{"id":31912,"date":"2015-05-19T08:11:05","date_gmt":"2015-05-19T06:11:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31912"},"modified":"2015-05-19T08:11:05","modified_gmt":"2015-05-19T06:11:05","slug":"kovsies-moet-kampuskleuterskool-sluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31912","title":{"rendered":"Kovsies moet kampuskleuterskool sluit"},"content":{"rendered":"<p>Die private kleuterskool op die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein-kampus, Tiny Professors, gaan volgende maand sy deure sluit.<\/p>\n<p>Dit kom nadat die skool vroe\u00ebr die maand &#8216;n brief, wat in OFM-nuus se besit is, aan ouers gestuur het waarin aangekondig word dat die skool op 5 Junie weens geldelike probleme gaan sluit. <\/p>\n<p>In die brief word dit aan ouers gestel dat hulle hul kinders by die eienaar van die kleuterskool, Ricka van Kerkhof se dogter se skool in die stad kan inskryf. <\/p>\n<p>Volgens die UV se Lacea Loader speel die skool &#8216;n belangrike rol by die universiteit en gaan nie sy deure sluit nie. <\/p>\n<p>Die kleuterskool sien om na kleuters sedert 2012 nadat werknemers toenemende vir &#8216;n kleuterskool op kampus gevra het. <\/p>\n<p>Intussen volgens &#8216;n ingeligte bron, wat verkies om anoniem te bly, is daar reeds vir &#8216;n geruime tyd probleme by die skool. Dit sluit glo onder meer swak versorging van die kinders in. <\/p>\n<p>Tientalle kinders is al sedert die begin van die jaar deur hul ouers in ander kleuterskole geplaas. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die private kleuterskool op die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein-kampus, Tiny Professors, gaan volgende maand sy deure sluit. Dit kom nadat die skool vroe\u00ebr die maand &#8216;n brief, wat in OFM-nuus se besit is, aan ouers gestuur het waarin aangekondig word dat die skool op 5 Junie weens geldelike probleme gaan sluit. In die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31912\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kovsies moet kampuskleuterskool sluit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8585,20406,4975,20407,7331],"class_list":["post-31912","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kampus","tag-kleuterskool","tag-kovsies","tag-swak-versorging","tag-uv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31912","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31912"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31912\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31912"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31912"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31912"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}