{"id":31902,"date":"2015-05-19T08:55:17","date_gmt":"2015-05-19T06:55:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31902"},"modified":"2015-05-19T09:01:33","modified_gmt":"2015-05-19T07:01:33","slug":"herrie-oor-kunswerk-ek-is-trots-om-rassis-te-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31902","title":{"rendered":"Herrie oor kunswerk: &#8220;Ek is trots om rassis te wees&#8230;&#8221;"},"content":{"rendered":"<p>Die kunstenaar, Willem Boshoff, wat bekend is vir sy kunswerke met gegraveerde woorde, het vir omstredenheid by die Venisiese Biennale gesorg met sy werk <em>Racist in South Africa<\/em>. Dit bestaan uit &#8216;n gedig wat op &#8216;n vierkantige aluminiumplaat van 1,2m gegraveer is en &#8216;n litanie van bekende klagtes oor die nuwe Suid-Afrika bevat. Die gedenkplaat begin met die woorde in Engels: &#8220;I am proud to be labelled racist in South Africa if it means that\u2026\u201d<\/p>\n<p>Die kunswerk het agter &#8216;n herrie onder meer polities korrekte en Engelssprekende kunstenaars veroorsaak. Een so &#8216;n kunstenaar het anoniem aan die koerant <em>City Press<\/em> ges\u00ea &#8220;dis &#8216;n ballade van blanke bevoordeling&#8230; Ek sal Boshoff nooit weer ernstig opneem nie.&#8221; Iemand anders het ges\u00ea: &#8220;Hierdie werk is nie eens &#8216;n liberale persoon wat weeklaag nie. Dis 100% konserwatief.&#8221; Nog &#8216;n linkse kunstenaar meen: &#8220;Dis 2015 en dis al wat Suid-Afrika het om te wys? Ek het nie tyd vir sulke k.. nie.&#8221;<\/p>\n<p>Toe hy om kommentaar genader is, het Boshoff bloot ges\u00ea: &#8220;Ek het niks om te s\u00ea nie; die werk spreek vanself. Ek het dit in 2011 gemaak toe dit tydens &#8216;n eenmantentoonstelling in Johannesburg vertoon is. Ek het dit nie vir die Biennale gekies nie; dis deur &#8216;n komitee aangewys.&#8221;<\/p>\n<p>Boshoff was en die vroe\u00eb tagtigerjare deel van &#8216;n avant-garde-kuns- en letterkundebeweging waarby dr. Dan Roodt van PRAAG ook destyds betrokke was. Sowel Boshoff as Roodt het met konkrete poesi\u00eb en Afrikaanse woorde ge\u00ebksperimenteer wat deur Uitgewery Pannevis uitgegee is. Boshoff se grootformaatdigbundel van destyds heet Kykafrikaans en sy werk met woorde en inskrywings op metaal en klip kan as &#8216;n voortsetting daarvan gesien word.<\/p>\n<figure id=\"attachment_31923\" aria-describedby=\"caption-attachment-31923\" style=\"width: 215px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/kykafrikaans_willemboshoff.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-31923\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/kykafrikaans_willemboshoff-215x300.jpg\" alt=\"Wille Boshoff se digbundel, Kykafrikaans, wat in 1980 verskyn het\" width=\"215\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/kykafrikaans_willemboshoff-215x300.jpg 215w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/kykafrikaans_willemboshoff-734x1024.jpg 734w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/kykafrikaans_willemboshoff-106x148.jpg 106w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/kykafrikaans_willemboshoff-22x31.jpg 22w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/kykafrikaans_willemboshoff-27x38.jpg 27w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/05\/kykafrikaans_willemboshoff-154x215.jpg 154w\" sizes=\"auto, (max-width: 215px) 85vw, 215px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-31923\" class=\"wp-caption-text\">Wille Boshoff se digbundel, Kykafrikaans, wat in 1980 verskyn het<\/figcaption><\/figure>\n<p>Roodt het die volgende kommentaar gelewer: &#8220;Mens sien nou weer &#8216;n tipiese linkse heksejag wat deur die Naspersmedia soos City Press en Beeld teen Boshoff gevoer word. N\u00f3g Ferial Haffajee van City Press n\u00f3g Adriaan Basson van Beeld verstaan enigiets van kuns of letterkunde. Hulle is linkse filistyne vir wie nivellering en konformisme soos &#8216;n godsdiens is. In hul w\u00eareldbeskouing is daar geen plek vir kreatiwiteit