{"id":32208,"date":"2015-06-03T09:49:43","date_gmt":"2015-06-03T07:49:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32208"},"modified":"2015-06-05T10:20:52","modified_gmt":"2015-06-05T08:20:52","slug":"binnelandse-sake-krabbel-terug-oor-reisvereistes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32208","title":{"rendered":"Binnelandse Sake krabbel terug oor reisvereistes"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse departement van binnelandse sake het teruggekrabbel oor omstrede reisvereistes vir kinders wat na en van Suid-Afrika reis.<\/p>\n<p>Volgens die verklaring is die volledige geboortesertifikaat nie meer nodig wanneer albei ouers met geldige paspoorte en visums vir hulself en hul kinders na of van Suid-Afrika reis nie.<\/p>\n<p>Tot verlede week is die nuwe regulasies vertolk as sou \u2019n kind met een of albei ouers of \u2019n voog reis, \u2019n volledige geboortesertifikaat vir \u2019n kind \u2019n vereiste is.<\/p>\n<p>Die nuwe reisre\u00eblings vir kinders het op 1 Junie van krag geword.<\/p>\n<p>Nuwe bepalings en diegene wat vrygestel is van die dokumentasie soos volg opgesom:<\/p>\n<p>\u2022 Minderjariges wat voor 1 Junie uit die land gereis het sal nie die dokumentasie nodig h\u00ea om die land weer binne te kom nie;<br \/>\n\u2022 geen ondersteunende dokumentasie word vereis deur minderjariges wat in regstreekse transito op \u2019n Suid-Afrikaanse internasionale lughawe is nie;<br \/>\n\u2022 minderjariges in besit van \u2019n geldige Suid-Afrikaanse visum sal nie bykomende dokumentasie hoef te toon wanneer hulle die land binnekom of verlaat nie;<br \/>\n\u2022 in die geval van lande wat die besonderhede van die ouers in kinders te paspoorte verskaf of enige amptelike identifiseringsdokumente, behoort aanvaar te word om die identiteit van die ouers van \u2019n minderjarige te bewys; en<br \/>\n\u2022 waar enige ouer of ouers wie se name in die volledige geboortesertifikaat verskyn, nie in staat is om toestemming aan die kind te verleen om te reis nie, hetsy vanwe\u00eb \u2019n onlangse sterfte, fisiese of geestelike gestremdheid, kan diegene wat namens die kind optree om spesiale vergunning aansoek doen deur \u2019n volle motivering saam met ondersteunende dokumentasie, byvoorbeeld \u2019n mediese praktisyn se behandelingsertifikaat, aan die kantoor van die direkteur-generaal te stuur by die volgende e-posadres: consent@dha.gov.za.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse departement van binnelandse sake het teruggekrabbel oor omstrede reisvereistes vir kinders wat na en van Suid-Afrika reis. Volgens die verklaring is die volledige geboortesertifikaat nie meer nodig wanneer albei ouers met geldige paspoorte en visums vir hulself en hul kinders na of van Suid-Afrika reis nie. Tot verlede week is die nuwe regulasies &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32208\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Binnelandse Sake krabbel terug oor reisvereistes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9580,20552,10843,20551,2846],"class_list":["post-32208","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-binnelandse-sake","tag-geboortesretifikate","tag-minderjariges","tag-reisvereistes","tag-toeriste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32208","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32208"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32208\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32208"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32208"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32208"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}