{"id":32212,"date":"2015-06-03T10:01:16","date_gmt":"2015-06-03T08:01:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32212"},"modified":"2015-06-03T10:01:16","modified_gmt":"2015-06-03T08:01:16","slug":"namibie-in-greep-van-bek-en-klouseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32212","title":{"rendered":"Namibi\u00eb in greep van bek-en-klouseer"},"content":{"rendered":"<p>Mecki Schneider, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO) in Namibi\u00eb het Dinsdag na afloop van \u2019n vergadering van die verskillende landbou-unies, die direktoraat veeartsenydienste (DVS), die Vleisraad en Meatco ges\u00ea bek-en-klouseer sal bekamp word in Namibi\u00eb.<\/p>\n<p>\u201cOns sleuteldoelwit is om te keer dat die siekte nie uit die noordelike kommunale gebied na plase suid van die Rooilyn (veterin\u00eare kordonheining) versprei nie. Daarom het ons tydens hierdie vergadering \u2019n opname gemaak van alles wat nodig is om dit reg te kry,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Uitbrekings kom tans voor in die Ohangwenastreek, die verre noordelike deel van die Oshikotostreek, die noordoostelike deel van die Oshanastreek asook die gedeelte van die Omusatistreek noord van die Oshakati-Ruacana-pad, het die Republikein berig.<\/p>\n<p>Di\u00e9 uitbreking kan &#8216;n uiters negatiewe impak op \u2018n land se ekonomie tot gevolg kan h\u00ea. Die siekte affekteer beeste, varke, skape, bokke en ander herkouers met gesplete hoewe.<\/p>\n<p>Volgens Schneider het die boereverenigings van Outjo, Kamanjab, Tsumeb, Otavi, Grootfontein en Gobabis reeds ingespring en werk sy aan sy met die regering om die siekte te stuit.<\/p>\n<p>Die moontlikheid om die polisie en die weermag te betrek, is ook bespreek.<\/p>\n<p>Schneider s\u00ea die Vleisraad ko\u00f6rdineer al hierdie aksies namens die vleisbedryf en die belanghebbendes sal elke Donderdag vergader om die vordering te bespreek.<\/p>\n<p>Intussen het John Mutorwa, minister van landbou, water en bosbou, gisteroggend die inentingsprogram van diere teen bek-en-klou van stapel gestuur. Altesaam 500 000 dosisse entstof is reeds beskikbaar en nog word vanaf die Botswana Vaccine Institute verwag.<\/p>\n<p>Die Namibiese regering het reeds miljoene beskikbaar gestel het om die \u201cnasionale krisis\u201d, soos Mutorwa dit beskryf het, te bekamp.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mecki Schneider, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO) in Namibi\u00eb het Dinsdag na afloop van \u2019n vergadering van die verskillende landbou-unies, die direktoraat veeartsenydienste (DVS), die Vleisraad en Meatco ges\u00ea bek-en-klouseer sal bekamp word in Namibi\u00eb. \u201cOns sleuteldoelwit is om te keer dat die siekte nie uit die noordelike kommunale gebied na plase suid van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32212\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Namibi\u00eb in greep van bek-en-klouseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7085,19195,6831,20553,20554],"class_list":["post-32212","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bek-en-klouseer","tag-dieresiektes","tag-namibie","tag-rooilyn","tag-vleisprodusente"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32212","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32212"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32212\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32212"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32212"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32212"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}