{"id":31986,"date":"2015-05-22T07:48:49","date_gmt":"2015-05-22T05:48:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31986"},"modified":"2015-05-23T19:16:03","modified_gmt":"2015-05-23T17:16:03","slug":"e-tol-dreigemente-is-afpersing-se-regskenners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31986","title":{"rendered":"E-tol-dreigemente is afpersing s\u00ea regskenners"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse munisipale werkersvakbond- SAMWU- het ook  die gewysigde  Gautengse  e-tol plan verwerp en ges\u00ea die stelsel kom steeds neer op die privatisering van die land se paaie.<\/p>\n<p>Die vakbond  s\u00ea die dreigement om voertuiglisensies te weier as tolgeld agterstallig is, sal daartoe lei dat \u2018n groot aantal  voertuie sonder lisensies bestuur word.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse munisipale werkersvakbond, se woordvoerder, Papikie Mohale s\u00ea hoewel daar &#8216;n drastiese afname in tariewe voorgestel word, doen hulle steeds &#8216;n beroep op Suid-Afrikaners om nie tolgeld te betaal nie.<\/p>\n<p>Adjunk-President Cyril Ramaphosa het in Kaapstad aangekondig dat motoriste in Gauteng in die toekoms eers hul uitstaande e-tolgelde sal moet betaal voordat hulle hul motorlisensies kan hernieu.<\/p>\n<p>Die bondgenootskap teen Stedelike Tol, OUTA, het hom by opposisiepartye aangesluit en s\u00ea die gewysigde Gautengse e-tolstelsel hou geen verandering in nie.<\/p>\n<p>Die terughou van motorlisensies weens agterstallige e-tolskuld, soos di\u00e9 week aangekondig, is onwettig en ongrondwetlik en kom neer op administratiewe afpersing.<\/p>\n<p>Regskenners s\u00ea dit kom op &#8216;n le\u00eb dreigement neer want as motoriste &#8216;n rekening vir &#8216;n bepaalde diens kry, kan hulle nie gepenaliseer word omdat \u2018n ander diens nog nie betaal is nie.<\/p>\n<p>Hulle meen dit is kontraktueel onsinnig. Sekere opposisiepartye sal moontlik gratis die stryd opneem vir die publiek, aangesien hulle daarmee gemoeid is.<\/p>\n<p>Intussen het &#8216;n organisasie Justice Project SA besluit om munt te slaan uit die Gautengse e-tolstelsel wat hulle sal teenstaan tot in die hof.<\/p>\n<p>Die voorsitter van JPSA, Howard Dembovsky s\u00ea hulle kommentaar aan die Departement van Vervoer sal &#8216;n waarskuwing insluit dat die besluit strydig is met die Grondwet. <\/p>\n<p>Dembovsky s\u00ea indien hulle nie in hul oproep aan die Departement slaag nie, kan die kwessie in die hof beland. Die publiek sal vir die regsgeding moet betaal dmv skenkings aan Dembovsky.<\/p>\n<p>Wayne Duvenhage van Outa het glo miljoene ingesamel voorheen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse munisipale werkersvakbond- SAMWU- het ook die gewysigde Gautengse e-tol plan verwerp en ges\u00ea die stelsel kom steeds neer op die privatisering van die land se paaie. Die vakbond s\u00ea die dreigement om voertuiglisensies te weier as tolgeld agterstallig is, sal daartoe lei dat \u2018n groot aantal voertuie sonder lisensies bestuur word. Die Suid-Afrikaanse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31986\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;E-tol-dreigemente is afpersing s\u00ea regskenners&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32003,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14267,9162,12985,20438,11727,6982,17979],"class_list":["post-31986","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afpersing","tag-dienste","tag-e-tol","tag-motorlisensies","tag-ongrondwetlik","tag-paaie","tag-privatisering"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31986","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31986"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31986\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32003"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31986"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31986"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31986"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}