{"id":31886,"date":"2015-05-18T08:34:36","date_gmt":"2015-05-18T06:34:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31886"},"modified":"2015-05-18T08:34:36","modified_gmt":"2015-05-18T06:34:36","slug":"amcu-lede-by-aquariusmyn-eis-hoer-lone","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31886","title":{"rendered":"AMCU-lede by Aquariusmyn eis ho\u00ebr lone"},"content":{"rendered":"<p>Duisende mynwerkers van die vakbond AMCU mobiliseer weer vir beter lone.<\/p>\n<p>Die mynwerkers is tans in diens van die Aquarius-platinummyn by Rustenburg in Noordwes.<\/p>\n<p>Die AMCU-lede het &#8216;n mandaat aan sy leierskap gegee om &#8216;n salarisverhoging te eis vir &#8216;n minimumloon van R12 500.<\/p>\n<p>Lede het gister na &#8216;n massavergadering gehou is, op die eisom &#8216;n verhoging besluit. <\/p>\n<p>Die platinumbedryf wat grootliks in die gebied gesetel is, het verlede jaar onder &#8216;n vyfmaandelange staking deurgeloop. <\/p>\n<p>Een van AMCU se vloerorganiseerders s\u00ea hulle wil die bestuur by die Aquariusmyn dwing om die minimumlone aan te pas soos di\u00e9 wat werkers by die groter myne, Lonmin en Impala, verdien. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die minimumloon by Aquarius is tans R5 600.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma het intussen ges\u00ea hy sal slegs die bevindings en aanbevelings van die Marikana-kommissie van ondersoek bekendmaak, nadat hy dit deeglik oorweeg het. <\/p>\n<p>Aanduidings is dat die kommissie bevind het dat die polisie vir die skietery tydens die platinummynstaking verantwoordelik was waarby AMCU betrokke was.<\/p>\n<p>Hy het vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord.  Zuma s\u00ea die verslag moet behoorlik bestudeer word.<\/p>\n<p>Die Regshulpraad het vroe\u00ebr in die Konstitusionele Hof beto\u00eb gelewer in verband met die hooggeregshof-beslissing wat gelas het dat die organisasie die Marikana-beseerdes en die wat in hegtenis geneem is, se regskoste by die ondersoek moet betaal. <\/p>\n<p>Die Regshulpraad kla dat die uitspraak `n duur presendent kan skep vir toekomstige kommissies van ondersoek. <\/p>\n<p>Die Regshulpraad se hoof-regsbeampte s\u00ea die hofbeslissing sal meebring dat geld weggeneem word van mense met `n geldige eis en die raad se hulp nodig het, veral vroue en kinders.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duisende mynwerkers van die vakbond AMCU mobiliseer weer vir beter lone. Die mynwerkers is tans in diens van die Aquarius-platinummyn by Rustenburg in Noordwes. Die AMCU-lede het &#8216;n mandaat aan sy leierskap gegee om &#8216;n salarisverhoging te eis vir &#8216;n minimumloon van R12 500. Lede het gister na &#8216;n massavergadering gehou is, op die eisom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31886\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;AMCU-lede by Aquariusmyn eis ho\u00ebr lone&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10816,5197,10519,9379,9490,2851,13020,5703],"class_list":["post-31886","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-amcu","tag-lone","tag-marikana","tag-onderhandeling","tag-platinum","tag-polisie","tag-regshulpraad","tag-staking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31886","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31886"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31886\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31886"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31886"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31886"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}