{"id":32162,"date":"2015-06-01T09:08:44","date_gmt":"2015-06-01T07:08:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32162"},"modified":"2015-06-01T09:46:42","modified_gmt":"2015-06-01T07:46:42","slug":"anc-binnegeveg-eis-drie-in-phillipi-oos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32162","title":{"rendered":"ANC-binnegeveg eis drie in Phillipi-Oos"},"content":{"rendered":"<p>Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die dood van drie mans in Phillipi-Oos op die Kaapse Vlakte nie. <\/p>\n<p>Geweld het uitgebreek nadat oproer oor &#8216;n gebrek aan dienste glo buite beheer geraak het en twee gemeenskappe mekaar die stryd aanges\u00ea het.<\/p>\n<p>Die onrus het Woensdag begin en Saterdag in volskaalse geweld tussen inwoners van die Marikana nedersetting en Lower Crossroads ontaard. <\/p>\n<p>Alhoewel die owerhede beweer dat hulle nie weet wie vir die geweld verantwoordelik is nie, s\u00ea inwoners dat konflik tussen die ANC en die <em>Ses\u2019Khona People\u2019s Rights Movement<\/em> tot die geweld gelei het.<\/p>\n<p>Die ANC-jeugliga het Ses&#8217;Khona voorheen bygestaan om ontlasting by die Kaapse lughawe te strooi en hulle aangemoedig tot wetteloosheid.<\/p>\n<p>&#8216;n Lid van die burgemeesterkomitee in Kaapstad belas met Veiligheid en Sekuriteit het die graad van verwoesting en skade aan die eiendom as &#8220;onge\u00ebwenaard&#8221; beskryf nadat hy die gebied besoek het.<\/p>\n<p>Die drie is vroe\u00ebr in die voortslepende geweld in die gebied doodgeskiet. Hulle is tussen 28 en 32 jaar oud. <\/p>\n<p>Vier mense is in &#8216;n ernstige toestand in die hospitaal.&#8217;n Woordvoerder van die Wes-Kaapse nooddienste s\u00ea die vier mense is met verskeie skietwonde in die Grootte Schuur-hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p>Nog drie mense in met ligter wonde in die Mitchellsplein distrik-hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p>Ses-en-twintig hutte en vyf huise in die gebied is met petrolbomme bestook. <\/p>\n<p>Talle voertuie is beskadig en skade van tussen 18 en 20 miljoen rand is aan infrastruktuur in die gebied aangerig. <\/p>\n<p>Tien mense is intussen in verband met die geweld in hegtenis geneem, en &#8216;n openbare vergadering tussen die twee gemeenskappe is ook gehou om raakpunte te probeer vind.<\/p>\n<p>Daar is steeds &#8216;n groot polisieteenwoordigheid in die gebied waar die situasie gespanne is. Geen voorvalle van geweld is oornag aangemeld nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die dood van drie mans in Phillipi-Oos op die Kaapse Vlakte nie. Geweld het uitgebreek nadat oproer oor &#8216;n gebrek aan dienste glo buite beheer geraak het en twee gemeenskappe mekaar die stryd aanges\u00ea het. Die onrus het Woensdag begin en Saterdag in volskaalse geweld tussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32162\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC-binnegeveg eis drie in Phillipi-Oos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,19519,11172,18714,18715],"class_list":["post-32162","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-binnegevegte","tag-kaapse-vlakte","tag-ontlasting","tag-seskhona-peoples-rights-movement"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32162","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32162"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32162\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32162"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32162"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32162"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}