{"id":31937,"date":"2015-05-20T09:11:30","date_gmt":"2015-05-20T07:11:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31937"},"modified":"2015-05-20T09:11:30","modified_gmt":"2015-05-20T07:11:30","slug":"minister-van-justisie-wil-regsberoep-verswart","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31937","title":{"rendered":"Minister van Justisie wil regsberoep verswart"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van Justisie, Mike Masutha, wil \u2019n prokureur-generaal aanstel om transformasie in die regsberoep te dryf.<\/p>\n<p>Hy het di\u00e9 aankondiging vandag tydens \u2018n mediasessie by die Parlement gedoen en ges\u00ea die prokureur-generaal se statuur, magte en salaris sal gelykstaande wees aan di\u00e9 van \u2019n regter.<\/p>\n<p>Masutha het al dikwels in die verlede kritiek gelewer oor die gebrek aan transformasie in die regsprofessie.<\/p>\n<p>Hy het ook die staat en die privaatsektor gekritiseer weens hul voorkeur vir wit manlike advokate en regslui, en die gebrek aan voorheen benadeelde groepe wat as regsverteenwoordigers optree.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die verswarting van die regsberoep beweeg te stadig, want daar is nie genoeg swart regters nie. Swart advokate kry glo nie genoeg ervaring om as regters aangestel te word nie.<\/p>\n<p>Masutha meen verswarting sal die stand van die beroep verbeter en &#8220;professionalsime&#8221; aanmoedig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van Justisie, Mike Masutha, wil \u2019n prokureur-generaal aanstel om transformasie in die regsberoep te dryf. Hy het di\u00e9 aankondiging vandag tydens \u2018n mediasessie by die Parlement gedoen en ges\u00ea die prokureur-generaal se statuur, magte en salaris sal gelykstaande wees aan di\u00e9 van \u2019n regter. Masutha het al dikwels in die verlede kritiek gelewer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31937\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minister van Justisie wil regsberoep verswart&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20418,20417,16938,13019,20416,17088,4835],"class_list":["post-31937","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-advokate","tag-justisie","tag-mike-masutha","tag-minister-van-justisie","tag-regsberoep","tag-regters","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31937","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31937"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31937\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31937"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31937"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31937"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}