{"id":31976,"date":"2015-05-21T08:31:48","date_gmt":"2015-05-21T06:31:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31976"},"modified":"2015-05-21T08:31:48","modified_gmt":"2015-05-21T06:31:48","slug":"e-tol-is-en-bly-onwettige-belasting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31976","title":{"rendered":"&#8216;E-tol is en bly onwettige belasting&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) het die regering se nuwe e-tol bedeling verwerp.\u00a0Volgens regskenners is e-tol &#8216;n onwettige vorm van belasting.<\/p>\n<p>Die Bondgenootskap se woordvoerder, Wayne Duvenhage s\u00ea die aankondiging\u00a0raak slegs &#8216;n paar padgebruikers en sal nie motoriste oorreed om te betaal nie.<\/p>\n<p>Duvenhage s\u00ea die skuld van sowat sewe miljard rand vir die opriging van die strukure bestaan steeds. Hy s\u00ea &#8216;n mislukte stelsel bly &#8216;n mislukte stelsel.<\/p>\n<p>Opposisiepartye het in reaksie\u00a0op die regering se aankondiging oor die e-tolstelsel ges\u00ea dit is duidelik dat die stelsel weens openbare verset misluk het en dat dwangmaatre\u00ebls nou gebruik gaan word om tolgeld in te vorder.<\/p>\n<p>Hulle s\u00ea die vermindering van die maksimum maandelikse koste is net &#8216;n foefie om groter openbare deelname te verseker\u00a0en\u00a0geen waarborge oor toekomstige aanpassings van tariewe word gegee nie.<\/p>\n<p>Die E-tol Aksiegroep het reeds die aanpassings bespreek en die groep hou volg dat e-tol &#8216;n onwettige vorm van belasting is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die bondgenootskap teen Stedelike Tol, OUTA, s\u00ea die koppeling van motorlisensie aan die e-tolstelsel, kan &#8216;n hele paar onvoorsiene gevolge inhou.<\/p>\n<p>Adjunk-President Cyril Ramaphosa het vanmiddag in die Parlement aangekondig dat motoriste in Gauteng in die toekoms eers hul uitstaande e-tolgelde moet betaal voordat hulle hul motorlisensies kan hernieu.<\/p>\n<p>Ramaphosa het ook aangekondig dat die e-tolkostes tot met 50 persent verminder gaan word.<\/p>\n<p>Die Gautengtak van die vakbondfederasie, COSATU, is ook nie tevrede met die nuwe e-tolbedeling wat Ramaphosa vanmiddag in die Parlement aangekondig het nie.<\/p>\n<p>Die sekretaris van COSATU in Gauteng, Dumisani Dakile, s\u00ea egter die veranderings wat aangekondig is, voldoen nie aan die eise en verwagtings van die vakverbond nie.<\/p>\n<p>Volgens hom, gaan hulle die kwessie met COSATU se sentrale uitvoerende komitee bespreek.<\/p>\n<p>COSATU in Gauteng\u00a0hou vol dat\u00a0die e-tolstelsel geskrap moet word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) het die regering se nuwe e-tol bedeling verwerp.\u00a0Volgens regskenners is e-tol &#8216;n onwettige vorm van belasting. Die Bondgenootskap se woordvoerder, Wayne Duvenhage s\u00ea die aankondiging\u00a0raak slegs &#8216;n paar padgebruikers en sal nie motoriste oorreed om te betaal nie. Duvenhage s\u00ea die skuld van sowat sewe miljard rand vir die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31976\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;E-tol is en bly onwettige belasting&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7290,13230,12985,5337,20437,12986,9394],"class_list":["post-31976","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-belasting","tag-cyril-ramaphosa","tag-e-tol","tag-gauteng","tag-onwettige-belasting","tag-outa","tag-padgebruikers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31976","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31976"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31976\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31976"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31976"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31976"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}