{"id":31739,"date":"2015-05-13T08:57:32","date_gmt":"2015-05-13T06:57:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31739"},"modified":"2015-05-13T09:08:16","modified_gmt":"2015-05-13T07:08:16","slug":"boendoegeregtigheid-vir-blanke-vrou-haar-verkragter-betaal-afkoopboete-van-r100-000","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31739","title":{"rendered":"Boendoegeregtigheid vir blanke vrou: haar verkragter betaal afkoopboete van R100 000"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Blanke vrou van Schweitzer-Reneke wat deur &#8216;n Indi\u00ebrhandelaar verkrag is, sal R100 000 ontvang in ruil daarvoor dat haar verkragter nie tronk toe hoef te gaan nie. Dit is &#8216;n vorm van &#8220;inheemse&#8221; of &#8220;Afrikareg&#8221; waar beeste of geld in &#8216;n strafsaak aangebied word om die slagoffer of sy gesin vir die misdaad te vergoed.<\/p>\n<p>Aboobaker Seedat, wat naby 70 jaar oud is, het die 57-jarige vrou verkrag toe hy &#8216;n lamp by haar huis afgelewer het. Nadat hy die lamp in haar slaapkamer ge\u00efnstalleer het, het hy haar teen die spie\u00eblkas gegooi en twee keer verkrag. Hierna het die vrou die polisie op Schweitzer-Reneke gebel, maar niemand het die telefoon beantwoord nie.<\/p>\n<p>Hoewel Seedat onskuldig gepleit het, is hy op 2 Februarie 2011 tot sewe jaar genvangenisstraf gevonnis. Ten tye van die vonnis was hy 63 jaar oud. Hy besit twee winkels.<\/p>\n<p>Hierna het Seedat teen sy skuldigbevinding en vonnis na die hooggeregshof geappelleer waar &#8216;n swart regter, Moses Mavundla, ingestem het tot &#8216;n Bantoe-benadering tot die misdaad by wyse van &#8216;n afkoopboete wat aan die slagoffer betaal word. Seedat het in sy hofstukke aangevoer dat die landdros wat hom skuldig bevind het, slegs op die Romeins-Hollandse reg gesteun het en nie &#8220;herstellende geregtigheid&#8221; op die Afrika-manier in ag geneem het nie. Die staat het ook nie Seedat se versoek om eerder &#8216;n afkoopboete vir die verkragting te betaal, teengestaan nie.<\/p>\n<p>Volgens Mavundla, het die landdros &#8216;n &#8220;dwaling begaan&#8221; deur nie ook die moontlikheid van &#8216;n afkoopboete te oorweeg nie. Die landdros het hom egter streng by die Strafproseswet gehou en gemeen die wet laat hom nie toe om so &#8216;n &#8220;oplossing&#8221; te oorweeg nie.<\/p>\n<p>Die slagoffer het haar bereid verklaar om &#8216;n nuwe Toyota plus kontantbetalings ter waarde van R245 000 te aanvaar. Volgens regter Mavundla was dit egter te veel vir &#8216;n verkragting en het hy die bedrag van die afkoopboete op R100 000 vasgestel. Die tronkstraf van sewe jaar is vir vyf jaar opgeskort, met dien verstande dat die handelaar die bedrag aan die vrou in paaiemente betaal.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Blanke vrou van Schweitzer-Reneke wat deur &#8216;n Indi\u00ebrhandelaar verkrag is, sal R100 000 ontvang in ruil daarvoor dat haar verkragter nie tronk toe hoef te gaan nie. Dit is &#8216;n vorm van &#8220;inheemse&#8221; of &#8220;Afrikareg&#8221; waar beeste of geld in &#8216;n strafsaak aangebied word om die slagoffer of sy gesin vir die misdaad te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31739\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boendoegeregtigheid vir blanke vrou: haar verkragter betaal afkoopboete van R100 000&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":31740,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20338,20337,4489],"class_list":["post-31739","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aboobaker-seedat","tag-schweitzer-reneke","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31739","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31739"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31739\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/31740"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31739"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31739"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31739"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}