{"id":32074,"date":"2015-05-27T06:54:18","date_gmt":"2015-05-27T04:54:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32074"},"modified":"2015-05-28T09:28:31","modified_gmt":"2015-05-28T07:28:31","slug":"fedsas-wen-eerste-rondte-vir-afrikaanse-skole","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32074","title":{"rendered":"Fedsas wen eerste rondte vir Afrikaanse skole"},"content":{"rendered":"<p>Die Johannesburgse hooggeregshof het &#8216;n tussentydse bevel toegestaan wat skoolbeheerliggame se reg om &#8216;n eie taal- en toelatingsbeleid te bepaal, bevestig.<\/p>\n<p>Leerlinge wat vir die volgende skooljaar om plek aansoek doen, se taalvoorkeur sal nie deur die Gautengse Departement van Basiese Onderwys misken word nie.<\/p>\n<p>Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) se dringende aansoek is Dinsdagaand deur regter Gregory Wright toegestaan.<\/p>\n<p>Die regter het egter nie redes verskaf vir sy beslissing nie. <\/p>\n<p>Adv. Greta Engelbrecht, wat namens Fedsas verskyn het, het ges\u00ea dat die saak nie oor ras handel nie. \u201cOns woon in &#8216;n nuwe Suid-Afrika. Afrikaans word nie net deur witmense gepraat nie.\u201d<\/p>\n<p>Paul Colditz, uitvoerende hoof van Fedsas, het die beslissing verwelkom.<\/p>\n<p>Die oppergesag van die reg is gehandhaaf en die administratiewe en burokratiese ingryping in die regte en bevoegdhede van beheerliggame is deur hierdie bevel bekamp, het hy aan Netwerk24 ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Colditz sal Fedsas se hoofaansoek teen die departement voortgaan. <\/p>\n<p>Phumla Sekhonya, departementele woordvoerder, het ges\u00ea die Departement is glad nie gelukkig met die uitslag nie.<\/p>\n<p>Hy meen die verantwoordelikheid vir toegang tot skole berus by die departement, ondanks die hofbevel.<\/p>\n<p>\u201cDit is leerlinge se grondwetlike reg om in \u2019n skool toegelaat te word, ongeag die taalfaktor. Taal moenie toegang tot \u2019n skool troef nie. Ons is glad nie gelukkig oor die uitslag nie.\u201d<\/p>\n<p>Sekhonya het ges\u00ea die departement h\u00e9t die laaste s\u00ea wat toelating betref.<\/p>\n<p>Adv. Muzi Sikhakhane Sikhakane SC, vir die departement, het ook volgehou dat die bevel nie &#8216;n finale besluit is nie.<\/p>\n<p>Die 124 Afrikaanse skole wat glo moet verengels, is volgens Sikhakane deel van &#8216;n \u201cbesprekingsdokument\u201d oor die aangeleentheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Johannesburgse hooggeregshof het &#8216;n tussentydse bevel toegestaan wat skoolbeheerliggame se reg om &#8216;n eie taal- en toelatingsbeleid te bepaal, bevestig. Leerlinge wat vir die volgende skooljaar om plek aansoek doen, se taalvoorkeur sal nie deur die Gautengse Departement van Basiese Onderwys misken word nie. Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) se dringende [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[20486,18050,5337,5165,17173,5178,9384,4893],"class_list":["post-32074","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-beheerliggame","tag-fedsas","tag-gauteng","tag-grondwet","tag-hofbevel","tag-skole","tag-taalbeleid","tag-verengelsing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32074","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32074"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32074\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32074"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32074"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32074"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}