashere, volgens &#8216;n transkripsie wat Woensdag vrygestel is van sy November 2013-pleidooi.<\/p>\n<p>Di\u00e9 transkripsie is in die geheim in NY in &#8216;n federale hofsaal in Brooklyn gemaak.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse aanklaers wat korrupsie by FIFA ondersoek, het die transkripsie van die verhoor bekendgemaak wat twee jaar lank geheim gehou is. <\/p>\n<p>Agtien maande gelede het Blazer skuldig gepleit op aanklagte van omkopery terwyl hy in &#8216;n rolstoel op November 25, 2013, aan die Amerikaanse hof verklaar het dat hy siek is met rektale kanker, diabetes en koron\u00eare hartsiekte. Hy is vrygelaat nadat hy $10 miljoen aan borg betaal het.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHy is steeds in hospitaal in New York het die New York Times berig.<\/p>\n<p>Die toeken van die sokker-w\u00eareldbekertoernooie in Suid-Afrika \u00e9n Frankryk het met omkopery gepaard gegaan, terwyl die komende twee toernooie in Rusland en Katar ook verdag is. <\/p>\n<p>Blazer het aan &#8216;n federale regter ges\u00ea het dat hy en ander top Fifa-amptenare ingestem het om omkoopgeld te ontvang in ruil vir stemme. <\/p>\n<p>Blazer het tydens die verhoor ingestem om skuldig te pleit op verskeie aanklagte waaronder belastingontduiking, bedrog, geldwassery en boewery. <\/p>\n<p>Hy is nou &#8216;n sleutelfiguur in die ondersoek, wat reeds daartoe gelei het dat veertien mense aangekla is. <\/p>\n<p>Blazer was tweede in bevel van die CONCACAF-streek, wat Noord- en Sentraal-Amerika en die Karibiese Eilande insluit.<\/p>\n<p>Katar het intussen bespiegelings verwerp dat hy die reg om die 2022 W\u00eareldbeker aan te bied weens die ondersoek kan verloor. <\/p>\n<p>Die hoof van die Engelse Sokkervereniging, Greg Dyke s\u00ea daar moet weer oor die 2022 toernooi gestem word indien daar bewyse van ongerymdhede gevind word. <\/p>\n<p>Katar se nasionale sokkervereniging s\u00ea hy het niks om weg te steek nie, en verwelkom die ondersoek. <\/p>\n<p>Fifa het verlede jaar &#8216;n interne ondersoek na Katar se suksesvolle bod afgehandel en geen ongerymdhede gekry nie.<\/p>\n<p>Die minister van Sport, Fikile Mbalula, het bewerings ontken dat die Suid-Afrikaanse regering en SAFA betrokke was by enige omkopery in Suid-Afrika se bod vir die 2010 FIFA W\u00eareldbeker. <\/p>\n<p>Mbalula het op &#8216;n mediakonferensie in Johannesburg ges\u00ea die betaling vir goedgekeurde projekte kom nie neer op omkopery nie. <\/p>\n<p>Hy het klaarblyklik verwys na tien miljoen dollar wat FIFA, na bewering namens Suid-Afrika, aan Jack Warner CONCACAF betaal het. <\/p>\n<p>Volgens berigte was die betaling in ruil vir CONCACAF se steun vir Suid-Afrika se bod. Warner is een van die sleutelfigure in die FIFA-ondersoek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Voormalige FIFA-lid van die uitvoerende komitee, Chuck Blazer het getuig dat omkoopgeld betrokke was met die stemme van twee W\u00eareldbeker-gashere, volgens &#8216;n transkripsie wat Woensdag vrygestel is van sy November 2013-pleidooi. Di\u00e9 transkripsie is in die geheim in NY in &#8216;n federale hofsaal in Brooklyn gemaak. Die Amerikaanse aanklaers wat korrupsie by FIFA ondersoek, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32214\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA gebruik sterwende FIFA-lid om organisasie by te kom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5336,10712,2300,12493,2078,20555,21133],"class_list":["post-32214","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-fifa","tag-katar","tag-korrupsie","tag-omkopery","tag-rusland","tag-safa","tag-c115-sokker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32214","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32214"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32214\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32214"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32214"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32214"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}