{"id":3169,"date":"2008-10-20T05:40:05","date_gmt":"2008-10-20T05:40:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3169"},"modified":"2008-10-20T05:40:05","modified_gmt":"2008-10-20T05:40:05","slug":"anc-kan-heelwat-lps-verloor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3169","title":{"rendered":"ANC kan heelwat LP&#8217;s verloor"},"content":{"rendered":"<p><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:WordDocument>   <w:View>Normal<\/w:View>   <w:Zoom>0<\/w:Zoom>   <w:PunctuationKerning\/>   <w:ValidateAgainstSchemas\/>   <w:SaveIfXMLInvalid>false<\/w:SaveIfXMLInvalid>   <w:IgnoreMixedContent>false<\/w:IgnoreMixedContent>   <w:AlwaysShowPlaceholderText>false<\/w:AlwaysShowPlaceholderText>   <w:Compatibility>    <w:BreakWrappedTables\/>    <w:SnapToGridInCell\/>    <w:WrapTextWithPunct\/>    <w:UseAsianBreakRules\/>    <w:DontGrowAutofit\/>   <\/w:Compatibility>   <w:BrowserLevel>MicrosoftInternetExplorer4<\/w:BrowserLevel>  <\/w:WordDocument> <\/xml><![endif]--><!--[if gte mso 9]><xml>  <w:LatentStyles DefLockedState=\"false\" LatentStyleCount=\"156\">  <\/w:LatentStyles> <\/xml><![endif]--> <!--  \/* Style Definitions *\/  p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal \t{mso-style-parent:\"\"; \tmargin:0cm; \tmargin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:12.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-fareast-font-family:\"Times New Roman\";} @page Section1 \t{size:595.3pt 841.9pt; \tmargin:72.0pt 90.0pt 72.0pt 90.0pt; \tmso-header-margin:35.4pt; \tmso-footer-margin:35.4pt; \tmso-paper-source:0;} div.Section1 \t{page:Section1;} --> <!--[if gte mso 10]> \n\n<style>  \/* Style Definitions *\/  table.MsoNormalTable \t{mso-style-name:\"Table Normal\"; \tmso-tstyle-rowband-size:0; \tmso-tstyle-colband-size:0; \tmso-style-noshow:yes; \tmso-style-parent:\"\"; \tmso-padding-alt:0cm 5.4pt 0cm 5.4pt; \tmso-para-margin:0cm; \tmso-para-margin-bottom:.0001pt; \tmso-pagination:widow-orphan; \tfont-size:10.0pt; \tfont-family:\"Times New Roman\"; \tmso-ansi-language:#0400; \tmso-fareast-language:#0400; \tmso-bidi-language:#0400;} <\/style>\n\n <![endif]-->  <\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Vrese binne die ANC loop ook hoog dat ontevrede LP&rsquo;s di&eacute; week die party kan te&euml;gaan deur te stem teen wetgewing vir die sluiting van die Skerpioene. Die sluiting van die Skerpioene is hoog op die prioriteitslys van Jacob Zuma en sy alliansievennote, die SAKP en Cosatu,<span>&nbsp; <\/span>ten spyte van groot teenstand van die publiek en ander partye.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die gemeenskaplike portefeuljekomitee vir Justisie en Sekuriteit gaan na verwagting die beoogde wetgewing Maandag aanvaar, voordat dit Dinsdag in die nasionale vergadering ter tafel gel&ecirc; word. Die nuwe wet sal die doeltreffende teenmisdaadeenheid ontbind en &lsquo;n nuwe eenheid onder die polisie se vleuels daarstel. Die ANC benodig net &lsquo;n meerderheid om die wetgewing deur te kry, maar dit het in &lsquo;n nagmerrie verander, omdat die regerende party nie die ontevrede elemente in hul eie binnekring kan identifiseer nie. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Volgens &lsquo;n ANC-LP, sal dit goed wees as hulle (die ongelukkige elemente)<span>&nbsp; <\/span>nou wil gaan, maar as hulle eers teen die wetgewing stem kan dit die ANC duur te staan kom. Sommige LP&rsquo;s kan ook natuurlik wegbly met die stemmery, soos wat hulle gedoen het toe Kgalema Mothlante as waarnemende president ingestem is. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Senior ANC-LP&rsquo;s in die Zuma-kamp s&ecirc; hulle is reg om die openinge wat kan ontstaan as die mense wegbreek te vul, sodat hulle die tweederdemeerderheid kan behou. Hulle soek nou onder groepe wat voorheen nie tradisioneel ANC -ede was nie na ondersteuning. