{"id":31888,"date":"2015-05-18T08:42:54","date_gmt":"2015-05-18T06:42:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31888"},"modified":"2015-05-18T08:42:54","modified_gmt":"2015-05-18T06:42:54","slug":"pap-in-midrand-byeen-vir-burundi-krisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31888","title":{"rendered":"PAP in Midrand byeen vir Burundi-krisis"},"content":{"rendered":"<p>Die huidige politieke krisis in Burundi sal na verwagting die samesprekings van die Pan-Afrika Parlement oorheers wat vandag in Midrand in Gauteng begin. <\/p>\n<p>Die PAP is die wetgewende gesag van die Afrika-Unie wat eers in Addis Abeba gesetel was.<\/p>\n<p>Verteenwoordigers bespreek kwessies van Afrikalande wat die vasteland raak. <\/p>\n<p>Die president van Kenia, Uhuru Kenyatta, sal na verwagting die openingsrede lewer. <\/p>\n<p>Burundi het die afgelope ruk onder gewelddadige onluste deurgeloop omdat daar nie duidelikheid is oor die termyne van president Pierre Nkurunziza nie. Die Weste beskuldig hom daarvan dat hy vir &#8216;n derde termyn wil regeer, maar die president hou vol dat hy nie vir &#8216;n eerste termyn verkies is nie en dus nie in stryd met die grondwet optree nie. <\/p>\n<p>Die president van die PAP, Bethel Amadi, s\u00ea die boodskap wat hulle aan staatshoofde en regerings wil oordra, is dat beperkings op &#8216;n ampstermyn gerespekteer moet word.<\/p>\n<p>Die Al Sjabaab-groep het intussen &#8216;n aantyging deur president Pierre Nkurunziza van Burundi verwerp dat die Somaliese militante &#8216;n bedreiging vir sy land inhou. <\/p>\n<p>Die President het in sy eerste openbare verskyning sedert verlede week se mislukte staatsgreep gepraat oor &#8216;n beweerde militante bedreiging. <\/p>\n<p>Talle ontleder s\u00ea dat dit bloot &#8216;n rookskerm is vir die veiligheidsdienste om streng te kan optree teen onluste wat vir Maandag beplan word. <\/p>\n<p>Owerhede verwag opnuut protes teen Nkurunziza se planne om vir &#8216;n derde termyn te staan. Burundi is nog nie voorheen deur Al Sjabaab geteiken nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die huidige politieke krisis in Burundi sal na verwagting die samesprekings van die Pan-Afrika Parlement oorheers wat vandag in Midrand in Gauteng begin. Die PAP is die wetgewende gesag van die Afrika-Unie wat eers in Addis Abeba gesetel was. Verteenwoordigers bespreek kwessies van Afrikalande wat die vasteland raak. Die president van Kenia, Uhuru Kenyatta, sal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31888\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;PAP in Midrand byeen vir Burundi-krisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8778,13457,14631,5165,5361,5885,20392,20393,20394,7829,20395],"class_list":["post-31888","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika-unie","tag-al-sjabaab","tag-burundi","tag-grondwet","tag-islam","tag-kenia","tag-pan-afrika","tag-pap","tag-staatshoofde","tag-terreur","tag-vasteland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31888","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31888"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31888\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31888"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31888"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31888"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}