{"id":31996,"date":"2015-05-22T08:06:59","date_gmt":"2015-05-22T06:06:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31996"},"modified":"2015-05-22T08:19:23","modified_gmt":"2015-05-22T06:19:23","slug":"repokoers-onveranderd-maar-eskom-n-kopseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31996","title":{"rendered":"Repokoers onveranderd maar Eskom bly kopseer"},"content":{"rendered":"<p>Die Reserwebank het besluit om die repo-koers onveranderd te laat op 5,75 persent.<\/p>\n<p>Die Bank het egter sy kommer uitgespreek oor Eskom se versoek vir &#8216;n 25 persent tariefverhoging. <\/p>\n<p>Die president van die bank, Lesetja Kganyago s\u00ea so &#8216;n skerp verhoging plaas druk op die inflasievooruitsig.<\/p>\n<p>Ekonoom Amelia Morgenrood s\u00ea Donderdag se aankondiging kom as geen verrassing nie. <\/p>\n<p>Die besluit om rentekoerse onveranderd te laat is oor die algemeen verwag. Die ANC het onlangs ges\u00ea hy oorweeg die moontlikheid om Eskom gedeeltelik te privatiseer as &#8216;n teenvoeter vir die kragverskaffer se geldprobleme. <\/p>\n<p>Die regerende party het ook sy kommer uitgespreek oor die invloed wat skerp tariefverhogings in elektrisiteit op die ekonomie sal h\u00ea.<\/p>\n<p>Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganjyago, het gewaarsku dat die swak rand tesame met die voorgestelde styging in die prys van krag &#8216;n groot risiko vir die inflasie-vooruitsig inhou. <\/p>\n<p>Kganyago s\u00ea die jongste voorspellings oor inflasie het nie die voorgestelde 25 persent verhoging van Eskom in aanmerking geneem nie. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea indien die verhoging toegestaan word kan dit inflasie met &#8216;n halwe persentasiepunt opstoot.<\/p>\n<p>Ekonome verwag dat die rentekoers &#8216;n hoogtepunt van tussen elf en twaalf persent kan bereik. Die primakoers waarteen banke geld aan verbruikers leen is steeds 9,75 persent nadat die Reserwebank die terugkoopkoers onveranderd gehou het. <\/p>\n<p>Die Reserwebank het egter gewaarsku dat rentekoersverhogings later verwag kan word weens inflasiedruk. <\/p>\n<p>Rentekoersverhogings sal &#8216;n negatiewe invloed op verbruikers met baie skuld h\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Reserwebank het besluit om die repo-koers onveranderd te laat op 5,75 persent. Die Bank het egter sy kommer uitgespreek oor Eskom se versoek vir &#8216;n 25 persent tariefverhoging. Die president van die bank, Lesetja Kganyago s\u00ea so &#8216;n skerp verhoging plaas druk op die inflasievooruitsig. Ekonoom Amelia Morgenrood s\u00ea Donderdag se aankondiging kom as &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31996\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Repokoers onveranderd maar Eskom bly kopseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[4827,4824,17979,12802,8981,19984,8980],"class_list":["post-31996","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-eskom","tag-inflasie","tag-privatisering","tag-repokoers","tag-reserwebank","tag-tariefverhogings","tag-tariewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31996","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31996"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31996\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31996"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31996"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31996"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}