{"id":31931,"date":"2015-05-20T08:46:29","date_gmt":"2015-05-20T06:46:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31931"},"modified":"2015-05-20T08:46:29","modified_gmt":"2015-05-20T06:46:29","slug":"suid-afrika-val-uit-die-wiskunde-skoolbus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31931","title":{"rendered":"Suid-Afrika val uit die Wiskunde-skoolbus"},"content":{"rendered":"<p>Dit blyk dat die meeste skoolkinders in Suid-Afrika steeds nie die mas opkom wanneer dit kom by wiskunde en wetenskap nie.<\/p>\n<p>Die organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling s\u00ea in &#8216;n verslag dat 90% van leerlinge nie die basiese vaardighede geleer word nie. <\/p>\n<p>Die organisasie s\u00ea verder dat slegs sowat 70% van tieners in die land sekond\u00eare skoolonderrig ontvang. <\/p>\n<p>Intussen s\u00ea &#8216;n woordvoerder vir die departement vir basiese onderrig Elijah Mhalanga dat die verslag die departement help om vas te stel wat in die onderrigsektor moet verbeter. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea om &#8216;n ideale onderrigsituasie in die land te bereik, moet ouers, leerlinge, onderwysers, skoolbeheerliggame en die privaatsektor almal saamwerk. <\/p>\n<p>Die verslag getiteld <em>World Economic Forum\u2019s Global Information Technology Report 2015<\/em> plaas Suid-Afrika laaste wat wiskunde en wetenskap betref.<\/p>\n<p>Die afgelope 20 jaar is reuse bedrae geld aan onderwys gegee om die &#8220;foute van die verlede&#8221; reg te stel, sonder dat enige vooruitgang klaarblyklik gemaak is.<\/p>\n<p>Die Oos-Kaap, Limpopo en KwaZulu-Natal word glo die meeste geraak deur die agterstand in infrastruktuur volgens &#8216;n verslag wat die SAMRK in 2004 vrygestel het.<\/p>\n<p>Onderwysprobleme word tans op infrastruktuuragterstand blameer wat glo ook aan &#8220;foute van die verlede&#8221; gekoppel word. Volgens de verslag is talle toilette verstop.<\/p>\n<p>Sedertdien het <em>Equal Education <\/em>en <em>Section 27<\/em> begin met litigasie. Die litigasie steun op &#8216;n be\u00ebdigde verklaring van Ursula Hoadley van die Universiteit van Kaapstad se Skool vir Opvoedkunde  navorsing waar sy &#8216;n skakel tussen die fisiese omgewing, onderrig en leerdoeltreffendheid, asook leeruitkomste as nou verwant stel.<\/p>\n<p>Moedertaalonderrig speel egter &#8216;n baie groter rol in prestasie, maar pas nie die litigeerders se ideologiese projek om &#8220;gelykheid&#8221; te bevorder nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit blyk dat die meeste skoolkinders in Suid-Afrika steeds nie die mas opkom wanneer dit kom by wiskunde en wetenskap nie. Die organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling s\u00ea in &#8216;n verslag dat 90% van leerlinge nie die basiese vaardighede geleer word nie. Die organisasie s\u00ea verder dat slegs sowat 70% van tieners in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31931\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Suid-Afrika val uit die Wiskunde-skoolbus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11700,4817,17451,17550,21122,5180],"class_list":["post-31931","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-infrastruktuur","tag-onderwys","tag-samrk","tag-toilette","tag-c86-wetenskap","tag-wiskunde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31931","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31931"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31931\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31931"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31931"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31931"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}