{"id":3218,"date":"2008-10-23T04:28:11","date_gmt":"2008-10-23T04:28:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3218"},"modified":"2008-10-23T04:28:11","modified_gmt":"2008-10-23T04:28:11","slug":"verkiesingsveldtog-in-nieu-seeland-rassisties","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3218","title":{"rendered":"Verkiesingsveldtog in Nieu-Seeland &#8216;rassisties&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die National Party se Lockwood Smith, wat wwarskynlik die minister van Immigrasie sal word as sy party die verkiesing op 8 November sou wen, het ges&ecirc; dat werkers van Stille-Oseaan eilande leiding nodig het om toilette, storte en wasmasjiene te gebruik, en dat die kleiner hande van die Asi&euml;rs hulle nuttig gemaak het om druiwe te snoei. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die Marlborough Express het Woensdag berig dat Smith die opmerkings gemaak het terwyl hy in die wynproduserende Marlborough gebied gepraat het, waar baie seisoenswerkers van Asi&euml; en die Stille-Oseaan teenwoordig is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Smith is soos volg aangehaal, &ldquo;Asi&euml;rs is beter om die wingerder te snoei, aangesien hulle kleiner hande het, en sommige werkgewers van die Stille-Oseaan eilandbewoners moet aan die werkers leiding verskaf om &lsquo;n toilet, stort en wasmasjien te gebruik&rdquo; <span>&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Tarania Turia, &lsquo;n leier van die minderheids-Maori party wat Nieu-Seeland se inheemse minderheid verteenwoordig, het die opmerkings as rassisties en beledigend beskryf. Maori&rsquo;s is van Polinesiese afkoms en voel &lsquo;n sterk samehorigheid met die suid-Stille-Oseaan eilandbewoners.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Turia het ges&ecirc; dit is skandelik dat &lsquo;n senior persoon in die National Party sulke sieninge handhaaf. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Winston Peters, die leier van Nieu-Seeland se First Party, het ook ges&ecirc; dat die nasionaliste se rasseondertoon duidelik is wanneer immigrasie ter sprake is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Smith het ges&ecirc; dat hy eenvoudig die wynprodusente se mening oorgedra het en het sy spyt uitgespreek dat die kommentaar so uit verband uit geruk is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Ek kan sien dat die kommentaar wat ek gelewer het dalk mense kwaad gemaak het. Ek is werklik jammer daaroor, aangesien dit nie my bedoeling was nie,&rdquo; het hy in &lsquo;n kort verklaring ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die woordewisseling is &lsquo;n onwelkome saak vir die nasionaliste, wat probeer het om stemme te wen onder die Asiese- en Stille-Oseaan eilandbewoners in die laaste paar maande, in &lsquo;n poging om die regerende Arbeiders party te stuit.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>John Key, leier van die National Party, het ges&ecirc; dat die opmerkings as aanstootlik beskou kan word, maar dat Smith se verklaring waarin hy spyt daaroor uitgespreek het daarna, heeltemal toepaslik en billik was.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Eerste minister, Helen Clark het ges&ecirc; dat Smith &ldquo;verskriklike en ontoepaslike&rdquo; dinge ges&ecirc; het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Winston Peters se geloofwaardigheid oor die onderwerp is deur sy eie woorde verlede week, ondermyn toe hy ges&ecirc; het dat Sjinese werkers die poste van Nieu-Seelanders bedreig, en dat immigrante na werk getrek word soos motte na &lsquo;n neonlig<span>. &nbsp;&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp; <br \/><\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/\">wedding jewellery<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.obozrevatel.com\/crime\/90724-v-harkove-prokuratura-zavela-delo-o-krazhe-konfiskata-na-15-millionov.htm\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span>Lede van &lsquo;n minderheidsgroep van die Nieu-Seelandse regering het &lsquo;n senior regeringsamptenaar van rassisme beskuldig nadat hy neerhalende opmerkings oor Asiese en Stille-Oseaan migrantewerkers gemaak het gedurende &lsquo;n verkiesingsveldtog. <\/span><\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,3079,21089],"class_list":["post-3218","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-lid-van-nieu-seeland-oppossisie-in-sop-oor-rassistiese-opmerking","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3218","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3218"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3218\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3218"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3218"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3218"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}