{"id":32004,"date":"2015-05-22T16:14:45","date_gmt":"2015-05-22T14:14:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=32004"},"modified":"2015-05-25T07:45:38","modified_gmt":"2015-05-25T05:45:38","slug":"johan-botha-anc-se-terreurdade-was-n-misdaad-teen-die-mensdom-nie-apartheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=32004","title":{"rendered":"Johan Botha: ANC se terreurdade was misdaad teen die mensdom, nie apartheid"},"content":{"rendered":"<p>Die redes wat deur Jane Mufamadi, uitvoerende hoof van die Vryheidspark, aangevoer word waarom die name van die lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Lugmag wat in die 1983 Kerkstraatbomvoorval gesterf het nie op die gedenkmuur aangebring kan word nie, maak \u2018n bespotting van die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet wat ook die hoeksteen vir die huidige Grondwet is.<\/p>\n<p>&#8216;n Aanhaling uit die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet lees soos volg \u201c<\/p>\n<blockquote><p>\u201c&#8230;.. Die aanvaarding van hierdie Grondwet l\u00ea die vaste fondament vir die mense van Suid-Afrika om die verdelings en tweespalt van die verlede, wat gelei het tot growwe skendings van menseregte, die verbreking van menslikheidsbeginsels in gewelddadige konflik en &#8216;n nalatenskap van haat, vrees, skuld en wraak, te oorbrug.<\/p>\n<p>Die geleentheid is daar om dit nou reg te stel op die grondslag dat daar &#8216;n behoefte bestaan aan begrip en nie wraaksug nie, &#8216;n behoefte aan herstel en nie vergelding nie, &#8216;n behoefte aan medemenslikheid en nie viktimisering nie&#8230;.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Die klakkelose stelling deur Jane Mufamadi dat die lede van die lugmag wat gesterf het deel van die haatlike\u00a0apartheidstelsel was wat tereg deur die internasionale gemeenskap as \u2018n misdaad teen die mensdom beskryf\u00a0word, maak dit noodwendig ook van toepassing op die kerk, openbare sektor en talle instellings wat deel van die\u00a0vorige bedeling was. Hierdie stelling misken die feit dat die Kerkstraatbomvoorval as sodanige \u2018n growwe skending\u00a0van die bepalings van die Geneefse Konvensie was en volgens alle internasionale omskrywings self \u2018n misdaad\u00a0teen die mensdom was. Daarbenewens kan bykans alle dade wat deur lede van Umkhonto weSizwe as deel van\u00a0die ANC se beleid gepleeg is, volgens internasionale beginsels as \u2018n misdaad teen die mensdom beskou word.<\/p>\n<p>Dit is ironies dat Jane Mufamadi enersyds weier om die name van voormalige lugmaglede op die gedenkmuur\u00a0te plaas bloot omdat hulle deel van die sogenaamde haatlike apartheidstelsel was sonder om van enige daad\u00a0melding te maak, maar dit andersyds betreur dat die name van die twee bomplanters wat \u2018n afgryslike daad\u00a0gepleeg het, nie vir goedkeuring om op die gedenkmuur geplaas te word, voorgel\u00ea is nie.<\/p>\n<p>Solank as wat die ANC die bepalings en wese van die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet misken, is daar\u00a0geen hoop op daadwerklike versoening nie.<\/p>\n<p>&#8211; Johan Botha, voorsitter, Stigting vir Gelykheid voor die Reg<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die redes wat deur Jane Mufamadi, uitvoerende hoof van die Vryheidspark, aangevoer word waarom die name van die lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Lugmag wat in die 1983 Kerkstraatbomvoorval gesterf het nie op die gedenkmuur aangebring kan word nie, maak \u2018n bespotting van die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet wat ook die hoeksteen vir die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=32004\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Johan Botha: ANC se terreurdade was misdaad teen die mensdom, nie apartheid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32005,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[227,20443,9918,20442,15999],"class_list":["post-32004","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-anc","tag-jane-mufamadi","tag-kerkstraatbom","tag-stigting-vir-gelykheid-voor-die-reg","tag-umkhonto-we-sizwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32004"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32004\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32005"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32004"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32004"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}