{"id":3209,"date":"2008-10-22T11:16:14","date_gmt":"2008-10-22T11:16:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3209"},"modified":"2008-10-22T11:16:14","modified_gmt":"2008-10-22T11:16:14","slug":"ivp-gekant-teen-ontbinding-van-skerpioene","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3209","title":{"rendered":"IVP gekant teen ontbinding van Skerpioene"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Die Inkhata-vryheidspartywoordvoerder, Velapi Ndlovu, s&ecirc; in &#39;n land wat deur misdaad geteister word, was die Skerpioene se suksesvolle baanrekord &#39;n hupstoot vir die stryd teen misdaad wat soms vir die man op straat ongelukkig gelyk het. Deur die Skerpioene as &#39;n afsonderlike misdaadbestrydingseenheid te ontbind, wys weereens die uiterstes waartoe die ANC sal gaan om sy eie agenda teen die wense van meeste Suid-Afrikaners deur te druk. <\/p>\n<p align=\"justify\">Die besluit op die ANC se Polokwane konferensie om die Skerpioene die trekpas te gee, is opgevolg deur parlementere- en openbare deelnemingsprosesse wat uit die staanspoor nooit &#39;n verskil sou maak aan die ANC se politieke veldtog teen die Nasionale Vervolgingsgesag nie. Ndlovu is daarvan seker dat 90% van die publiek wat voorleggings oor die Skerpioene se toekoms gemaak het, nie met die regerende party se planne saamgestem het nie. Hy s&ecirc; dit was van die begin af duidelik dat die openbare deelnemingsproses skyn was en dat die ANC alles uitgehaal het om van die Skerpioene ontslae te raak. <\/p>\n<p align=\"justify\">Die IVP is teen die wetgewing gekant op grond daarvan dat dit die onafhanklikheid van die Skerpioene vernietig deur &#39;n nuwe direktoraat binne die SA Polisiediens te skep. Die nuwe eenheid kan aan politieke inmenging onderworpe wees omdat die hoof van die eenheid aan die Nasionale Polisiekommissaris rapporteer. <\/p>\n<p align=\"justify\">Ndlovu s&ecirc; bestaande sake wat deur die Skerpioene ondersoek word, moet ook onder die soeklig kom. Die IVP is besorg daaroor dat ho&euml;-profiel- of sogenaamde sensitiewe sake in die slag gaan bly. Die party doen &#39;n beroep op die minister van veiligheid en sekuriteit om die publiek te verseker dat dit nie sal gebeur nie en dat di&eacute; sake dringend opgelos sal word. &nbsp;&nbsp;&nbsp;<span> <br \/><\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/miomare-yachting.com\/ru\/turisticheskie-poezdki-v-horvatiyu\/\">\u0442\u0443\u0440\u044b \u0432 \u0445\u043e\u0440\u0432\u0430\u0442\u0438\u044e \u0438\u0437 \u043a\u0430\u043b\u0438\u043d\u0438\u043d\u0433\u0440\u0430\u0434\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/11\/08\/191249.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">Pogings om twee wetsontwerpe wat die Skerpioene gaan ontbind deur die Nasionale Vergadering te forseer, is &#39;n duidelike aanduiding van die ANC se misbruik van mag en sy totale verontagsaming van die openbare mening.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3072,21089,21108],"class_list":["post-3209","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-ivp-gekant-teen-ontbinding-van-skerpioene","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3209","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3209"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3209\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3209"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3209"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3209"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}