of spraakvryheid nie. Vandaar nou di\u00e9 poging om Boshoff se werk te stigmatiseer. Hy lewer ook ironiese kommentaar op die obsessie met beskuldigings van &#8216;rassisme&#8217; in Suid-Afrika, soos dit deur Naspers, maar ook Afriforum, gepleeg word. Die verdelingslyn in Afrikaans en in Suid-Afrika loop steeds diegene wat meer vryheid en minder geweld\/terreur wil sien, teenoor die Broederbond-NP-tipes wat met die ANC\/SAKP vesmelt het en vandag vir lief neem met plaasmoorde, grootskaalse verkragting en &#8216;n korrupte rampokkerstaat. Eintlik voer ons nog dieselfde stryd as in 1980 toe ons as jong Afrikaners gepoog het om met &#8216;n meer kreatiewe benadering te kom. Ek kom al hoe meer mense te\u00eb wat ons destyds ondersteun het en vandag steeds met ons saamstem. Hulle sien ook in dat die gesanik oor rassisme die nuwe soort Lammie Snyman-sensuur is. Vandag se sensors is net baie dommer en groter barbare as di\u00e9 van destyds.&#8221;<\/p>\n<p>Sommige van Boshoff se kritici het sy kunswerk met die lirieke van Steve Hofmeyr vergelyk. &#8216;n Britse akademikus aan die Universiteit van die Witwatersrand, Chris Thurman, het sy &#8220;teleurstelling&#8221; met die werk uitgespreek.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" lang=\"en\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"en\">I&#8217;m puzzled and disappointed by Willem Boshoff&#8217;s work in Venice. Is there a level of irony\/nuance that I&#8217;m missing? <a href=\"http:\/\/t.co\/1sLLhJw9du\">http:\/\/t.co\/1sLLhJw9du<\/a><\/p>\n<p>\u2014 Chris Thurman (@ChrisThurmanZA) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/ChrisThurmanZA\/status\/600222582231670785\">May 18, 2015<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" async=\"\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Die tema van die Suid-Afrikaanse tentoonstelling in Venisi\u00eb is <em>What remains of tomorrow<\/em> en van die swart kunstenaars fokus op die xenofobiese geweld in Suid-Afrika.<\/p>\n<article id=\"article-body\" class=\"clr_left\">Een van die kurators van die tentoonstelling, Christopher Till, s\u00ea dat Boshoff meen dat hy &#8220;in geen opsig &#8216;n rassis is nie, maar dat die rassekaart altyd gespeel word sodra daardie kwessies ter sprake is&#8230; Ek het half voorsien dat daar &#8216;n reaksie op Boshoff se werk sal wees, maar dit poog nie om konfrontasioneel te wees of om &#8216;n groot kwessie te skep nie. Maar dit is &#8216;n stem, een tussen 13 ander, en dit word deur &#8216;n kunstenaar vanuit &#8216;n bepaalde perspektief uitgespreek.&#8221;<\/p>\n<\/article>\n<div class=\"accreditation-block\"><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kunstenaar, Willem Boshoff, wat bekend is vir sy kunswerke met gegraveerde woorde, het vir omstredenheid by die Venisiese Biennale gesorg met sy werk Racist in South Africa. Dit bestaan uit &#8216;n gedig wat op &#8216;n vierkantige aluminiumplaat van 1,2m gegraveer is en &#8216;n litanie van bekende klagtes oor die nuwe Suid-Afrika bevat. Die gedenkplaat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31902\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Herrie oor kunswerk: &#8220;Ek is trots om rassis te wees&#8230;&#8221;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":31908,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,53,5],"tags":[20411,6943,16196,20410],"class_list":["post-31902","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-biennale","tag-rassis","tag-venisie","tag-willem-boshoff"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31902","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31902"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31902\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/31908"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31902"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31902"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31902"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}