{"id":3217,"date":"2008-10-23T03:46:25","date_gmt":"2008-10-23T03:46:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3217"},"modified":"2008-10-23T03:46:25","modified_gmt":"2008-10-23T03:46:25","slug":"boer-gesodomiseer-in-tronksel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3217","title":{"rendered":"Boer gesodomiseer in tronksel"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Mnr. Ettienne van Wyk eis R1,2 miljoen van die minister van Veiligheid en Sekuriteit nadat hy en sy bestuurder, mnr. Zacharia Duvenhage, in die Hlobane-polisieselle aangehou is. Die minister staan die eis teen.<\/p>\n<p>  Hulle is gearresteer omdat hulle glo Van Wyk se diere sonder &rsquo;n lisensie vervoer het. Duvenhage is nie gesodomiseer nie, maar blybaar wel aangerand, en hy eis R350 000. Adv. Gerrie Roberts SC, namens die applikante, het ges&ecirc; die stasiebevelvoerder het geslaap tydens die voorval en het nie van Van Wyk se gille gehoor nie.<\/p>\n<p>  Die twee mans is aanvanklik in &rsquo;n aparte sel aangehou, maar is geskuif na &rsquo;n ander sel met 14 verdagtes toe drie vroue na hul sel geskuif is.  <\/div>\n<p align=\"justify\">Hulle voer aan dat hulle na &rsquo;n ander sel, soos die landdroshofselle of &rsquo;n ander polisiestasie, geskuif kon word om die voorval te verhinder.  <\/p>\n<p align=\"justify\">Die 14 ander mans was almal verdagtes in ernstige misdade soos moord, verkragting en brandstigting. Dr. Senta Klingenberg, distriksgeneesheer van Vryheid, het getuig Van Wyk is verskeie kere gepenetreer. Sy het ook ges&ecirc; Duvenhage het twee kneusplekke op sy kop en rug gehad. Roberts het getuig Van Wyk is omstreeks 03:00 deur een of meer mans gesodomiseer.<\/p>\n<p align=\"justify\">Van Wyk kon later sy vrou bel om die ondersoekbeampte in die saak te kontak. Die ondersoekbeampte het na die polisiestasie gery, maar die hek was gesluit en hy het oor die hek geklim om by die aanklagkantoor te kom waar hy die bevelvoerder, ene insp. Mtshali, aan die slaap gekry het. Die voormalige kommissaris van die polisiestasie, supt. Isobel Weiss, het getuig aanrandings is algemeen in di&eacute; selle.<\/p>\n<p>  Sy het ges&ecirc; die polisiebeamptes moes geweet het om ondersoek in te stel, aangesien gevangenes wat begin sing daarop dui dat &ldquo;iets aan die broei is&rdquo;.<\/p>\n<p align=\"justify\">Weiss sou ook nie vir Van Wyk en Duvenhage in dieselfde sel as verdagtes in geweldsmisdade geplaas het nie, het sy getuig.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/24-osveshchenie-lestnitsy-v-dome\">\u043b\u0435\u0441\u0442\u043d\u0438\u0446\u044b \u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&rsquo;n Wildboer van Vryheid is in &rsquo;n tronksel gesodomiseer terwyl sy medegevangenes gesing het, moes die Pietermaritzburgse hooggeregshof gister hoor. Hulle het vermoedelik gesing om die slagoffer se gille uit te doof, het regter Nic van der Reyden ges&ecirc;.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-3217","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3217","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3217"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3217\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3217"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3217"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3217"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}