{"id":32044,"date":"2015-05-25T11:41:44","date_gmt":"2015-05-25T09:41:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32044"},"modified":"2015-05-25T11:41:44","modified_gmt":"2015-05-25T09:41:44","slug":"universiteit-stellenbosch-oplaas-n-werklik-sinvolle-brief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32044","title":{"rendered":"Universiteit Stellenbosch: Oplaas &#8216;n werklik sinvolle brief"},"content":{"rendered":"<p>Iemand het uiteindelik daarin geslaag om &#8216;n werklik sinvolle brief oor die toestand aan die Universiteit Stellenbosch (US) in Die Burger (25 deser, p 8) gepubliseer te kry. Taalrealis van Stellenbosch skryf soos volg &#8211; ek haal die brief in sy geheel aan:<\/p>\n<p>&#8220;Volgens &#8216;n senior akademiese bestuurder aan die US geniet die beweging Open Stellenbosch die steun van &#8216;hoogstens 100 studente&#8217; op die US-kampus met sy 11 000 studente. Dit beteken dat di\u00e9 beweging, wat minder as 1% van die studentekorps verteenwoordig (en gelei word deur beeldestormers en drekgooiers ingevoer vanaf die Universiteit van Kaapstad se kampus), die hele US as gyselaar aanhou, met Afrikaans as losprys.<\/p>\n<p>&#8220;Ek glo ek verwoord die mening van heelwat meer as 1% van die huidige US-studentekorps. Dus eis ons dat:<\/p>\n<p>\u25cf Engels nie gebruik sal word as uitsluitingsmeganisme aan die US nie;<\/p>\n<p>\u25cf Engels nie beskou word as die Heilige Graal vir die ontsluiting van en toegang tot kennis nie;<\/p>\n<p>\u25cf alle voorgraadse lesings teen 2016 in Afrikaans beskikbaar sal wees;*<\/p>\n<p>\u25cf die mislukte T-opsie [gesamentlike klasse met sowel Afrikaans as Engels as onderrigtaal], wat deur &#8216;n vorige kanselier as &#8216;pedagogiese onsin&#8217; beskryf is, afgeskaf word;<\/p>\n<p>\u25cf waar die T-opsie nog tussentyds gebruik word, verseker word dat minstens 50% van die aanbieding in Afrikaans sal geskied;<\/p>\n<p>\u25cf waar lesings in Engels aangebied word, intydse tolking na Afrikaans beskikbaar sal wees;<\/p>\n<p>\u25cf alle kommunikasie van die bestuur, personeel en in die onderskeie US-departemente, asook alle webwerwe, in Afrikaans beskikbaar moet wees;<\/p>\n<p>\u25cf alle toets- en eksamenvraestelle in Afrikaans beskikbaar moet wees en studente vraestelle in Afrikaans moet kan beantwoord;**<\/p>\n<p>\u25cf alle kennisgewings in Afrikaans beskikbaar moet wees; en<\/p>\n<p>\u25cf die viserektor (leer en onderrig) amptelik verskoning vra vir sy verklaring dat die US nie langer &#8216;n Afrikaanse universiteit is nie, en die stelling terugtrek.***<\/p>\n<p>&#8220;Bostaande eise is in ooreenstemming met die US-raad se taalbeleid en -plan en die Grondwet.&#8221;<\/p>\n<p><em>* Dit behoort ook vir nagraadse lesings te geld.<\/p>\n<p>** Afrikaanssprekendes word benadeel as die dosent nie Afrikaans magtig is nie.<\/p>\n<p>*** Ek hoop om teen die einde van hierdie week oor hierdie en ander onlangse gebeure aan die US te berig.<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iemand het uiteindelik daarin geslaag om &#8216;n werklik sinvolle brief oor die toestand aan die Universiteit Stellenbosch (US) in Die Burger (25 deser, p 8) gepubliseer te kry. Taalrealis van Stellenbosch skryf soos volg &#8211; ek haal die brief in sy geheel aan: &#8220;Volgens &#8216;n senior akademiese bestuurder aan die US geniet die beweging Open &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32044\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Universiteit Stellenbosch: Oplaas &#8216;n werklik sinvolle brief&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[167,13579,20459,4861,20457,20458],"class_list":["post-32044","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afrikaans","tag-onderrigtaal","tag-open-stellenbosch","tag-stellenbosch","tag-tolkdienste","tag-vraestelle"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32044","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32044"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32044\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32044"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32044"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32044"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}