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\"><span>Die party gaan ook na bewering lede dwing om lojaliteit te sweer aan die party op streeksrade wat vandeesweek oor die hele land gehou gaan word. Daar word nog bedankings uit die party verwag, met Gwede Mantashe, die ANC-nasionalesekretaris wat toegee dat sommige lede die party kan verlaat.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die ANC se hele leierskap is tans op &lsquo;n landswye toer om onrus in die party te probeer besweer, en om mense te probeer oortuig om nie by Lekota en Shilowa se sake betrokke te raak nie. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Shilowa het in &lsquo;n onderhoud by sy tuisdorp in Polokwane ges&ecirc; dat indien &lsquo;n nuwe party oor twee weke by die konvensie gestig kan word, dit die ANC stywe teenstand by die stembus aanstaande jaar kan bied. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dat die feit dat die party mense uitstuur om mense te kalmeer, daarop dui dat hulle bietjie benoud begin raak, selfs al sou hulle dit nie hardop s&ecirc; nie. Hy is van mening dat hulle heeltemal goed sal doen in volgende jaar se verkiesing. In die Weskaap se Dullah Omar-streek is daar 85 takke, waarvan 65 die wegbreekaksie ondersteun. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Shilowa s&ecirc; in die Ooskaap is daar 20 takke, waarvan 18 vir hom en Lekota ondersteun. In die Amatole-distrik het hulle nou meer ondersteuning as die ANC, het hy bygevoeg.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\"><span>Shilowa verwag dat hulle binnekort &lsquo;n bankrekening sal oopmaak en dat kantore en telefoonlyne, asook &lsquo;n webwerf binnekort in plek sal wees. Volgens Shilowa sal hulle teen die einde van die week in staat wees om vir kantore in elke provinsie te kan betaal. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Hy s&ecirc; dat mense wat tans in die provinsiale en nasionale kabinette dien, bang is om ondersteuning toe te s&ecirc;, aangesien hulle gedreig sal word met skorsing uit die party. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Mluleki George, voormalige adjunkminister van verdediging, s&ecirc; die organiseerders sal m&ocirc;re ontmoet om besluite te neem oor hoe om die ANC se oorheersing teen te werk. Volgens George gaan dit baie werk wees, aangesien hulle nou ook groepe wat voorheen nie tradisionele ANC-ondersteuners was nie wil nader roep. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>George het Saterdag tradisionele leiers in Transkei ontmoet, terwyl Lekota Sondag &lsquo;n saamtrek in Bloemfontein toegespreek het. Lekota sal na verwagting Woensdag &lsquo;n saamtrek in Mthatha toespreek. Die datum vir die stigting van die nuwe party sal blykbaar &lsquo;n dag n&aacute; die nasionale konvensie plaasvind.<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino online free bonus no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Lekota.jpg\" width=\"100\" height=\"124\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Terror Lekota<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>12:14:39 Die ANC kan soveel as 50 LP&rsquo;s verloor met die splinterparty wat deur Lekota en Shilowa gelei word. Di&eacute; stukkie nuus is ook bevestig deur ten minste drie senior ANC-LP&rsquo;s wat bewus is van die beoogde uittog. <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3033,21089,21108],"class_list":["post-3169","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-anc-kan-heelwat-lps-verloor","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3169","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3169"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3169\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3169"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3169"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3169"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}