{"id":31692,"date":"2015-05-12T07:34:26","date_gmt":"2015-05-12T05:34:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=31692"},"modified":"2015-05-12T08:26:02","modified_gmt":"2015-05-12T06:26:02","slug":"dorpe-waar-boko-haram-uitgedryf-is-bly-leeg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=31692","title":{"rendered":"Dorpe waar Boko Haram uitgedryf is bly leeg"},"content":{"rendered":"<p>Patroondoppies l\u00ea die w\u00eareld vol, geplunderde handelsbanke l\u00ea in puin en uitgebrande motorwrakke staan in die strate van Michika, in die verre noorde van Nigeri\u00eb se Adamawa-staat.<\/p>\n<p>Michika mag onder die juk van Boko Haram uit wees, maar die dorp is spookagtig stil met tekens van die militante se teenwoordigheid wat oral te siene is.<\/p>\n<p>Werkswinkels staan leeg, markte is verlate en winkels en skole is gesluit, het AFP berig.<\/p>\n<p>\u201cDaar is geen god behalwe Allah nie\u201d is met kryt of verf in Arabies op mure geskryf. Tekens in Engels en Hausa is deur die Islamiete doodgeverf wat glo dat dit \u201csondig\u201d is.<\/p>\n<p>Verskeie br\u00fbe in die omgewing is deur die militante opgeblaas en voertuie met terugkerende inwoners moet deur die dro\u00eb rivierbedding ry.<\/p>\n<p>\u2019n Sowjet-era T55 tenk, wat Boko Haram van die weermag afgeneem het en wat nou met die militante se swart en wit militante embleem pryk, staan en roes op een van die paaie.<\/p>\n<p>Aan die buitewyke van Uba is \u2019n kerk in puin nadat dit vroe\u00ebr gebombardeer is. In Mararabar is \u2019n moskee beskadig. Mure oral het die pokmerke van geweervuur.<\/p>\n<p>Motors gelaai met matrasse, wit plastiese stoele, emmers, winkelsakke en tafels word gereeld op die paaie teengekom.<\/p>\n<p>Baie van diegene wat gevlug het, \u00f3f na huise van familielede \u00f3f vriende elders in die staat, is besig om stadig maar seker terug te keer. Die weermag s\u00ea Boko Haram is uit die Adamawa-staat verdryf en moedig vlugtelinge aan om terug te keer en hul lewens te hervat. <\/p>\n<p>Byna driekwart van die bevolking is nou terug in die staat se kommersi\u00eble hoofstad, Mubi, wat verlede jaar in Oktober deur Boko Haram ingeneem is. Die regering het dit in Desember sonder veel weerstand herower.<\/p>\n<p>Min mense van Michika en Madagali, verder noord, het dit egter nog gewaag om terug te keer. Sommige het uit noodsaaklikheid die reis onderneem om met die oog op oeste hul landerye te bewerk en te saai.<\/p>\n<p>&#8216;n Groep oud-huursoldate het gehelp om &#8216;n einde aan Boko Haram se skrikbewind in die noorde van Nigeri\u00eb wat ses jaar geduur het, te maak.<\/p>\n<p>Kolonel Eeben Barlow, &#8216;n voormalige bevelvoerder in die SA Weermag, het glo kundiges gewerf om Nigeri\u00eb se weermag by te staan.<\/p>\n<p>Die vorige president van Nigeri\u00eb, Goodluck Jonathan, wat die onlangse verkiesings verloor het, het die teenwoordigheid van die groep stilgehou.<\/p>\n<p>Maar verlede week, het Barlow, 62, sy rol by &#8216;n seminaar in Denemarke belig, en in &#8216;n onderhoud met Sofrep.com, sy strategie uiteengesit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Patroondoppies l\u00ea die w\u00eareld vol, geplunderde handelsbanke l\u00ea in puin en uitgebrande motorwrakke staan in die strate van Michika, in die verre noorde van Nigeri\u00eb se Adamawa-staat. Michika mag onder die juk van Boko Haram uit wees, maar die dorp is spookagtig stil met tekens van die militante se teenwoordigheid wat oral te siene is. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=31692\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dorpe waar Boko Haram uitgedryf is bly leeg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,16712,5361,15225,5090,9397],"class_list":["post-31692","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-boko-haram","tag-islam","tag-konflik","tag-moslem","tag-nigerie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31692","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=31692"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/31692\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=31692"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=31692"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=31692"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}