{"id":32108,"date":"2015-05-29T07:28:08","date_gmt":"2015-05-29T05:28:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32108"},"modified":"2015-05-29T14:33:31","modified_gmt":"2015-05-29T12:33:31","slug":"uitspraak-oor-derby-lewis-vandag-verwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32108","title":{"rendered":"Uitspraak oor Derby-Lewis vandag verwag"},"content":{"rendered":"<p>Die Hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting vandag bepaal of die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, &#8216;n fout gemaak het deur Clive Derby-Lewis se paroolaansoek te weier. <\/p>\n<p>Maandag het Derby-Lewis &#8216;n aansoek ingedien om Masutha se besluit te hersien. <\/p>\n<p>Derby-Lewis is destyds in hegtenis geneem omdat vals getuienis gelewer is wat beweer het dat hy die vuurwapen verskaf het wat Janus Walus in 1993 gebruik het om die SAKP-leier Chris Hani mee dood te skiet.<\/p>\n<p>Volgens die getuie, &#8216;n swart bediende, se eie verklaring was dit onmoontlik om te sien van waar sy gestaan het, dat Derby-Lewis &#8216;n wapen aan Walus oorhandig.<\/p>\n<p>Derby-Lewis is deur sy regspan afgeraai om te getuig oor sy onskuld. Hy is daarna tot lewenslange tronkstraf gevonnis. <\/p>\n<p>Derby-Lewis se huidige regspan steun op die menings van twee spesialiste wat verklaar het dat hy aan Fase 4 kanker ly.<\/p>\n<p>Die Staat verkies om &#8216;n derde spesialis, die swart dr Mike Sathekge se weergawe te te glo dat Derby-Lewis se kanker alleen tot Fase 3b gevorder het.<\/p>\n<p>Sy prokureur, Roelof du Plessis, het ges\u00ea uitgewys dat twee van die drie dokters tekens van Fase 4 kanker gevind het en kon nie verstaan waarom die derde op die paneel van drie spesialiste, nie dieselfde diagnose gemaak het nie.<\/p>\n<p>Du Plessis s\u00ea voorts daar was &#8216;n uitnodiging aan Hani se weduwee, Limpho, gerig om Derby-Lewis te besoek in die hospitaal vir &#8216;n verskoning van aangesig-tot-aangesig. Sy het nie die aanbod opgeneem nie.<\/p>\n<p>Du Plessis het ook ges\u00ea daar was geen reaksie op &#8216;n soortgelyke uitnodiging in April nie.<\/p>\n<p>Hani se weduwee hou intussen steeds vol dat die gevangene &#8220;geen berou&#8221; toon nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting vandag bepaal of die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, &#8216;n fout gemaak het deur Clive Derby-Lewis se paroolaansoek te weier. Maandag het Derby-Lewis &#8216;n aansoek ingedien om Masutha se besluit te hersien. Derby-Lewis is destyds in hegtenis geneem omdat vals getuienis gelewer is wat beweer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32108\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Uitspraak oor Derby-Lewis vandag verwag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32110,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[20506,10122,10124,20504,14293,10615,8634,13318,20505],"class_list":["post-32108","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-berou","tag-chris-hani","tag-clive-derby-lewis","tag-janus-walus","tag-kanker","tag-konserwatiewe-party","tag-kp","tag-mediese-parool","tag-mike-sathekge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32108"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32108\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32110"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32108"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32108"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}